Nuwe Hilux 2.8 GD-6

User avatar
Boerseun
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Thu Nov 25, 2010 8:04 pm

Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Boerseun »

Is daar enigiemand op die forum wat 'n nuwe Hilux 2.8 GD-6 besit wat 'n ingeligte mening oor die voertuig kan gee?
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Apie »

Het onlangs 500km met een bestuur.
Was die automatiese dubbelkajuit model.
Is daar iets spesifiek wat jy wil weet?


Sent from my D5803 using Tapatalk
User avatar
Boerseun
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Thu Nov 25, 2010 8:04 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Boerseun »

Hoe ry voertuig op grondpad? Enige probleme met xtra cab voertuie?
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Gawie(13mm) »

Kallie, kom in!!! ;D
Leeg of met 700kg se vleis, loop hy met gemak op 'n grondpad. Voordeel van die nuwe xtra cab is dat die "klein" deure ook nou kan oopmaak.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Boerseun
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Thu Nov 25, 2010 8:04 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Boerseun »

Brandstofverbruik?
rifrugmeerkat
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Feb 11, 2014 10:54 am

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by rifrugmeerkat »

My DC 4x4 se gemiddelde verbruik is so 11.5 km/l

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
User avatar
Boerseun
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Thu Nov 25, 2010 8:04 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Boerseun »

Baie dankie rifrugmeerkat
Joe308
Full Member
Full Member
Posts: 228
Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Joe308 »

23 000 km al op myne - 2.8 GD6 Automaties. 11.5 km/l gemiddeld, baie gelukkig met die bakkie. Beste bakkie wat ek nog gery het.
Friedland
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Friedland »

rifrugmeerkat wrote:My DC 4x4 se gemiddelde verbruik is so 11.5 km/l

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
Km/l of l/100km? 11.5l/km vir n 4x4 is ongelooflik.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by JPS »

Friedland wrote:
rifrugmeerkat wrote:My DC 4x4 se gemiddelde verbruik is so 11.5 km/l

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
Km/l of l/100km? 11.5l/km vir n 4x4 is ongelooflik.
Ongelooflik swaar ja ;D ;D ;D
Friedland
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Friedland »

Oeps. Nog vroeg. Bedoel km/l
Brombeer
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Brombeer »

More

Wens net Toyota wil auto uitbreng in die extra cab soos Ranger
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Armand Steenkamp »

My pa het so n xtracab. Hy is baie tevrede. Die bakkie loop n grondpad beter as my d4d xtracab.

Groetnis
rifrugmeerkat
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Feb 11, 2014 10:54 am

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by rifrugmeerkat »

Soos enige ander bakkie is daar maar ook dinge waarmee ek nie so gelukkig is nie, maar tot dusver geen probleme 13000km. Ry gemak is baie lekker en padhouvermoe ongelooflik

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Wouter Roets »

Rifrug

Wat is die goed wat pla op die bakkie? Is hierdie dieselverbruik wat die rekenaartjie se of die som as jy by die pomp ingooi?

Groetnis
Wouter
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13627
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Capt. Yoda »

Wouter Roets wrote:Rifrug

Wat is die goed wat pla op die bakkie? Is hierdie dieselverbruik wat die rekenaartjie se of die som as jy by die pomp ingooi?

Groetnis
Wouter
Daai NEUS!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Wouter Roets »

;D ;D ;D

Stoppit!
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by joe rocket »

Hoe vind julle die ''cruise control" in die automatiese model? Is dit beter as die vorige model of soek die voertuig nog steeds na ratte?
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Dirkonius
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Dirkonius »

Daar's daai ander neus, en dan is daar hierdie een, na die 'nose job' ;)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Chevvy SS »

Net een GROOT neusgat? :laugh:
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by JPS »

Dirkonius wrote:Daar's daai ander neus, en dan is daar hierdie een, na die 'nose job' ;)
Die een lyk amper skaflik
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by FHM »

Dirkonius wrote:Daar's daai ander neus, en dan is daar hierdie een, na die 'nose job' ;)
Jy gaan nie 11,51 Km/li met daai tyres op kry nie - waarborg ek jou nou!Eerder 5,11 Km/li ;)
Lyk moewiese cool ieg!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Apie »

Brandstof verbruik teen 125km/h(GPS) plus minus 11km/l by pompe.

Ry definitief baie beter as die vorige modelle op teer sowel as grond.

Dubbelkajuit is vir my kleiner as die vorige model agter in.

Ratkas is strate beter as vorige model(auto) maar ek is van opinie dat die nuwe Ranger se ratte gladder skakel veral met verbysteek en gedurende ry met 'cruise control' aan.
Amarok verseker die beste ratkas(Auto)
User avatar
Pieterleroux90
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Thu Jul 14, 2016 12:00 pm

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Pieterleroux90 »

Dirkonius wrote:Daar's daai ander neus, en dan is daar hierdie een, na die 'nose job' ;)
Daai lyk mos stukke beter

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6

Post by Stefan764 »

Apie wrote:Brandstof verbruik teen 125km/h(GPS) plus minus 11km/l by pompe.

Ry definitief baie beter as die vorige modelle op teer sowel as grond.

Dubbelkajuit is vir my kleiner as die vorige model agter in.

Ratkas is strate beter as vorige model(auto) maar ek is van opinie dat die nuwe Ranger se ratte gladder skakel veral met verbysteek en gedurende ry met 'cruise control' aan.
Amarok verseker die beste ratkas(Auto)
Stem saam met Apie. Kan net nie oor ratkas saampraat. Nog nooit autobox gery nie.

Ek nog net 4000km op die klok maar ek kry ook 11km/l by pomp.

Spasie agter in kajuit is wel swakste wat ek nog in n bakkie gesien het, bitter klein. Maar spasie is die enigste negatiewe punt wat ek teen hom het.

Hy trek-lat-hy- en hy SIT op die pad, bestuur soos n kar. Baie beter as ou Hilux D4D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply