Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 611
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander

Post by Klein Chris »

Dag Almal,
Die windbuks bullpup's het nogal n aantrekking vir my maar teen +R12000 is dit net te rof

Nou wonder ek of dit moontlik sal wees om my Gamo Cfr te verander na n bullpup vir onder R8000

Weet iemand of dit moontlik is en/of dit al gedoen is deur iemand in SA?

Hoor graag van julle
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander

Post by Geno »

Ek weet nie of dit moeite werd gaan wees nie. 'n Custom laminate kolf gaan jou romdom R6k kos, dan moet jy nog die sneller met 'n rod vorentoe skuif. Jou visiere/rail moet ook skuif.

Shop rond vir 'n P12 5.5mm bullpup. Myne en almal wie ek ken s'n skiet witwarm. Langste skoot op 'n geveerde pes is 263m. Ons skiet ook gonge tot 200m met hom.
Vir R8k sal jy redelik maklik een kry.
Goed, beter, 6millimeter!
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 611
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander

Post by Klein Chris »

Dankie Geno - jou somme is beter as myne - P12 is beter roep
Skiet bly maar lekker
User avatar
Cor Swanepoel
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Fri May 27, 2016 5:58 am

Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander

Post by Cor Swanepoel »

Ek dink nie ek het al 'n spriger bullpup gesien nie, maar dit is seker nie onmoontlik nie. Maar soos Geno se kyk eerder vir ' P12, beste waarde vir geld.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander

Post by Supacow »

Dis bitter goeie .17-7 ballistics
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander

Post by Geno »

Cor.
Verkoop jy nog P12's?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander

Post by Capt. Yoda »

Geno wrote:Ek weet nie of dit moeite werd gaan wees nie. 'n Custom laminate kolf gaan jou romdom R6k kos, dan moet jy nog die sneller met 'n rod vorentoe skuif. Jou visiere/rail moet ook skuif.

Shop rond vir 'n P12 5.5mm bullpup. Myne en almal wie ek ken s'n skiet witwarm. Langste skoot op 'n geveerde pes is 263m. Ons skiet ook gonge tot 200m met hom.
Vir R8k sal jy redelik maklik een kry.

Daai P12 skiet deur n vinger
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Cor Swanepoel
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Fri May 27, 2016 5:58 am

Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander

Post by Cor Swanepoel »

Geno wrote:Cor.
Verkoop jy nog P12's?
Hi Geno

Ek is in die proses om nog 'n batch in te bring.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander

Post by Geno »

Hou my asb op hoogte. Katefbessie hier op die forum soek graag een.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Cor Swanepoel
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Fri May 27, 2016 5:58 am

Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander

Post by Cor Swanepoel »

Geno wrote:Hou my asb op hoogte. Katefbessie hier op die forum soek graag een.
Bakgat ek maak so.
LDV
Full Member
Full Member
Posts: 169
Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm

Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander

Post by LDV »

Geno teen watse spoed skiet jy jou p12 en watse pellets gebruik jy?
Ek nou paar bosduiwe geskiet met geeone pellets. Skiet reg deur die duif dat spartel hul nog vir so minuut of twee siek iets wat dalk meer skade maak
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander

Post by Geno »

Ek skiet 18.13gr 5.5mm JSB's teen 940fps.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Cor Swanepoel
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Fri May 27, 2016 5:58 am

Re: Gamo Cfx/Cfr na Bullpup verander

Post by Cor Swanepoel »

LDV wrote:Geno teen watse spoed skiet jy jou p12 en watse pellets gebruik jy?
Ek nou paar bosduiwe geskiet met geeone pellets. Skiet reg deur die duif dat spartel hul nog vir so minuut of twee siek iets wat dalk meer skade maak
Pellet gaan nie regtig 'n verskil maak nie. Skoot plasing op duiwe is baie belangrik. Probeer skiet waar die nek inkom op die bors, of reg van agter tussen die blaaie. Daaie twee plekke is onmiddelik dood. Enige ander plek op die lyf soos nek, kop of op vlerk gaan die voel vir n ruk spartel.
Post Reply