Knaldemper se kopkrap impak op teiken
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Knaldemper se kopkrap impak op teiken
ek skiet met my 308 met knaldemper(kd) op en kry goeie groeppe met 130grn Hornadys. ek gaan die winter koedoe jag en dan gaan dit sonder die kd wees. dit sal wel met 150gr wees. ek doen toe gister op die baan sommer n paar toetse om te sien waar tref die skote met en sonder die kaldemper.
ek skiet toe sommer ook oor die crony om te sien hoe verskil die spoed met en sonder die kd. ek was aangenaam verras om te sien dat die groeppe en die spoed konstabt bly. wat ek nie kon verstaan nie is dat ten spyte daarvan dat die spoed dieselfde gebly het skiet die geweer 2duim hoer!!! met 130grn sonder die knaldemper. is daar van julle manne wat al meer ondervinding het oor met en sonder kd te skiet en die verskille wat ek kan verwag?

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Jy is 100% reg,
Impak punt met en sonder demper gaan verskillend wees.
Ek het my Hornet in gestel met die demper op en dis al hoe ek met hom jag.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
ek verstaan dat die loop se karaktereienskappe verander as daar meer gewig op die punt is, in die geval die kd. maar as hy hoer skiet dan moet die koel tog vinniger wees? ek sou verstaan het as hy na regs of links uitgewyk het maar hoer wil nie vir my sin maak nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Jagbehep
ek verstaan dat die loop se karaktereienskappe verander as daar meer gewig op die punt is, in die geval die kd. maar as hy hoer skiet dan moet die koel tog vinniger wees? ek sou verstaan het as hy na regs of links uitgewyk het maar hoer wil nie vir my sin maak nie.
As ek dalk kan help.Baie eenvoudig gestel.As jou geweer die kd op het,skop die geweer minder.so jou loop se punt tel minder op as jy skiet.
Met die kd af tel jou geweer se loop meer op,en dis hiekom jy dan hoer skiet.jou spoed bly die selfde.
Naas
ek verstaan dat die loop se karaktereienskappe verander as daar meer gewig op die punt is, in die geval die kd. maar as hy hoer skiet dan moet die koel tog vinniger wees? ek sou verstaan het as hy na regs of links uitgewyk het maar hoer wil nie vir my sin maak nie.
As ek dalk kan help.Baie eenvoudig gestel.As jou geweer die kd op het,skop die geweer minder.so jou loop se punt tel minder op as jy skiet.
Met die kd af tel jou geweer se loop meer op,en dis hiekom jy dan hoer skiet.jou spoed bly die selfde.
Naas
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Ludwig, ek verskil van jou. maar ek het nie self die blootstelling nie, ek verskil van jou op grond van videos wat ek al gesien het. dis hierdie hoespoed kameras tipe dokumentere programme. ek dink daar is n paar op youtube ook, waarop hulle wys dat die patroon tref al op 25m die teiken dan kom die recoil en loopwip eers.Ludwig wrote:Jagbehep, daai is maar die groot rede soos ek genoem het hoekom jy daai impak verskil sien. Onthou, 'n geweer se loop begin optel die oomblik sodra ontbranding in die kamer geskied. Teen die tyd wat die koeel by die loop uitgaan, het die loop al heelwat opgetel (loop wip). Met die KD op is hierdie mos nou 'n heel ander prentjie en teen die tyd wat die koeel nou by die loop uitgaan is die loop nie naastenby so hoog gelig soos in die geval sonder die KD nie.Ludwig wrote: ... en daar is minder loop wip.
ek weet die loop maak n tipe van figuur 8 by sy kroon en iewers in die figuur 8 los hy die patroon, so ek moet aflei dat die plek op die figuur 8 waar die loop dan die patroon los verskil van waar dit die loop verlaat met die kd en daarsonder. ek verstaan nie hoekom is dit hoer nie. my vriende se verskille is almal na links of regs.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Die loop begin wel optel/beweeg vandat die koeel begin beweeg uit die dop uit.
