Beste bande
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Beste bande
Deel jou wenresep hier. Gee koste, bandgrootte en km behaal asook waarvoor aangewend.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Beste bande
kumho road venture kl78 - bakkie verkoop toe het hulle al 70 000km's gedoen en daar was nog baie leeftyd oor. Op alle paaie gebruik sonder enige probleme. sit ook op 'n nat pad soos goeters aan 'n wol kombers. 245/75/16 size.
Last edited by ruaanb on Thu Dec 15, 2016 8:37 am, edited 1 time in total.
-
Melckman
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Mon Jun 03, 2013 3:23 pm
Re: Beste bande
Good Year Wrangler AT/SA 245/70/R16
R1,300/band
83,000km and counting...
Teerpad, grondpad, sand - regte all terrain gebruik.
Baie beindruk; dink jy gaan ver soek vir beter waarde vir geld
R1,300/band
83,000km and counting...
Teerpad, grondpad, sand - regte all terrain gebruik.
Baie beindruk; dink jy gaan ver soek vir beter waarde vir geld
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Beste bande
My Contiworldcontacts is op hul einde dan gaan ek die Destinations vat vir n spin. Juis oor daai waarborg. Die klip is maar rof op n sidewall.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Beste bande
Ek het op 60 000km my Isuzu verkoop en ook mooi gelyk daai destinations is in my opienie is baie goed
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Beste bande
Continental het dit nou ook maar net as jy by sekere plekke koop.
http://www.contisure.co.za/?ref=184412#/
Werk maar net soos die Firestone een as ek so vinnig kyk.
http://www.contisure.co.za/?ref=184412#/
Werk maar net soos die Firestone een as ek so vinnig kyk.
-
Bronkie
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jan 28, 2016 5:53 pm
Re: Beste bande
Opgesit Desember 2014, 84k gedoen en laas week afgehaal.
Nou BF's All-T T/A's op. Hoop om dieselfde of beter te doen.
Gebruik vir werk en trips (Namibia, Moz, en local is lekker)
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Beste bande
Waars die General Grabber manne? Gee die oukies kilos? Verrigting is glo baie goed.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Beste bande
Ek is op my 4de stel van dieselfde bande. Uit die vorige 3, 100,000+ km gekry. Huidige stel is op 64,000Melckman wrote:Good Year Wrangler AT/SA 245/70/R16
R1,300/band
83,000km and counting...
Teerpad, grondpad, sand - regte all terrain gebruik.
Baie beindruk; dink jy gaan ver soek vir beter waarde vir geld
Beslis uitstekende bande. Sal niks ander koop nie.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Beste bande
Het ook baie my Wranglers geniet.Jean Marais wrote:Ek is op my 4de stel van dieselfde bande. Uit die vorige 3, 100,000+ km gekry. Huidige stel is op 64,000Melckman wrote:Good Year Wrangler AT/SA 245/70/R16
R1,300/band
83,000km and counting...
Teerpad, grondpad, sand - regte all terrain gebruik.
Baie beindruk; dink jy gaan ver soek vir beter waarde vir geld
Beslis uitstekende bande. Sal niks ander koop nie.
Enigste nadeel was op my Isuzu het hulle net in die middel afgeloop.
Baie met banddruk gespeel en baie geroteer maar kon nie wen nie.
Blykbaar is die nuwe een +Plus blykbaar daai probleem uitgesort
Sent from my D5803 using Tapatalk
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Beste bande
Waar kry jy dit so goedkoop? TWT in Stellenbosch het my gister R1995/band gekwoteer.Melckman wrote:Good Year Wrangler AT/SA 245/70/R16
R1,300/band
83,000km and counting...
Teerpad, grondpad, sand - regte all terrain gebruik.
Baie beindruk; dink jy gaan ver soek vir beter waarde vir geld
Wat is julle opinies van Pirelli Scorpions?
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Beste bande
Het so 2-3 jaar terug op die myn General Grabber's op ons Toyota D4D's opgesit. Ons het elke dag so 40 Km grondpad en 160 Km teerpad gery dag in/uit. Ek kan onthou dat ek elke 70-80 000 Km bande omgeruil het - ons was baie tervrede met daai bande se werkverrigting.Supacow wrote:Waars die General Grabber manne? Gee die oukies kilos? Verrigting is glo baie goed.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Melckman
- Jr. Member

- Posts: 95
- Joined: Mon Jun 03, 2013 3:23 pm
Re: Beste bande
Ek het hulle by HiQ in Menlyn, Pretoria opgesit. Hulle pryse behoort nie so baie te verskil in die Kaap nie. Bygese, is dit ook nou al amper 2 jaar terug...Forester wrote:Waar kry jy dit so goedkoop? TWT in Stellenbosch het my gister R1995/band gekwoteer.Melckman wrote:Good Year Wrangler AT/SA 245/70/R16
R1,300/band
83,000km and counting...
