Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by PaulM »

blaser wrote:hoop daar gaan n v8 wees met n blower op
So 'n AMG joppie behoort die Luminas besig te hou.... ;D
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by blaser »

verseker
Jjjbay
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Wed May 03, 2017 7:24 am

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by Jjjbay »

Hulle lyk vrek mooi... Gaan moontlik die ranger uit die pad druk wat aanplak accessories en sticker kits aanbetref
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by Chevvy SS »

Blykbaar is daar 'n opsie om 'n blaser geweer by te sit vir R1 399.
User avatar
Morkel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by Morkel »

Ek sien die Merc het geland[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201805 ... 91b211.jpg[/IMG]
51c83058-3b01-40e0-8c51-33deef85e91f.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by Rem »

Het n kwotasie gesien vir die 250 diesel model, met n paar ektras (goed soos n difflock is n ekstra), en prys was R 913 000.00

Nee kyk as jy dan n "luukse" bakkie wil he, koop n amarok 3.0v6. Jy gaan seker R200k spaar en boonop is daai 8spoed auto boks baie beter as merc sin.
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by Harambe »

Weet jy wat laaik ek nie van Nissan nie? Hulle parte is ontsettend duur en jy kan net deur Nissan bestel. Weet jy wat laaik ek nie van Mercedes nie? Hulle parte is nog duurder en jy kan net deur Mercedes bestel.

Ek sal hom ry as jy hom vir my gee met 'n volle onderhoud plan en waarborg. Maar sodra een van daai twee goed uitloop, verkoop ek hom.
Of so iets
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by Wouter Roets »

Talk about overpriced!

Met die launch van die 3.0 V6 TDI weergawe van Merc met sy 190kw en 550nm het Volkswagen dadelik aangekondig hulle nuwe syfers op hulle 3.0 V6 weergawe is nou 190kw en 580nm en met overboost 200Kw vir 20 sekondes en dit alles teen R300 000 goedkoper!

Hier steun dit maar net weer my opinie dat Merc absoluut buitensporig is met hulle pryse op al hul voertuie. So terloops ek wonder hoe gaan hulle betroubaarheid wees aangesien hulle maar baie sleg vaar met hulle GL reeks in daai departement. Ek ken 6 mense in Rustenburg wat se GL modelle se ratkaste gegroet het. Die meeste van hulle moes n gedeelte van die rekenings betaal met Merc se staggerd motorplan.

Groetnis
Wouter
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by Chevvy SS »

Stem 100% saam Wouter.
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Mercedes Bakkie op die mark binnekort (2018)

Post by Harambe »

Iemand sal seker simpel genoeg wees om een te koop. Iemand wat hul geld met tenders of stropery maak. Definitief nie iemand wat hard werk vir sy geld nie.
Of so iets
Post Reply