Ystervark help met jakkalse

Post Reply
User avatar
Jakes
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm

Ystervark help met jakkalse

Post by Jakes »

jak.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Boersonderroer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm

Re: Ystervark help met jakkalse

Post by Boersonderroer »

Pragtige kopskoot
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Ystervark help met jakkalse

Post by FHM »

Niks fout met daai vark se korrel nie! ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Ystervark help met jakkalse

Post by RUPERT »

Van wanneer af skiet die varke boog met hulle penne?
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Ystervark help met jakkalse

Post by Trompie »

Sjo ek weet darem maar nie. Daar is niks ander penne in sig nie en om deur daai skedel te gaan moes die jakkals met helse spoed daai ystervark geslaan het, of andersom. Maar dan sou ek dink sou daar nog penne iewers in die gesig gewees het. Ek se nie dis onmoontlik nie maar ek dink dis unlikely....jy self die foto van die jakkals geneem Jakes?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Ystervark help met jakkalse

Post by Aceofspades »

Dis 'n mooi foto, jy kan nie eens sien waar die Vmax hom gevang het nie.
Kriek
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Ystervark help met jakkalse

Post by Williel »

Ons het so paar maande terug op n rooiduin gebraai. Seker so 8h00 die aand kom draf daar n Aardwolf tussen ons deur wat ook so gesteek was. Die outjie was erg deurmekaar en kon die pyn op sy lyftaal sien. Een van die pelle sit hom toe uit met die pistool. Kon nie glo daai pen het so diep deur die skedel gesteek nie.

My aflyding was dat die wolf met n spoed in n gat wou inhardloop en toe in die ystervark se penne in is. Maar ja, ek het dit al beleef. Ons het maar redelik vinnig nog n koue enetjie gevat na die amok.
Groete, Willie
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Ystervark help met jakkalse

Post by BeesBreet »

Ek het al n paar honde sien lelik seer kry so, maar deur die wange en oë, daai shot op die jakkals lyk net te semetries...
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1016
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: Ystervark help met jakkalse

Post by Dirkvh »

Jakes wrote:
jak.jpg
Die foto lyk vir my verdag...die kop is mooi op 'n stok gesit soos met bok-spog, en net die een pen is bitter snaaks. Gewoonlik as honde deurmekaar was met ystervark is daar heelpar penne in die gesig.

Ek stem vir 'n "set-up" foto. ;-)
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Ystervark help met jakkalse

Post by dehacked »

Die ystervark jag meer eties as dimitri en nou is die foto verdag...
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1016
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: Ystervark help met jakkalse

Post by Dirkvh »

dehacked wrote:Die ystervark jag meer eties as dimitri en nou is die foto verdag...
Spoeg ek nou amper my koffie uit, hahaha!!!
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
GERHARD 3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Wed May 14, 2014 3:11 pm

Re: Ystervark help met jakkalse

Post by GERHARD 3 »

As iemand my vra is dit n poets foto. Die vel kant van die pen is in die skede van die jakkals in........ foutjie.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Ystervark help met jakkalse

Post by Eugene »

GERHARD 3 wrote:As iemand my vra is dit n poets foto. Die vel kant van die pen is in die skede van die jakkals in........ foutjie.
Dit lyk nie vir my so nie.... Lyk vir my tog of die swart gedeelte in die kop is en die witter gedeelte (wat gewoonlik aan die "vel kant" is), buite is.
Last edited by Eugene on Thu Nov 10, 2016 9:45 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
User avatar
neef
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm

Re: Ystervark help met jakkalse

Post by neef »

Kriek kan jy van daai punte maak hahah lyk my loop mooi
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Ystervark help met jakkalse

Post by FHM »

Eugene wrote:
GERHARD 3 wrote:As iemand my vra is dit n poets foto. Die vel kant van die pen is in die skede van die jakkals in........ foutjie.
Dit lyk nie vir my so nie.... Lyk vir my tog of die swart gedeelte in die kop is en die wittergedeelte (wat gewoonlik aan die "vel kant" is, buite is.
Stem Eugene - die punt (besigheidskant) is gewoonlik baie skerp en langer as die punt in die vel.
Die kant wat uitsteek lyk soos die "plantpunt"
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Ystervark help met jakkalse

Post by spekieries »

::) Deksels manne moenie 'n goeie storie afwater met feite nie!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Ystervark help met jakkalse

Post by PWV »

Elk skat die jakkie het 'n groot nood gehad en toe op 'n gat afgepyl, maar nie geweet die ystervark het dit reeds beset nie! :D
Post Reply