Bymiddels
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Bymiddels
Dis maar soos enige iets, almal het maar hulle eie opinie of ervaring. Ek kan dink op 'n motorfiets se klein tenk gaan 'n botteltjie 2stroke se verhouding verseker bietjie aan jou mengsel met lug 'n verstelling nodig maak. Op 'n 85 liter bakkie tenk is die verhouding so amper 1:200 of minder.
Ek doen dit vir die turbo en die beter verbruik, maar uit my ervaring doen dit niks skade aan die injectors nie. Ek het nog nooit van die ander additives probeer nie, want ek weet nie wat daar in is nie.
Net vir interessantheid, die Duitse mechanic in Wellington het so paar jaar terug toe my pa se ou E300 petrol Mercedes begin sluk as hy ry, ook gesê hy moet so elke 3 de tenk 'n botteltjie 2stroke in gooi en dit het gewerk, wat daar fout was weet ek nie, so kannie teveel daaroor sê nie.
Sent from my iPad using Tapatalk

As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Bymiddels
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Bymiddels
Dankie Tau, dis interessant om te lees. Sien die toetse is op common rail enjins gedoen, en hulle sê dit kan ook van toepassing wees op ouer enjins.
Dis interessant hoe die 2stroke op die gewone market diesel die grootse positiewe verskil maak in die eienskappe in vergelyking met die ander wat hulle spesifiseer. Mens moet ook darem net in ag neem dis 'n Sasol man wat hom skryf so hulle produk moet bietjie geboost word.
Sent from my iPad using Tapatalk
Dis interessant hoe die 2stroke op die gewone market diesel die grootse positiewe verskil maak in die eienskappe in vergelyking met die ander wat hulle spesifiseer. Mens moet ook darem net in ag neem dis 'n Sasol man wat hom skryf so hulle produk moet bietjie geboost word.
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Geno
- Administrator

- Posts: 13656
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Bymiddels
Geno ek sal gaan kyk maar jy kan maar 2 stroke op jou 4.2 gooi,al genoeg in myne gegooi en hy gee nie moeilikheid nie.Nog nooit regtig dieselverbruik getoets nie,ek vat sommer die 2 stroke op die kooperasie se rak.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Bymiddels
Ek gebruik wynns se 2 slag. Daar moet glo iets staan van jaso op die bottel dan is dit ok om te gebruik.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13656
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Bymiddels
JASO spec ja en maak doodseker dis ou skool minerale 2 slag olie.
Nie sinteties, half sinteties ens nie.
Die hele 2 slag olie in diesel is redelik wyd deurgetrap op die 4x4 Comm Forum.
Nêrens kon iemand 'n negatiewe effek op jou enjin of inspuiters of pomp bewys nie.
Nadeel is ekstra koste en ekstra lug besoedeling.
Ek het op 'n tyd 'n 2.5D4d gehad met so 140000km op wat 'n lekker blou rokie uitgegooi het as die enjin nog koud was, winter en somer.
Die enjin was ook meer lawaaierig as my vriende sin.
Ek het 'n kans gevat en sommer goedkoop Total 2 slag olie (250ml) op omtrent 75liter diesel ingegooi.
Binne 130km langpad was daar reeds 'n verskil.
Ek het dit met 3 tenks na mekaar gedoen en die verskil was duidelik.
Min tot geen rook in oggende, baie stiller, en die bakkie het gevoel of hy bietjie meer woema gehad het.
Dit was nie weer nodig om iets toe te dien nie, bakkie was tot op 170000km soos n nuwe een.
Sent from my D5803 using Tapatalk

