Jagplek gesoek
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Jagplek gesoek
Jagplek gesoek hier teen die weskus - vanaf Springbok se wereld tot in die Kaap - enige plek langs die N7. Op soek na BWB / SWB / springbok / gemsbok.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jagplek gesoek
Google donkieskraal praat met sarel. Weet nie of hulle gaan jag nie dit is baie droog.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Jagplek gesoek
Dankie Joe. Ja deksels, hier bo is dit verskriklik droog, so hier wil die manne klaar nie laat jag nie, tensy die wereld kom wegspoel. Gedink die manne af Kaap toe sal beter veld he. Dankie, sal Sarel bel.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Jagplek gesoek
Joe,
Donkieskraal laat nie meer jag nie. As iemand anders weet van 'n plek, laat weet asseblief!

- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Jagplek gesoek
As jy weg wil beweeg van die N7 na die N1 rigting Beaufort Wes dan kan ek jou help. Nog net 3 datums beskikbaar vir die jaar - master@wetdog.co.za.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Jagplek gesoek
Boesman, jislaaik jong, dis ver! Laat jy self jag - is dit op jou grond?
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Jagplek gesoek
Hi Johan,Johan7 wrote:Boesman, jislaaik jong, dis ver! Laat jy self jag - is dit op jou grond?
Dit is nou nie 'n antwoord of uitkoms nie, maar ek wonder sommer, is dit nie vir julle manne van daardie kontrei nader en goedkoper om sommer Grunau/Karasburg se kant toe te staan nie?
Ek verstaan jou pyn, want ons ry ook maar wyd - tussen 1200km en 1800km roundtrips elke slag. Maar die ry en beplan is mos maar deel van die lekker.
Groetnis
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Jagplek gesoek
Dis dalk nie 'n slegte idee nie! Ek het 'n pel wat nou al lank aan my kou om saam te gaan Karasburg toe, maar ek sien nog heeltyd op teen die permitte en dinge, maar dalk moet ek dit tog oorweeg. Hy se ook daai omie het als wat ek nodig het, so ek sal herbesin. Dankie vir jou voorstel. Ek moet nou net positief dink en dat hierdie ding op my begin groei....GreyGhostGear wrote:Hi Johan,Johan7 wrote:Boesman, jislaaik jong, dis ver! Laat jy self jag - is dit op jou grond?
Dit is nou nie 'n antwoord of uitkoms nie, maar ek wonder sommer, is dit nie vir julle manne van daardie kontrei nader en goedkoper om sommer Grunau/Karasburg se kant toe te staan nie?
Ek verstaan jou pyn, want ons ry ook maar wyd - tussen 1200km en 1800km roundtrips elke slag. Maar die ry en beplan is mos maar deel van die lekker.
Groetnis
Kan jy glo - Donkieskraal hier by ons laat weet my vanoggend nadat ek navraag gedoen het hulle laat nie meer jag nie, jammer. Half twaalf kom hier 'n mail by my aan van Kaapjag af - lekker jagpakket te wen met koedoe, blesbok en wat als ter waarde van R25000. Raai waar? Donkieskraal!!!
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Jagplek gesoek
Ek nou ook daai mail gekry van Donkieskraal advertensie op kaapjag , nogal gewonder oor dit , maak my bang
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Jagplek gesoek
Kaapjag se kompetisie pakket is lank vooraf gereel so rustig wees manne.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Jagplek gesoek
Ek kan bevestig dat nie Zuma of enige van die Guptas aandele in Donkieskraal besit nie.ruaanb wrote:Kaapjag se kompetisie pakket is lank vooraf gereel so rustig wees manne.
Soos GGG sê, doen die Namib ding. Jy sal nie spyt wees nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Jagplek gesoek
Dankie Gawie, ek werk klaar daaraan, want hier by ons sal as dit nou kom reen nie veel beteken nie. Die boere ry al klaar water aan na Calvinia, die dorp is sonder water. Ek sien die regering wil 'n El Nino aankondig vir die streek. My swaer wat in die Boesmanland boer se hy slaap nie snags nie - hulle het juis nou 'n hengse stuk plaas by aangekoop en hy se hy sien net hoe die skaap le as hy saans sy oe toemaak. Dis 'n bitter sleg situasie.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Jagplek gesoek
Ek sien as jy Calvinia om ry is dit 560 km Beaufort Wes toe.Johan7 wrote:Boesman, jislaaik jong, dis ver! Laat jy self jag - is dit op jou grond?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Jagplek gesoek
Boesman, ek PM jou!
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper