LED light bar
- Glock17JLS
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am
LED light bar
Manne ek is in die mark vir 'n 40cm LED light bar... is dit die geld werd? En is dit beter as 2 spots?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Askari
- Hero Member

- Posts: 727
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: LED light bar
Lees maar eers bietjie op oor die LED ligte. Sover ek verstaan, gee die meeste van hulle nie die volle spektrum lig nie, wat maak dat jy moontlik nie sekere obstruksies soos bv. slaggate en donkies kan raaksien nie. Gewone "spots" met H4 gloeilampe sien die goed glo beter.
Die LED ligte werk wel beter op die teksiedrywers se oë!
Die LED ligte werk wel beter op die teksiedrywers se oë!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: LED light bar
Ek sien alles met my LB
Ek het wel amper 'n Waterbokbul so 30km voor Alldays amper gemis-helder oor dag.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: LED light bar
het vir jou een vir R1500
- Glock17JLS
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am
Re: LED light bar
Hi Blaser, watse size is hy? En maak?blaser wrote:het vir jou een vir R1500
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: LED light bar
dis n bravop ix 266
55cm lank
55cm lank
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: LED light bar
Ek het vir jou twee. Moenie vra nie dis n bargain. Hulle is 900mm lank.
Altwee vir R500.
Altwee vir R500.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: LED light bar
Ek stel belang. Sit n foto op.joe rocket wrote:Ek het vir jou twee. Moenie vra nie dis n bargain. Hulle is 900mm lank.
Altwee vir R500.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: LED light bar
Hulle lyk so 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: LED light bar
LMGA!!joe rocket wrote:Hulle lyk so
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: LED light bar
Is die "inverter" ingesluit?joe rocket wrote:Hulle lyk so
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: LED light bar
Vir die besoekers aan Namibië, LED spotlights word nie toegelaat op voertuie op ons paaie nie. Die owerheid weet nie eintlik of hulle dit wil toelaat of nie, maar as jy by 'n padblokade voorgekeer gaan word gaan daai lot jou nie laat deurgaan sonder dat jy die ligte verwyder het nie. Moet dit noem, die een klomp laat jou deur en die volgende span stop jou weer daaroor. Al is hy met 'n cover oorgetrek, hy mag nie op jou voertuig wees nie.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1889
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: LED light bar
Soos ek verstaan kry jy LB wat sprei voor die kar en dan die wat 'n straal gooi. Ek het vir my 'n 40 LED 120w bar opgesit wat 'n straal gooi. Dis beslis een van die beter kopies wat ek nog gemaak het. As jy baie in die nag ry bederf daai straal jou. Jy sien voetgangers en wild baie ver.
Om jou vraag te antwoord. My LB is sterker as die twee spots wat ek op my vorige voertuie gehad het maar ek moet byse dit was gewone halogen gloeilampe. Ek voel dis die geld werd. En dis nie meer so duur soos toe dit op die mark gekom het nie.

Maak 'n verskil
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: LED light bar
Ek het gehoor hulle wil by ons dit ook verbied soos in Namibie
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: LED light bar
Andries hulle het begin in sekere provinsies dit klaar doen.
Ek weet van 2 ouens wat op persoonlike voertuie en 1 werks voertuig wat ligh bars op het, wat die verkeers beampte die voertuie laat deregistreer het. Rede wat gegee is, die voertuie is nie padwaardig nie. Met nie te veel baklei het hulle dit darm reg gekry om registrasies te behou, maar is jy rerig lus vir dit? Net iets om in gedagte te hou.

Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
Jjjbay
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Wed May 03, 2017 7:24 am
Re: LED light bar
Ek verkoop hulle en het self op altwee my voertuie. Sal nie sommer sonder hulle ry nie..
- Glock17JLS
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am
Re: LED light bar
Stuur asb bietjie jou LED ligte se details en pryse asb...Jjjbay wrote:Ek verkoop hulle en het self op altwee my voertuie. Sal nie sommer sonder hulle ry nie..
Punishingsteel@gmail.com