Ek was deurmekaar dis nie wynns. Sien die word hier gemaak ook. Ek koop 5l op n slag werk goedkoper uit as om elke keer 500ml te koop.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Bymiddels
EK het nou wyd gegoogle en lyk my hierdie is soos om jou koeels te molly. Party mense glo 100% daarin en ander weer glad nie. Niemand ry onder presies dieselfde omstandighede of vrag/lading nie. Al wat ek wel kon aflei is dat die kleiner displacement engines wat redelik baie krag per liter produseer met hulle vreeslike fyn diesel sisteme nie van 2 stroke gaan hou nie.
EK is aan die teenkanting kamp. vir my is daar fout met meeste voertuie wat verbetering toon. Geen magniese part kan met vloeistof herstel word nie. As julle wat 2 stroke gebruik dit ophou gebruik begin die voertuie weer rook, raas of enige van die oorsponklike problem toon?
My een bakkie by die werk weet ek is siek, ek nurse hom nou al 'n tydjie. EK gaan hom stroke gee en kyk wat maak hy.
EK het 'n Isuzu bakkie gehad wat s diff begin sing het. As jy pro long ingooi dan raak hy tjoepstil. Na so 20 000km het ons maar die diff getrek en toe is hy mooi moertoe en moes ek eerder vroer netd ie bearings vervang het. Ek sê nie dit si dieslefde in die 2 stroke geval nie, maar daar moet mos 'n rede vir die oorspronklike probleme wees.
EK is aan die teenkanting kamp. vir my is daar fout met meeste voertuie wat verbetering toon. Geen magniese part kan met vloeistof herstel word nie. As julle wat 2 stroke gebruik dit ophou gebruik begin die voertuie weer rook, raas of enige van die oorsponklike problem toon?
My een bakkie by die werk weet ek is siek, ek nurse hom nou al 'n tydjie. EK gaan hom stroke gee en kyk wat maak hy.
EK het 'n Isuzu bakkie gehad wat s diff begin sing het. As jy pro long ingooi dan raak hy tjoepstil. Na so 20 000km het ons maar die diff getrek en toe is hy mooi moertoe en moes ek eerder vroer netd ie bearings vervang het. Ek sê nie dit si dieslefde in die 2 stroke geval nie, maar daar moet mos 'n rede vir die oorspronklike probleme wees.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Bymiddels
Tau, Jy neem net aan daar was 'n probleem om mee te begin... 
Ek stem saam met jou dat 'n bymiddel nie 'n probleem gaan regmaak nie, maar ek het nou al amper 300k km gery met 2 stroke in die diesel sonder dat ek bewus is van 'n probleem, die enjin dreun net bietjie harder sonder dit en gee bietjie swakker brandstof verbruik.
Het jy prolong in jou diff gegooi? Jy moet 'n GL 5 diff / ratkas olie in 'n diff gooi en GL4 in 'n ratkas wat geel metale (syncromesh) in het.
Sent from my iPad using Tapatalk

Ek stem saam met jou dat 'n bymiddel nie 'n probleem gaan regmaak nie, maar ek het nou al amper 300k km gery met 2 stroke in die diesel sonder dat ek bewus is van 'n probleem, die enjin dreun net bietjie harder sonder dit en gee bietjie swakker brandstof verbruik.
Het jy prolong in jou diff gegooi? Jy moet 'n GL 5 diff / ratkas olie in 'n diff gooi en GL4 in 'n ratkas wat geel metale (syncromesh) in het.
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Bymiddels
Kry more bakkie terug van Dup-Diesel, injectors gedoen en paar ander verstelings, gaan Donderdag op 5 dae roadtrip, sal laat weet wat is beter of nie.
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Bymiddels
More Almal,
Ek het n vraag na aanleiding van hierdie post oor bymiddels. Ek ry n 1998 Isuzu KB 250 vir die laaste 10 jaar. Sy het al 445000 km gedoen en het nog oorspronklike " injectors" en diesel pomp. Sy gee konstant 12 km/l in die dorp. Ek moes noodgedwonge so 2 maande gelede 50 ppm diesel begin ingooi. Sal julle aanbeveel dat 250 ml 2SO per tenk ingooi?
Groetnis Bennie

9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Bymiddels
Wil niemand n opinie waaag nie 

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Bymiddels
Gaan search daar op 4x4community.co.za. Daar is meer as genoeg opinies oor die vraag.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13656
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bymiddels
Ek is nou op my eerste tenk diesel met 2SO gemeng.
Dit wil lyk of die lorrie makliker vat in die oggend...
Dit wil lyk of die lorrie makliker vat in die oggend...
Goed, beter, 6millimeter!
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Bymiddels
Dankie Geno,
My vraag was oor my spesifieke omstandighede.
Groetnis Bennie
My vraag was oor my spesifieke omstandighede.
Groetnis Bennie
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Bymiddels
Bennie, toets dit en gee terugvoer.
Sent from my D5803 using Tapatalk
Sent from my D5803 using Tapatalk
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Bymiddels
Ek het gegaan op n 1:200 ratio dit gee my 375ml op n 75l tenk maar ek gooi sommer 400ml. So gaan volgens jou tenk grote Bennie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13656
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bymiddels
My post was om op te volg na my oorspronklike vraag wat ek hier gevra het. http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 25#p621302Bennie Bester wrote:Dankie Geno,
My vraag was oor my spesifieke omstandighede.
Groetnis Bennie
Ek het nie 'n antwoord op jou vraag nie.
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Bymiddels
Dis hierdie week heelwat warmer as verlede weekGeno wrote:Ek is nou op my eerste tenk diesel met 2SO gemeng.
Dit wil lyk of die lorrie makliker vat in die oggend...
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Bymiddels
Bennie as ek jy was sou ek hom getoets het met die 2 stroke, en as sy brandstof verbruik nie verbeter nie sal ek dit los, soos hierbo gesien kan jy sien alle bakkies hou nie van dit nie, maar dan is daar wat baie daarvan hou. Jy gaan hom nie skade doen as jy dit toets nie.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Bymiddels
Dankie vir die terugvoer. Ek sal met die volgende tenk diesel die toets begin doen en na so drie tenke terugvoer gee.