Teerpad, grondpad, sand - regte all terrain gebruik.
Baie beindruk; dink jy gaan ver soek vir beter waarde vir geld
Wat is julle opinies van Pirelli Scorpions?
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Beste bande
My ondervinding is dat Tiger Wheel & Tyre se pryse dikwels van die duurste is. Probeer oor BestDrive - nie seker hoe wyd hul netwerk in SA sprei nie.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Beste bande
Jy kan ook kyk na om by Errols Tyres in Ooslonden te koop. hulle koerier dit dan na die naaste bande plek met wie hulle n ooreenkoms het waar jy dit dan kan laat op sit. hulle het letterlik alles en pryse is op website waar jy order.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1995
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Beste bande
H,Supacow wrote:Deel jou wenresep hier. Gee koste, bandgrootte en km behaal asook waarvoor aangewend.
Ekt al meer as 100 000km met meer as een brand gekry. BF A/T, Bridgestone A/T... Die 16" BFs was laas twee keer so duur soos die Bridgestones. Moet se niks trap water en modder uit die pad soos n BF nie.
Tans het ek Good Year Wranglers op...
Maar om jou vraag te antwoord kyk almal na km. Wanneer dit by veiligheid kom met kortste remafstand in nood is Michelin nommer 1!
Met n vleisie...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Beste bande
Ek dink ek het op so 80 000km (kan meer wees) twee vervang. Ek is nou op 120 000km en sal nou binnekort die ander twee moet vervang.Supacow wrote:Waars die General Grabber manne? Gee die oukies kilos? Verrigting is glo baie goed.
Toyota 2.7 VVTI DC
98% teerpad as ek moet skat. Baie tevrede al lyk hulle nie so cool nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Beste bande
Dankie manne. Ek volg hier.
Ek is 'n stoere BF man, maar kyk nou na General Grabbers vir Lila se skoolkar (3.0d4d D/C Hilux)
R3150.00 per band vir 16" BF A/T's is net bietjie rof!
Ek is 'n stoere BF man, maar kyk nou na General Grabbers vir Lila se skoolkar (3.0d4d D/C Hilux)
R3150.00 per band vir 16" BF A/T's is net bietjie rof!
Goed, beter, 6millimeter!
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Beste bande
Cooper STMAXX gee vir my baie goeie diens op my bakkie. Staan nou so op 81 000. Ek is n man wat hard ry op teer en grond en nog nooit n band van hulle verloor nie. Eniste problem was een wat ek van die rim afgery het in die duine omrede ek bietjie kort gedraai het op redelike spoed met lae druk bande. As ek reg onthou was dit so R3370 n band vir 16". 2.5 TRiton. Hulle klou soos snot.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Beste bande
General Grabbers het die "all terrain" band van die jaar toekening gewen twee jaar gelede . My drywer het 90 000 km op n stel gekry met my werksbakkie. Ek het tans Firestone destinations op my Toyota en het al 40 000km gedoen en daar is nog baie loopvlak oor. Vra vir Heinz wat maak sy karooplaaspad met n band. Hy het ook Firestone destinations op sy bakkie en het nog nie n band verloor nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Beste bande
@Geno
265/70/16 bfg @ R3050, grabber all terrain @ R1600
@forester die Goodyear is so R1550 op 245/70/16
265/70/16 bfg @ R3050, grabber all terrain @ R1600
@forester die Goodyear is so R1550 op 245/70/16
Court Schilbach
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- michris
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 10, 2015 10:14 am
Re: Beste bande
Het al voorheen BF 31x10.5x15 op gehad en heidiglik het ek Bridgestone op, ook 31x10.5x15 en het met albei +- 90 000 km gekry,.Ek het lanklaas nuwes opgesit maar Bridgestone was goedkoper en het veral goed gedoen met nat pad. Ek het ou hilux d/c 4x4.
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: Beste bande
Ek het 265/70/16 Grabber AT op my bakkie gehad. Op 65000km begin hulle effens raas op teerpad. Hulle het seker so 20% leeftyd oor gehad toe vervang ek hulle met 265/70/16 Cooper AT3. Selfde storie. Op 65000 raas hulle. R1600 vir Grabbers teenoor R3000 vir die Coopers. Ek gaan nou weer terug Grabbers toe. Ek ry 30% grondpad en moet ook se daai Grabbers sit op n grondpad, beter as die coopers. Die coopers is net beter op n nat teerpad.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