Dis agv die druk wat die koeel vorentoe laat gaan, en die geweerloop wat dit probeer weerstaan.
Dis hoekom 'n ligte geweer meer as 'n swaarder geweer skop.

Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
'n Geweer skiet hoog sonder kd omdat die loop amper mikroskopies afbuig met of sonder 'n kd, maar meer met 'n kd. Dis ook hoekom 'n stywer, lees dikker loop minder verskil het met of sonder 'n demper.
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Enige invloed (drukking) op die loop gaan n verskil maak op die impak punt.
Of dit nou n demper is of dat die loop nie free floating is nie of soos Ludwig die loop vas druk beinvloed die impak punt van die punt op die teiken.
Die presisie metalurgiese rede hoekom dit gebeur kan ek nie se nie
Of dit nou n demper is of dat die loop nie free floating is nie of soos Ludwig die loop vas druk beinvloed die impak punt van die punt op die teiken.
Die presisie metalurgiese rede hoekom dit gebeur kan ek nie se nie
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Ek stem saam met die 8 figuur wat loop maak. My .270 skiet 2 duim links en 3 duim hoog sonder die KD. Wat verklaar dat met die gewig vooraan loop die 8 se beweging beiinvloed is, veral omdat die loop swaarder is en dus minder beweeg(kleiner 8 figuur).
Ludwig
As jy enige iets teen die loop laat rus tydens die skoot sal jou POI verskil omdat die normale vloeiaksie beiinvloed is, selfs iets soos jou hand.
Ek het al daai skoot beleef dat gewonder het ho op dees aarde het ek daai bok mis geskiet. Met nabetragting het ek agter gekom my loop het teen die tak geraak toe ek aangele het. Jy fokus so op wat daarvoor aangaan dat nie opmerk waarop geweer rus nie.
Om goeie groeperings te kan skiet moet daar so baie dinge so na as moontlik dieselfde bly, selfs jou agterste greep op die kolf, die manier hoe die sneller gedruk word, hoe en waar die geweer voor rus, ens, ens bo en behalwe die effek van die komponente van die patroon.
Daarom is dit belangrik, soos Koos Vassuig altyd s?, om jou POI in velddoestande (sit, staan, kniel, le, rol
) te bevestig voordat jy jagveld betree want dit kan verskil met jou baan instelling
Ludwig
As jy enige iets teen die loop laat rus tydens die skoot sal jou POI verskil omdat die normale vloeiaksie beiinvloed is, selfs iets soos jou hand.
Ek het al daai skoot beleef dat gewonder het ho op dees aarde het ek daai bok mis geskiet. Met nabetragting het ek agter gekom my loop het teen die tak geraak toe ek aangele het. Jy fokus so op wat daarvoor aangaan dat nie opmerk waarop geweer rus nie.
Om goeie groeperings te kan skiet moet daar so baie dinge so na as moontlik dieselfde bly, selfs jou agterste greep op die kolf, die manier hoe die sneller gedruk word, hoe en waar die geweer voor rus, ens, ens bo en behalwe die effek van die komponente van die patroon.
Daarom is dit belangrik, soos Koos Vassuig altyd s?, om jou POI in velddoestande (sit, staan, kniel, le, rol
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Hierdie punt is al lekker bespreek hier op die forum...
My raaiskoot: Moet wees agv loopwip. Onthou net hoe min moet hy fiesies wip om net 15cm hoog op 100m te wees. Dis maar 0.09grade !! :o So dit kan defnitief dit wees.
Ludwig, oppas net, as jy jou loop teen jou kussings/sandsakkies vasdruk kan dit dieselfde effek he as wat n loop en kolf iewers raak (drukpunt). MJK het my voorgespring! Ek sluit aan hier by sy punt.
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
MJK, ek sien jy se jou impakpunt verskil van sonder die kd en met. nou is ek net nuuskuurig of jy die spoed gemeet het met en sonder?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Manne hoe lekker lag ek nou 
Die ding is al deur en deur bespreek op die forum
Die microskopiese buig van die loop is nie genoeg om die geweer laar te laat skiet nie. Dit het ons nou al mooi bewys met die wiskunde.
Dit gaan als oor die gewig voor aan. Die toetse is ook gedoen waar daar meer gewig voor aan die geweer se kolf gesit is en niks wat aan die loop raak nie dan bly dit laer skiet.
As jy nou wil weet hoekom daar verskil in verandering is tussen die 150gr en 130gr, hier is recoil en spoed van belang.
Gaan lees die topic "laagskiet met silencer/knaldemper"

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Boys dis baie maklik om te verduidelik
Met 'n 300 Win mag sukeel jy maar om die tyken te sien as jy daai skoot getrek het want die opwaartse krag is net te veel. Sit vir daai roer 'n Lekker silencer op en jy hou hom gemaklik op die teiken. want die kragte wat afwaarts teen die opwaartse wip werk is net soveel meer.
Ook met die diesign van die kd wat ek netnou vergeet het om te s? vang die "baffles" die lug wat vorentoe verplaas word op, dit in sy eie werk weer teen die agtertoe stoot krag van die recoil wat om die "pivot" in opwaartse wip om geskakel word

Ludwig is heeltemal reg dat as jou kd reg is kan jy soms spoed wen( die druk van agter uit die kamer is nog daar, maar die sleur van die loop nie,)
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Minimale verskil in spoed. Ek het al 3 keer die toets gedoen(nie elke keer spoed gemeet nie). As KD afhaal, kan ek maar daai duime afmik om weer op die kol te skiet.Jagbehep! wrote: MJK, ek sien jy se jou impakpunt verskil van sonder die kd en met. nou is ek net nuuskuurig of jy die spoed gemeet het met en sonder?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
dankie.
ek dink sommer om my nuuskierigheid in toom te kry sal ek n toets doen waar ek die geweer voor houvas of vasmaak en kyk of hy dan steeds hoer skiet. ek se weer ek het al n paar dokumentere programme gesien en op die net waar die patroon al n teiken tref op 25m voordat die loop wip, so hoe kan die loop wip dan die patroon beinvloed het?
ek dink sommer om my nuuskierigheid in toom te kry sal ek n toets doen waar ek die geweer voor houvas of vasmaak en kyk of hy dan steeds hoer skiet. ek se weer ek het al n paar dokumentere programme gesien en op die net waar die patroon al n teiken tref op 25m voordat die loop wip, so hoe kan die loop wip dan die patroon beinvloed het?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Jagbehep
Ek is ook so ek toets als
Ek is ook so ek toets als
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
hel dok, ons het darrem n lekker stokperdjie!!!! 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
JamesJagbehep! wrote: dankie.
ek dink sommer om my nuuskierigheid in toom te kry sal ek n toets doen waar ek die geweer voor houvas of vasmaak en kyk of hy dan steeds hoer skiet. ek se weer ek het al n paar dokumentere programme gesien en op die net waar die patroon al n teiken tref op 25m voordat die loop wip, so hoe kan die loop wip dan die patroon beinvloed het?
Soos ek gese het gister. Ek het dit wiskundig uitgewerk ( haha
Ek weet nie, maak dit sin wat ek se?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Stefan, dit is al verklaring war vir my sin maak. maw die loop wip tog op al kan dit nie met die oog gesien word op die hoespoed film nie?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Ek het al gedink om 'n potlood vooraan die loop vas te maak en te probeer om die figuur 8 te sien. maar 0,09grade gaan net 'n kolletjie wees
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Hoe ek dit ok sien mater. En dis op 6" !!! Dis baie kleiner in jou geval van 2"....Jagbehep! wrote: Stefan, dit is al verklaring war vir my sin maak. maw die loop wip tog op al kan dit nie met die oog gesien word op die hoespoed film nie?
Onthou net, as julle die toets wil doen moet julle n gewig aan die kolf hang, nie aan die loop nie. Enige afwaartse druk op die loop kan dit teen die kolf laat druk en dan is jou toets anyway moertoe. Ook nie op teleskoop nie (skies weer maat
Sal interessant wees om die resultate te sien. Waner is jou toets James ??
