naand manne
watse "accessories" het julle op julle stoele gesit ,ek wil myne self meer gemaklik vir my, enige iets van n cup holer tot n remote mount, plaas asb fotos
groete Jakkat
skiet stoel "accessories"
- jakkat
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Sat Sep 26, 2015 8:35 pm
skiet stoel "accessories"
22-250 sako
243 sako
30-06 howa
7mm rem mag
Aim small miss small
your problem is my profession
243 sako
30-06 howa
7mm rem mag
Aim small miss small
your problem is my profession
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: skiet stoel "accessories"
My stoel het net n kassie en n plek vir my soeklig. Remote hang om my nek en waterbottel op die bak. ek hou van n eenvoudige stoel sonder fitterasies. Minder goed wat kan haak,rattle of afbreek op die slegte grond paaie.
Groete
Ruan
Groete
Ruan
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: skiet stoel "accessories"
Ek het n BMW se sitplek gebruik. Dit kan vorentoe, agtertoe, op en af en plat slaan met n koprus. As ek dan nog wil, kan ek die verwarmer in die sitplek ook aansit.
Dan is daar n houer vir die GPS, Remote en die patroon boksie.
Dan is daar n houer vir die GPS, Remote en die patroon boksie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: skiet stoel "accessories"
My lig sit voor onder die geweer, met linkerhand hou ek om die handle vas wat my geweer se "cant" ook beheer en met my duim en wys vinger draai ek die dimmer, net agter my linkerhand sit my remote. Regs op my stoel is n handheld spotlight bracket en op my geweer self het ek n brass cacher. Het n 12v heated mug gekoop,maar nog nooit opgesit nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: skiet stoel "accessories"
My hele geweer met vise en al kan lig, Ek draai n handle los en dan stoot n gas shock wat ingebou is in die arm my geweer op, sodat n ou hoog teen n rant kan mik as dit moet. My stoel is n bucket seat wat kan vorentoe agtertoe en sy rugleuning stel. my stoel loop op bearings maar die gewig van die stoel le op n friction plate wat hom maak stilstaan as jy wil skiet en vat al di vibrasie uit.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: skiet stoel "accessories"
En as jy net sy sleutel kan kry, kan jy hom start ook!Heinz Petersen wrote:Ek het n BMW se sitplek gebruik. Dit kan vorentoe, agtertoe, op en af en plat slaan met n koprus. As ek dan nog wil, kan ek die verwarmer in die sitplek ook aansit.
Dan is daar n houer vir die GPS, Remote en die patroon boksie.
- jakkat
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Sat Sep 26, 2015 8:35 pm
Re: skiet stoel "accessories"
my remote is tans ook om my nek maar dit maak leker geraas as ek die freezer suit aan het dit is hoekom ek hom wil mount
22-250 sako
243 sako
30-06 howa
7mm rem mag
Aim small miss small
your problem is my profession
243 sako
30-06 howa
7mm rem mag
Aim small miss small
your problem is my profession
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: skiet stoel "accessories"
Ons die naweek Heinz se jakkals bakkie light bars opgesit vir die donker plaaspaaie. 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

