jak.jpg
Ystervark help met jakkalse
- Jakes
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm
Ystervark help met jakkalse
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Ystervark help met jakkalse
Pragtige kopskoot
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Ystervark help met jakkalse
Niks fout met daai vark se korrel nie! 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Ystervark help met jakkalse
Van wanneer af skiet die varke boog met hulle penne?
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Ystervark help met jakkalse
Sjo ek weet darem maar nie. Daar is niks ander penne in sig nie en om deur daai skedel te gaan moes die jakkals met helse spoed daai ystervark geslaan het, of andersom. Maar dan sou ek dink sou daar nog penne iewers in die gesig gewees het. Ek se nie dis onmoontlik nie maar ek dink dis unlikely....jy self die foto van die jakkals geneem Jakes?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Ystervark help met jakkalse
Dis 'n mooi foto, jy kan nie eens sien waar die Vmax hom gevang het nie.
Kriek
Kriek
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Ystervark help met jakkalse
Ons het so paar maande terug op n rooiduin gebraai. Seker so 8h00 die aand kom draf daar n Aardwolf tussen ons deur wat ook so gesteek was. Die outjie was erg deurmekaar en kon die pyn op sy lyftaal sien. Een van die pelle sit hom toe uit met die pistool. Kon nie glo daai pen het so diep deur die skedel gesteek nie.
My aflyding was dat die wolf met n spoed in n gat wou inhardloop en toe in die ystervark se penne in is. Maar ja, ek het dit al beleef. Ons het maar redelik vinnig nog n koue enetjie gevat na die amok.
My aflyding was dat die wolf met n spoed in n gat wou inhardloop en toe in die ystervark se penne in is. Maar ja, ek het dit al beleef. Ons het maar redelik vinnig nog n koue enetjie gevat na die amok.
Groete, Willie
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Ystervark help met jakkalse
Ek het al n paar honde sien lelik seer kry so, maar deur die wange en oë, daai shot op die jakkals lyk net te semetries...
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Ystervark help met jakkalse
Die foto lyk vir my verdag...die kop is mooi op 'n stok gesit soos met bok-spog, en net die een pen is bitter snaaks. Gewoonlik as honde deurmekaar was met ystervark is daar heelpar penne in die gesig.Jakes wrote:
Ek stem vir 'n "set-up" foto. ;-)
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Ystervark help met jakkalse
Die ystervark jag meer eties as dimitri en nou is die foto verdag...
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Ystervark help met jakkalse
Spoeg ek nou amper my koffie uit, hahaha!!!dehacked wrote:Die ystervark jag meer eties as dimitri en nou is die foto verdag...
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
GERHARD 3
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Wed May 14, 2014 3:11 pm
Re: Ystervark help met jakkalse
As iemand my vra is dit n poets foto. Die vel kant van die pen is in die skede van die jakkals in........ foutjie.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Ystervark help met jakkalse
Dit lyk nie vir my so nie.... Lyk vir my tog of die swart gedeelte in die kop is en die witter gedeelte (wat gewoonlik aan die "vel kant" is), buite is.GERHARD 3 wrote:As iemand my vra is dit n poets foto. Die vel kant van die pen is in die skede van die jakkals in........ foutjie.
Last edited by Eugene on Thu Nov 10, 2016 9:45 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Ystervark help met jakkalse
Kriek kan jy van daai punte maak hahah lyk my loop mooi
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Ystervark help met jakkalse
Stem Eugene - die punt (besigheidskant) is gewoonlik baie skerp en langer as die punt in die vel.Eugene wrote:Dit lyk nie vir my so nie.... Lyk vir my tog of die swart gedeelte in die kop is en die wittergedeelte (wat gewoonlik aan die "vel kant" is, buite is.GERHARD 3 wrote:As iemand my vra is dit n poets foto. Die vel kant van die pen is in die skede van die jakkals in........ foutjie.
Die kant wat uitsteek lyk soos die "plantpunt"
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Ystervark help met jakkalse
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Ystervark help met jakkalse
Elk skat die jakkie het 'n groot nood gehad en toe op 'n gat afgepyl, maar nie geweet die ystervark het dit reeds beset nie! 