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
jong ons is kwaai besig hier in Christiana met die Delwersfees van die naweek, en dan het ons nou n skietklub gestig en n huurooreenkoms met die munusipaliteit aagegaan om die vervalle skietbaan te huur en te herstel. so skiet is op die oomblik vir n verandering tweede in my lewe. so ek glo ek eers sal saterdagoggend gaan skiet.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Ek het nie eers geweet julle manne daar in Christain trane kan skiet nie hehehehe.
Om jou toets so erverdig as moontlik te maak sonder om dit ingewikkeld te maak. Weeg jou kd
Vat nou iets dubbeld( want jy kom nou halfpad terug met die aksis n? dompkrag beginsel) daai gewig en maak dit vas aan daai voorste "sling swivel" en onthou dit moet "suspend"
skiet sonder om die geweer voor vas te hou tenminste 3 skote op teiken. Merk met kleur pen
Haal die gewig af en sit kd op. Die gweer se rests en als moet presies dieselfde posisies wees as wat dit was met die gwig, maw jy moet presies dieselfde skiet houding h?. Skiet weer 3 skote op dieselfde teiken merk met ander kleur pen.
Nou gaan skiet jy 3 skote met die kaal geweer, weer presies als dieselfde
Onthou om nie met een van die 3 groepe die geweer voor vas te hou nie die geweer moet "pivot' om jou skouer
Ek gaan jou nou klaar s? wat die reseltate gaan wees maar jy kan dit maar kom bevestig.
Die kaal geweer gaan die hoogste skiet.
Die met die gewig gaan laer skiet agv die ekstra swaarte krag wat inwerk teen die recoil
Die silencer gaan nog bietjie laer skiet agv die feit dat daar 2 meganismes is wat teen die recoil werk,nl die ekstra gewig en dan die gas wat in die baffles vas gevang word soos ek vroeer verduidelik het
Om jou toets so erverdig as moontlik te maak sonder om dit ingewikkeld te maak. Weeg jou kd
Vat nou iets dubbeld( want jy kom nou halfpad terug met die aksis n? dompkrag beginsel) daai gewig en maak dit vas aan daai voorste "sling swivel" en onthou dit moet "suspend"
skiet sonder om die geweer voor vas te hou tenminste 3 skote op teiken. Merk met kleur pen
Haal die gewig af en sit kd op. Die gweer se rests en als moet presies dieselfde posisies wees as wat dit was met die gwig, maw jy moet presies dieselfde skiet houding h?. Skiet weer 3 skote op dieselfde teiken merk met ander kleur pen.
Nou gaan skiet jy 3 skote met die kaal geweer, weer presies als dieselfde
Onthou om nie met een van die 3 groepe die geweer voor vas te hou nie die geweer moet "pivot' om jou skouer
Ek gaan jou nou klaar s? wat die reseltate gaan wees maar jy kan dit maar kom bevestig.
Die kaal geweer gaan die hoogste skiet.
Die met die gewig gaan laer skiet agv die ekstra swaarte krag wat inwerk teen die recoil
Die silencer gaan nog bietjie laer skiet agv die feit dat daar 2 meganismes is wat teen die recoil werk,nl die ekstra gewig en dan die gas wat in die baffles vas gevang word soos ek vroeer verduidelik het
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Knaldemper se kopkrap impak op teiken
Manne/Maninne/Jagbehep en Jagtersdok
Na aanleiding van Dok se stelling hierbo (waarmee en 101% saamstem) vra ek nou die volgende vraag:
Gaan my geweer laer skiet as ek hom (aan die kolf) stywer vashou of stywer teen die dooierus-boom vasdruk of stywer aan sy geweerbelt onder die kolf vashou/trek of op watter manier ook al, stywer vashou as ek skiet/jag as waneer ek hom ingeskiet het vanaf sandsakkies op die Bench by die skietbaan waar hy net in gerus het en nie vasgedruk was nie?? ?? ??
Dit kan mos neuk....