Hoe verwyder ek roes van n 270 Parker Hale. Geweer was in kluis en kluis in ons kelder ondergronds. Kluis het roes en wapen het roes in strepe op buitekant van loop en op die slot. Glad nie binne in die loop nie. Moet ek hom eerder na n wapensmid neem? Moet hy weer geblue word?
Sent from my iPad using Tapatalk
Roes op 270
- ivanlotter
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Wed Feb 03, 2016 8:21 pm
Roes op 270
.177, .22, 270WIN, 38SPCx2
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Roes op 270
Try een van Hoppes se olie. Hy haal redelik maklik ligte roes plekkies af.
- ivanlotter
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Wed Feb 03, 2016 8:21 pm
Re: Roes op 270
dis nie ligte roes nie.Malan123 wrote:Try een van Hoppes se olie. Hy haal redelik maklik ligte roes plekkies af.
Sent from my iPad using Tapatalk
.177, .22, 270WIN, 38SPCx2
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Roes op 270
Dan sal hy weer geblue moet wordivanlotter wrote:dis nie ligte roes nie.Malan123 wrote:Try een van Hoppes se olie. Hy haal redelik maklik ligte roes plekkies af.
Sent from my iPad using Tapatalk
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Roes op 270
LoopSoosStroop wrote:Gelukkig is dit 'n .270
Kriek