Nuwe Hilux 2.8 GD-6
- Boerseun
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Thu Nov 25, 2010 8:04 pm
Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Is daar enigiemand op die forum wat 'n nuwe Hilux 2.8 GD-6 besit wat 'n ingeligte mening oor die voertuig kan gee?
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Het onlangs 500km met een bestuur.
Was die automatiese dubbelkajuit model.
Is daar iets spesifiek wat jy wil weet?
Sent from my D5803 using Tapatalk
Was die automatiese dubbelkajuit model.
Is daar iets spesifiek wat jy wil weet?
Sent from my D5803 using Tapatalk
- Boerseun
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Thu Nov 25, 2010 8:04 pm
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Hoe ry voertuig op grondpad? Enige probleme met xtra cab voertuie?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Kallie, kom in!!!
Leeg of met 700kg se vleis, loop hy met gemak op 'n grondpad. Voordeel van die nuwe xtra cab is dat die "klein" deure ook nou kan oopmaak.
Leeg of met 700kg se vleis, loop hy met gemak op 'n grondpad. Voordeel van die nuwe xtra cab is dat die "klein" deure ook nou kan oopmaak.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Boerseun
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Thu Nov 25, 2010 8:04 pm
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Brandstofverbruik?
-
rifrugmeerkat
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Feb 11, 2014 10:54 am
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
My DC 4x4 se gemiddelde verbruik is so 11.5 km/l
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
- Boerseun
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Thu Nov 25, 2010 8:04 pm
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Baie dankie rifrugmeerkat
-
Joe308
- Full Member

- Posts: 228
- Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
23 000 km al op myne - 2.8 GD6 Automaties. 11.5 km/l gemiddeld, baie gelukkig met die bakkie. Beste bakkie wat ek nog gery het.
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Km/l of l/100km? 11.5l/km vir n 4x4 is ongelooflik.rifrugmeerkat wrote:My DC 4x4 se gemiddelde verbruik is so 11.5 km/l
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Ongelooflik swaar jaFriedland wrote:Km/l of l/100km? 11.5l/km vir n 4x4 is ongelooflik.rifrugmeerkat wrote:My DC 4x4 se gemiddelde verbruik is so 11.5 km/l
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Oeps. Nog vroeg. Bedoel km/l
-
Brombeer
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
More
Wens net Toyota wil auto uitbreng in die extra cab soos Ranger
Wens net Toyota wil auto uitbreng in die extra cab soos Ranger
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
My pa het so n xtracab. Hy is baie tevrede. Die bakkie loop n grondpad beter as my d4d xtracab.
Groetnis
Groetnis
-
rifrugmeerkat
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Feb 11, 2014 10:54 am
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Soos enige ander bakkie is daar maar ook dinge waarmee ek nie so gelukkig is nie, maar tot dusver geen probleme 13000km. Ry gemak is baie lekker en padhouvermoe ongelooflik
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Rifrug
Wat is die goed wat pla op die bakkie? Is hierdie dieselverbruik wat die rekenaartjie se of die som as jy by die pomp ingooi?
Groetnis
Wouter
Wat is die goed wat pla op die bakkie? Is hierdie dieselverbruik wat die rekenaartjie se of die som as jy by die pomp ingooi?
Groetnis
Wouter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Daai NEUS!Wouter Roets wrote:Rifrug
Wat is die goed wat pla op die bakkie? Is hierdie dieselverbruik wat die rekenaartjie se of die som as jy by die pomp ingooi?
Groetnis
Wouter
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Stoppit!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Hoe vind julle die ''cruise control" in die automatiese model? Is dit beter as die vorige model of soek die voertuig nog steeds na ratte?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Daar's daai ander neus, en dan is daar hierdie een, na die 'nose job' 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Net een GROOT neusgat? 
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Die een lyk amper skaflikDirkonius wrote:Daar's daai ander neus, en dan is daar hierdie een, na die 'nose job'
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Jy gaan nie 11,51 Km/li met daai tyres op kry nie - waarborg ek jou nou!Eerder 5,11 Km/liDirkonius wrote:Daar's daai ander neus, en dan is daar hierdie een, na die 'nose job'
Lyk moewiese cool ieg!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Brandstof verbruik teen 125km/h(GPS) plus minus 11km/l by pompe.
Ry definitief baie beter as die vorige modelle op teer sowel as grond.
Dubbelkajuit is vir my kleiner as die vorige model agter in.
Ratkas is strate beter as vorige model(auto) maar ek is van opinie dat die nuwe Ranger se ratte gladder skakel veral met verbysteek en gedurende ry met 'cruise control' aan.
Amarok verseker die beste ratkas(Auto)
Ry definitief baie beter as die vorige modelle op teer sowel as grond.
Dubbelkajuit is vir my kleiner as die vorige model agter in.
Ratkas is strate beter as vorige model(auto) maar ek is van opinie dat die nuwe Ranger se ratte gladder skakel veral met verbysteek en gedurende ry met 'cruise control' aan.
Amarok verseker die beste ratkas(Auto)
- Pieterleroux90
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Thu Jul 14, 2016 12:00 pm
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Daai lyk mos stukke beterDirkonius wrote:Daar's daai ander neus, en dan is daar hierdie een, na die 'nose job'
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Nuwe Hilux 2.8 GD-6
Stem saam met Apie. Kan net nie oor ratkas saampraat. Nog nooit autobox gery nie.Apie wrote:Brandstof verbruik teen 125km/h(GPS) plus minus 11km/l by pompe.
Ry definitief baie beter as die vorige modelle op teer sowel as grond.
Dubbelkajuit is vir my kleiner as die vorige model agter in.
Ratkas is strate beter as vorige model(auto) maar ek is van opinie dat die nuwe Ranger se ratte gladder skakel veral met verbysteek en gedurende ry met 'cruise control' aan.
Amarok verseker die beste ratkas(Auto)
Ek nog net 4000km op die klok maar ek kry ook 11km/l by pomp.
Spasie agter in kajuit is wel swakste wat ek nog in n bakkie gesien het, bitter klein. Maar spasie is die enigste negatiewe punt wat ek teen hom het.
Hy trek-lat-hy- en hy SIT op die pad, bestuur soos n kar. Baie beter as ou Hilux D4D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus


