Maak jou eie mes
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: Maak jou eie mes
Sjoe hierdie is 'n baie goeie idee.
Ek kan dink hulle maak baie mooi messe maar bly hulle lank skerp?
Ek kan dink hulle maak baie mooi messe maar bly hulle lank skerp?
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
BAIE inligting vir al die rookies wat praktiese inligting soek om daai EEN mes te maak!
Ek hou veral van die mosaic pins op p4
http://www.northcoastknives.com/northco ... s_tips.htm
Ek hou veral van die mosaic pins op p4
http://www.northcoastknives.com/northco ... s_tips.htm
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Maak jou eie mes
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... df5c27.jpg[/IMG]More is dit hout tyd!!
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Maak jou eie mes
Lekker draad die!
Messe lyk goed!
Messe lyk goed!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Lyk goed so vêr.JJV wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20160820/aae738b4a445dbeaeefbf20085df5c27.jpgMore is dit hout tyd!!
Jannie Welman
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
JJV
Dit lyk baie belowend. Daai profile maak n lekker skinner om vel af te haal.
Jannie hoe vorder jou projek?
Ek het gister aan n "sushi" mes begin werk. Net eenkant word geslyp en hy het n versteekte tang...met lig en donker hout handvatsel.
Sal later fotos opsit.
Laat die staal skerp word!!
Dit lyk baie belowend. Daai profile maak n lekker skinner om vel af te haal.
Jannie hoe vorder jou projek?
Ek het gister aan n "sushi" mes begin werk. Net eenkant word geslyp en hy het n versteekte tang...met lig en donker hout handvatsel.
Sal later fotos opsit.
Laat die staal skerp word!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Het iemand al Transvaalse boekenhout gebruik as hef materiaal? Ek wonder of dit geskik sal wees, want ek het toegang tot hout. Die selvormige patroon van die hout lyk interessant.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Johan n mens kan basies enige hout gebruik solank hy nie te sag is nie. As jy duike in hom kan druk met jou vinger naal gaan hy dalk nie werk nie maar andersins sal dit nie n probleem wees nie.Johan Nel wrote:Het iemand al Transvaalse boekenhout gebruik as hef materiaal? Ek wonder of dit geskik sal wees, want ek het toegang tot hout. Die selvormige patroon van die hout lyk interessant.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Maak jou eie mes
Dries, ek wil vir my n ordentlike skuur masjien koop. Waar stel jy voor moet ek gaan kyk?
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Maak jou eie mes
Henning ek sou nie twee keer dink nie. herbst se 3 wheel grinder. En as jy spasie het eerder herbst se ultimate grinder. Ek stel voor byt die bullet en kry wat ookal masjien met die verstelbare spoed. Ek werk op enkel spoed maar dit is 3 keer moeiliker as op n VSD.
Dan terwyl jy besig is kry sommer dan die disc sanding attachment, small wheel attachment en buffing attachment. Dan kan jy basies enige mes maak.
As jy wil flatgrind gaan jy n platten ook soek. Ek flatgrind amper exklusief aangesien ek glo dit is n better grind vir die klas mes wat ek maak. En ongelukkig hollow grind elke 2 de ou en dis hoekom meeste mes maakers se messe in SA so dieselfde lyk.
Dan terwyl jy besig is kry sommer dan die disc sanding attachment, small wheel attachment en buffing attachment. Dan kan jy basies enige mes maak.
As jy wil flatgrind gaan jy n platten ook soek. Ek flatgrind amper exklusief aangesien ek glo dit is n better grind vir die klas mes wat ek maak. En ongelukkig hollow grind elke 2 de ou en dis hoekom meeste mes maakers se messe in SA so dieselfde lyk.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
My projek kom mooi aan. Ek het die lae van die handvatsel klaar ge-epoxy gister.
Ek het ook die bolster/vingerwag plaat voltooi
Ek het ook die bolster/vingerwag plaat voltooi
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Vanmiddag het ek 'n koper sleeve ingesit vir 'n lanyard en die vormwerk begin. Die ontwerp is eenvoudig en kry insperasie van japanese styl swaard handvatsels om by die tanto lem profiel te pas. Is baie tevrede met die resultaat so vêr vir my eerste projek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Nou nog die handvatsel pin en behandel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Maak jou eie mes
Dankie Dries, dit klink na n plan.Dries101 wrote:Henning ek sou nie twee keer dink nie. herbst se 3 wheel grinder. En as jy spasie het eerder herbst se ultimate grinder. Ek stel voor byt die bullet en kry wat ookal masjien met die verstelbare spoed. Ek werk op enkel spoed maar dit is 3 keer moeiliker as op n VSD.
Dan terwyl jy besig is kry sommer dan die disc sanding attachment, small wheel attachment en buffing attachment. Dan kan jy basies enige mes maak.
As jy wil flatgrind gaan jy n platten ook soek. Ek flatgrind amper exklusief aangesien ek glo dit is n better grind vir die klas mes wat ek maak. En ongelukkig hollow grind elke 2 de ou en dis hoekom meeste mes maakers se messe in SA so dieselfde lyk.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
Mes maak hou jou nederig - al gebruik jy 2e graadse staal (saaglem)Viking wrote: Ek het gister aan n "sushi" mes begin werk. Net eenkant word geslyp en hy het n versteekte tang...met lig en donker hout handvatsel.
Sal later fotos opsit.
Die "sushi" mes het my geleer om STADIG te moet slyp en veral warm word te beperk. Die saaglem is wel hard en jy boor nie maklik 'n gat in die staal nie, maar is steeds net 1.6 mm dun. Om die skuins snit oor die lengte te "grind" sonder dat die lem krom trek van die hitte is 'n uitdaging!
Nou kan ek begin met die 8 kantige hout handvatsel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Mooi so Viking. Ek hou ook maar die staal koud soos ek skuur.
Watse mareriaal maak jy handvatsel van?
Watse mareriaal maak jy handvatsel van?
Jannie Welman
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
Jannie,
Ek gebruik wat beskikbaar is in die garage - gaan swarthout en imbuya met ss spacer probeer.
Het die een op die internet gesien.
Ek gebruik wat beskikbaar is in die garage - gaan swarthout en imbuya met ss spacer probeer.
Het die een op die internet gesien.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Maak jou eie mes
Dries baie dankie. Ek het nou vir my al die goete bestel by Thinus wat vir my n aftree joppie is.Dries101 wrote:Henning ek sou nie twee keer dink nie. herbst se 3 wheel grinder. En as jy spasie het eerder herbst se ultimate grinder. Ek stel voor byt die bullet en kry wat ookal masjien met die verstelbare spoed. Ek werk op enkel spoed maar dit is 3 keer moeiliker as op n VSD.
Dan terwyl jy besig is kry sommer dan die disc sanding attachment, small wheel attachment en buffing attachment. Dan kan jy basies enige mes maak.
As jy wil flatgrind gaan jy n platten ook soek. Ek flatgrind amper exklusief aangesien ek glo dit is n better grind vir die klas mes wat ek maak. En ongelukkig hollow grind elke 2 de ou en dis hoekom meeste mes maakers se messe in SA so dieselfde lyk.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Ekself het gister my 'wonder metaal' yster getoets. Eers na die vonke gekyk van die ‘grinder’ en dit maak ster vonke. Toe 'n stukkie rooiwarm gemaak met die gasvlam totdat dit nie meer magneties is nie en toe in olie gedompel. Daarna in die werksbank klamp vasgetrek en hom 'n allemintige hou met die hamer gegee....
Hy het solied deurgebreek en wys die beskryfde grys kleur en wat vir my lyk na fyn korrelrige tekstuur...
Handvyl maak net ligte merkies.
Nou beplan ek om die profiel van die ontwerp wat ek gekies het uit te sny uit die stuk staal uit en tot teen die merke te ‘grind’. Daarna wil ek dit uitgloei om te versag sodat ek dit met die vyle kan bewerk tot basiese vorm en weer verhard. Alles dinge wat ek nog nooit voorheen gedoen het nie...
Nou beplan ek om die profiel van die ontwerp wat ek gekies het uit te sny uit die stuk staal uit en tot teen die merke te ‘grind’. Daarna wil ek dit uitgloei om te versag sodat ek dit met die vyle kan bewerk tot basiese vorm en weer verhard. Alles dinge wat ek nog nooit voorheen gedoen het nie...
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
Mooi Johan! Ek dink jy is 'n YSTER!
Hier kom 'n ding - ek bewonder jou "guts" om die bul by die horings te pak.
Hou ons op hoogte van jou vordering en plaas 'n paar fotos.
Sterkte
Hier kom 'n ding - ek bewonder jou "guts" om die bul by die horings te pak.
Hou ons op hoogte van jou vordering en plaas 'n paar fotos.
Sterkte
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Dankie Viking,
Jy is my al 'n ent voor met die messe wat jy al gemaak het. Ek dink el wil binnekort 'n mesmaakkursus gaan bywoon sodat mens die fundamentele vaardighede en tegnieke onder die knie kan kry.
Sterkte ook met die sushi mes. Ek glo dit gaan mooi uitkom.
Jy is my al 'n ent voor met die messe wat jy al gemaak het. Ek dink el wil binnekort 'n mesmaakkursus gaan bywoon sodat mens die fundamentele vaardighede en tegnieke onder die knie kan kry.
Sterkte ook met die sushi mes. Ek glo dit gaan mooi uitkom.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Middagete gou die lem uit die staal gesny.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
Hier kom 'n netjiese mes!!
"n Man wat sy profile so naby en netjies teen die lyn "gou oor etenstyd" kan gesny kry - hy ken van met tools werk.
Johan dit lyk of die oorspronklike staal ook as snylem gebuik is?
Ek hou die een fyn dop ...
"n Man wat sy profile so naby en netjies teen die lyn "gou oor etenstyd" kan gesny kry - hy ken van met tools werk.
Johan dit lyk of die oorspronklike staal ook as snylem gebuik is?
Ek hou die een fyn dop ...
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Maak jou eie mes
Johan jy praat van die metaal weer verhard.Johan Nel wrote:Ekself het gister my 'wonder metaal' yster getoets. Eers na die vonke gekyk van die ‘grinder’ en dit maak ster vonke. Toe 'n stukkie rooiwarm gemaak met die gasvlam totdat dit nie meer magneties is nie en toe in olie gedompel. Daarna in die werksbank klamp vasgetrek en hom 'n allemintige hou met die hamer gegee....Hy het solied deurgebreek en wys die beskryfde grys kleur en wat vir my lyk na fyn korrelrige tekstuur...
Handvyl maak net ligte merkies.
Nou beplan ek om die profiel van die ontwerp wat ek gekies het uit te sny uit die stuk staal uit en tot teen die merke te ‘grind’. Daarna wil ek dit uitgloei om te versag sodat ek dit met die vyle kan bewerk tot basiese vorm en weer verhard. Alles dinge wat ek nog nooit voorheen gedoen het nie...
Jy sal waarskynlik n redelike goeie job doen maar jy kan nooit die metaal se potensiaal bereik tensy jy presies weet watter staal en die verharding prosses wat gevolg moet word met hierdie staal.
Ek dink dit is gepas om weer te noem soos Dries gese het dat as jy met n onbekende staal werk moet jy nie die beste resultaate verwag nie. Alhoewel dit goed is om te begin leer op sommer enige carbon staal.
Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5143
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Maak jou eie mes
Viking en manne. Ek wou so 2 jaar gelede 'n mes vir my maak maar die kostes was net te erg. Die draad blaas nuwe lewe in my ptojek.
KMT en Herbst is beide so 15km van my af en ek gaan maar vir eers so blank of 2 by hulle aanskaf.
Adendorff het selle klein band grinder as die 1 van RYOBI tee R1100. Voorraad is egter eers oor 3 weke in. Hulle gebruik die 25x760mm bande wat KMT en Herbst verkoop.
Sodra ek wegspring met my projek hou ek julle op hoogte.