Wees bedag....
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 844
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Wees bedag....
Dankie Chevy,
Seker maar omdat die nuwe Hilux soos 'n hond met 'n overbite lyk dat hy sy agterbeen so wil lig.
Seker maar omdat die nuwe Hilux soos 'n hond met 'n overbite lyk dat hy sy agterbeen so wil lig.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Wees bedag....
"the Hilux almost tips over, echoing the result of an older Hilux back in 2007 (you can see this in the video too). What this shows, is that minimal progress has been made in almost a decade, which is obviously cause for concern"
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Wees bedag....
Dis jammer. Ek sou dink dat die probleem uitgesorteer kon word. Dis duidelik nie.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Wees bedag....
Maar het julle gesien hoe mooi vat daai Ford die draaie???
Dink net hoe sleg voel n Bull supporter met n Toyota na die video nou.
Dink net hoe sleg voel n Bull supporter met n Toyota na die video nou.
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Wees bedag....
Lekker lag ek nou. Gewonder wanneer iemand dit gaan noem.RUPERT wrote:Maar het julle gesien hoe mooi vat daai Ford die draaie???![]()
![]()
![]()
![]()
Dink net hoe sleg voel n Bull supporter met n Toyota na die video nou.
- Jakkels 223
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm
Re: Wees bedag....
Seker al n ou een, van 2007 af. Wat het n vlakvark en n Toyota hilux in gemeen......................as beide n grondpad sien wil hulle rol!!!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Wees bedag....
'n Hilux is nie 'n Subaru nie al deel hulle 'n moeder maatskappy. Dis nou maar so Toyota het net aan die krag en spoed gewerk met die nuwe bakkies en is vêr agter op die veiligheid. Miskien voel hulle die bestuurders moet verantwoordelikheid vir hulle eie veiligheid neem, ry net stadiger
Dit en kennis van grondpad ry help.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- finch
- Sr. Member

- Posts: 468
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Wees bedag....
Self n "riskante" nuwe toyota is steeds veiliger op die pad as al die onpadwaardige ou voertuie.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Wees bedag....
finch wrote:Self n "riskante" nuwe toyota is steeds veiliger op die pad as al die onpadwaardige ou voertuie.
ALhoewel jou stelling nie verkeerd is nie.....
Vergelyk jy darem nie appels met appels nie.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Wees bedag....
Eerste generasie bestuurders niks te doen met die karre nie 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Wees bedag....
Wat het 'n vlakvark en hulux in gemeen? Altwee rol as hul stof sien...
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Wees bedag....
Die Swede verstaan die werk verkeerd. Jy swaai nie uit vir 'n "moose" nie. Jy ry die verdomde ding plat!
Hoeveel mense het nie al verongeluk deur vir 'n dier te probeer uitswaai nie? Ek vat eerder 'n soliede impak op die neus en laat die versekering dit uitsorteer.
Hoeveel mense het nie al verongeluk deur vir 'n dier te probeer uitswaai nie? Ek vat eerder 'n soliede impak op die neus en laat die versekering dit uitsorteer.
-
Tienie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am
Re: Wees bedag....
Ek wonder net???
Hoeveel hilux bakkies het al omgeval agv uitswaai vir koedoe of vlakvark (BOSVELS TEST???) . As hulle so maklik omval sou ons bosveld scrapyards oortrek gewees het met Hilux wrakke ,tog kan ek nie onthou dat ek van so n geval gehoor het nie en ek ken BBAAAIIEE mense met hiluxe.
Hoeveel hilux bakkies het al omgeval agv uitswaai vir koedoe of vlakvark (BOSVELS TEST???) . As hulle so maklik omval sou ons bosveld scrapyards oortrek gewees het met Hilux wrakke ,tog kan ek nie onthou dat ek van so n geval gehoor het nie en ek ken BBAAAIIEE mense met hiluxe.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Wees bedag....
Die manne praat nie graag uit as dit gebeur nie
;p
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Wees bedag....
Het iewers gelees waar iemand hier op gereageer het, en genoem dat die Toy die hoogste ground clearance het, dus val hy makliker om...en dat Toyota nou ernstig aandag gee aan dit...
Ek like steeds my Toy!!!
Ek like steeds my Toy!!!
- Boerseun
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Thu Nov 25, 2010 8:04 pm
Re: Wees bedag....
Hilux is not for sissies lol..... if you can handle 1 you are a dammn good driver.
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Wees bedag....
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016102 ... 358b4b.png[/IMG]
Uitswaai vir koedoe ?? Neewat op 140km/h druk jy deur!!
Uitswaai vir koedoe ?? Neewat op 140km/h druk jy deur!!
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Wees bedag....
Ek het daai naweek 2 koedoes met selfde Hilux doodgery, eerste een die Vrydag aand tussen Prieska en Copperton, die tweede een was die Sondagmiddag 12:00 tussen Douglas en Kimberley. Hy het my in die hospitaal gesit, maar 2 koedoes op selfde naweek met selfde Hilux moet rekord wees! Ek vrees no 3 wat wag!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Wees bedag....
Wonder of Amarok dalk 3 koedoes op een naweek kan trap? Dan wen hy beslis!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Wees bedag....
JJV wrote:Ek het daai naweek 2 koedoes met selfde Hilux doodgery, eerste een die Vrydag aand tussen Prieska en Copperton, die tweede een was die Sondagmiddag 12:00 tussen Douglas en Kimberley. Hy het my in die hospitaal gesit, maar 2 koedoes op selfde naweek met selfde Hilux moet rekord wees! Ek vrees no 3 wat wag!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek wonder of jy nie moet begin (walk and stalk) nie ,hierdie bakkie jag kan jou duur te staan kom.
DD
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Wees bedag....
Daai twee het my R60 000 gekos op my verlore Hilux, so ek het op daai stadium al 2 doodgery maar nog nie een geskiet nie!!Diesel Dog wrote:JJV wrote:Ek het daai naweek 2 koedoes met selfde Hilux doodgery, eerste een die Vrydag aand tussen Prieska en Copperton, die tweede een was die Sondagmiddag 12:00 tussen Douglas en Kimberley. Hy het my in die hospitaal gesit, maar 2 koedoes op selfde naweek met selfde Hilux moet rekord wees! Ek vrees no 3 wat wag!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek wonder of jy nie moet begin (walk and stalk) nie ,hierdie bakkie jag kan jou duur te staan kom.
DD
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Wees bedag....
Maar as ek my Hilux kwaai moet pluk om kinders te mis, rol ek hom met 'n smile.
Lekker aand vir julle wees veilig.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Lekker aand vir julle wees veilig.
Sent from my iPhone using Tapatalk
