Wees bedag....

Post Reply
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Wees bedag....

Post by Chevvy SS »

Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 844
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Wees bedag....

Post by Dawie Malan »

Dankie Chevy,

Seker maar omdat die nuwe Hilux soos 'n hond met 'n overbite lyk dat hy sy agterbeen so wil lig.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Wees bedag....

Post by LUAN »

"the Hilux almost tips over, echoing the result of an older Hilux back in 2007 (you can see this in the video too). What this shows, is that minimal progress has been made in almost a decade, which is obviously cause for concern"
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Wees bedag....

Post by Jean Marais »

Dis jammer. Ek sou dink dat die probleem uitgesorteer kon word. Dis duidelik nie.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Wees bedag....

Post by RUPERT »

Maar het julle gesien hoe mooi vat daai Ford die draaie??? >:D >:D >:D >:D
Dink net hoe sleg voel n Bull supporter met n Toyota na die video nou.
birklec
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 369
Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm

Re: Wees bedag....

Post by birklec »

RUPERT wrote:Maar het julle gesien hoe mooi vat daai Ford die draaie??? >:D >:D >:D >:D
Dink net hoe sleg voel n Bull supporter met n Toyota na die video nou.
Lekker lag ek nou. Gewonder wanneer iemand dit gaan noem.
User avatar
Jakkels 223
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm

Re: Wees bedag....

Post by Jakkels 223 »

Seker al n ou een, van 2007 af. Wat het n vlakvark en n Toyota hilux in gemeen......................as beide n grondpad sien wil hulle rol!!!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Wees bedag....

Post by Carl »

'n Hilux is nie 'n Subaru nie al deel hulle 'n moeder maatskappy. Dis nou maar so Toyota het net aan die krag en spoed gewerk met die nuwe bakkies en is vêr agter op die veiligheid. Miskien voel hulle die bestuurders moet verantwoordelikheid vir hulle eie veiligheid neem, ry net stadiger ;) Dit en kennis van grondpad ry help.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 468
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: Wees bedag....

Post by finch »

Self n "riskante" nuwe toyota is steeds veiliger op die pad as al die onpadwaardige ou voertuie.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Wees bedag....

Post by Apie »

finch wrote:Self n "riskante" nuwe toyota is steeds veiliger op die pad as al die onpadwaardige ou voertuie.

ALhoewel jou stelling nie verkeerd is nie.....

Vergelyk jy darem nie appels met appels nie.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Wees bedag....

Post by Carl »

Eerste generasie bestuurders niks te doen met die karre nie :)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Wees bedag....

Post by dehacked »

Wat het 'n vlakvark en hulux in gemeen? Altwee rol as hul stof sien...
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 960
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Wees bedag....

Post by OosKaapJagter »

Die Swede verstaan die werk verkeerd. Jy swaai nie uit vir 'n "moose" nie. Jy ry die verdomde ding plat!

Hoeveel mense het nie al verongeluk deur vir 'n dier te probeer uitswaai nie? Ek vat eerder 'n soliede impak op die neus en laat die versekering dit uitsorteer.
Tienie
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am

Re: Wees bedag....

Post by Tienie »

Ek wonder net???
Hoeveel hilux bakkies het al omgeval agv uitswaai vir koedoe of vlakvark (BOSVELS TEST???) . As hulle so maklik omval sou ons bosveld scrapyards oortrek gewees het met Hilux wrakke ,tog kan ek nie onthou dat ek van so n geval gehoor het nie en ek ken BBAAAIIEE mense met hiluxe.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Wees bedag....

Post by DWB »

Die manne praat nie graag uit as dit gebeur nie ;) ;p
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Wees bedag....

Post by JohanvB »

Het iewers gelees waar iemand hier op gereageer het, en genoem dat die Toy die hoogste ground clearance het, dus val hy makliker om...en dat Toyota nou ernstig aandag gee aan dit...

Ek like steeds my Toy!!!
User avatar
Boerseun
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Thu Nov 25, 2010 8:04 pm

Re: Wees bedag....

Post by Boerseun »

Hilux is not for sissies lol..... if you can handle 1 you are a dammn good driver.
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Wees bedag....

Post by JJV »

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016102 ... 358b4b.png[/IMG]


Uitswaai vir koedoe ?? Neewat op 140km/h druk jy deur!!
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Wees bedag....

Post by JJV »

Ek het daai naweek 2 koedoes met selfde Hilux doodgery, eerste een die Vrydag aand tussen Prieska en Copperton, die tweede een was die Sondagmiddag 12:00 tussen Douglas en Kimberley. Hy het my in die hospitaal gesit, maar 2 koedoes op selfde naweek met selfde Hilux moet rekord wees! Ek vrees no 3 wat wag!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Wees bedag....

Post by JJV »

Wonder of Amarok dalk 3 koedoes op een naweek kan trap? Dan wen hy beslis!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Wees bedag....

Post by Diesel Dog »

JJV wrote:Ek het daai naweek 2 koedoes met selfde Hilux doodgery, eerste een die Vrydag aand tussen Prieska en Copperton, die tweede een was die Sondagmiddag 12:00 tussen Douglas en Kimberley. Hy het my in die hospitaal gesit, maar 2 koedoes op selfde naweek met selfde Hilux moet rekord wees! Ek vrees no 3 wat wag!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Ek wonder of jy nie moet begin (walk and stalk) nie ,hierdie bakkie jag kan jou duur te staan kom.

DD
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Wees bedag....

Post by JJV »

Diesel Dog wrote:
JJV wrote:Ek het daai naweek 2 koedoes met selfde Hilux doodgery, eerste een die Vrydag aand tussen Prieska en Copperton, die tweede een was die Sondagmiddag 12:00 tussen Douglas en Kimberley. Hy het my in die hospitaal gesit, maar 2 koedoes op selfde naweek met selfde Hilux moet rekord wees! Ek vrees no 3 wat wag!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Ek wonder of jy nie moet begin (walk and stalk) nie ,hierdie bakkie jag kan jou duur te staan kom.

DD
Daai twee het my R60 000 gekos op my verlore Hilux, so ek het op daai stadium al 2 doodgery maar nog nie een geskiet nie!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Wees bedag....

Post by JJV »

Maar as ek my Hilux kwaai moet pluk om kinders te mis, rol ek hom met 'n smile.
Lekker aand vir julle wees veilig.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply