Roes op 270

Post Reply
User avatar
ivanlotter
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Wed Feb 03, 2016 8:21 pm

Roes op 270

Post by ivanlotter »

Hoe verwyder ek roes van n 270 Parker Hale. Geweer was in kluis en kluis in ons kelder ondergronds. Kluis het roes en wapen het roes in strepe op buitekant van loop en op die slot. Glad nie binne in die loop nie. Moet ek hom eerder na n wapensmid neem? Moet hy weer geblue word?


Sent from my iPad using Tapatalk
.177, .22, 270WIN, 38SPCx2
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Roes op 270

Post by Malan123 »

Try een van Hoppes se olie. Hy haal redelik maklik ligte roes plekkies af.
User avatar
ivanlotter
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Wed Feb 03, 2016 8:21 pm

Re: Roes op 270

Post by ivanlotter »

Malan123 wrote:Try een van Hoppes se olie. Hy haal redelik maklik ligte roes plekkies af.
dis nie ligte roes nie.


Sent from my iPad using Tapatalk
.177, .22, 270WIN, 38SPCx2
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Roes op 270

Post by Flip Nel »

ivanlotter wrote:
Malan123 wrote:Try een van Hoppes se olie. Hy haal redelik maklik ligte roes plekkies af.
dis nie ligte roes nie.


Sent from my iPad using Tapatalk
Dan sal hy weer geblue moet word
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Roes op 270

Post by LoopSoosStroop »

Gelukkig is dit 'n .270
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Roes op 270

Post by Aceofspades »

LoopSoosStroop wrote:Gelukkig is dit 'n .270
Image Image

Kriek
Post Reply