LED light bar

Post Reply
User avatar
Glock17JLS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am

LED light bar

Post by Glock17JLS »

Manne ek is in die mark vir 'n 40cm LED light bar... is dit die geld werd? En is dit beter as 2 spots?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 727
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: LED light bar

Post by Askari »

Ek luister saam....
Gooi lood!!!!
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1878
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: LED light bar

Post by Alwin »

Lees maar eers bietjie op oor die LED ligte. Sover ek verstaan, gee die meeste van hulle nie die volle spektrum lig nie, wat maak dat jy moontlik nie sekere obstruksies soos bv. slaggate en donkies kan raaksien nie. Gewone "spots" met H4 gloeilampe sien die goed glo beter.

Die LED ligte werk wel beter op die teksiedrywers se oë! ++>:
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: LED light bar

Post by Carl »

Ek sien alles met my LB ;) Ek het wel amper 'n Waterbokbul so 30km voor Alldays amper gemis-helder oor dag.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: LED light bar

Post by blaser »

het vir jou een vir R1500
User avatar
Glock17JLS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am

Re: LED light bar

Post by Glock17JLS »

blaser wrote:het vir jou een vir R1500
Hi Blaser, watse size is hy? En maak?


Sent from my iPhone using Tapatalk
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: LED light bar

Post by blaser »

blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: LED light bar

Post by blaser »

dis n bravop ix 266
55cm lank
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: LED light bar

Post by joe rocket »

Ek het vir jou twee. Moenie vra nie dis n bargain. Hulle is 900mm lank.
Altwee vir R500.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: LED light bar

Post by Heinz Petersen »

joe rocket wrote:Ek het vir jou twee. Moenie vra nie dis n bargain. Hulle is 900mm lank.
Altwee vir R500.
Ek stel belang. Sit n foto op.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: LED light bar

Post by joe rocket »

Hulle lyk so ++>:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: LED light bar

Post by JDKey »

joe rocket wrote:Hulle lyk so ++>:
LMGA!!
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1878
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: LED light bar

Post by Alwin »

joe rocket wrote:Hulle lyk so ++>:
Is die "inverter" ingesluit? ;D
Stefan Fourie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am

Re: LED light bar

Post by Stefan Fourie »

Vir die besoekers aan Namibië, LED spotlights word nie toegelaat op voertuie op ons paaie nie. Die owerheid weet nie eintlik of hulle dit wil toelaat of nie, maar as jy by 'n padblokade voorgekeer gaan word gaan daai lot jou nie laat deurgaan sonder dat jy die ligte verwyder het nie. Moet dit noem, die een klomp laat jou deur en die volgende span stop jou weer daaroor. Al is hy met 'n cover oorgetrek, hy mag nie op jou voertuig wees nie.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1889
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: LED light bar

Post by Ratel »

Soos ek verstaan kry jy LB wat sprei voor die kar en dan die wat 'n straal gooi. Ek het vir my 'n 40 LED 120w bar opgesit wat 'n straal gooi. Dis beslis een van die beter kopies wat ek nog gemaak het. As jy baie in die nag ry bederf daai straal jou. Jy sien voetgangers en wild baie ver.
Om jou vraag te antwoord. My LB is sterker as die twee spots wat ek op my vorige voertuie gehad het maar ek moet byse dit was gewone halogen gloeilampe. Ek voel dis die geld werd. En dis nie meer so duur soos toe dit op die mark gekom het nie.
Maak 'n verskil
ANDRIES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm

Re: LED light bar

Post by ANDRIES »

Ek het gehoor hulle wil by ons dit ook verbied soos in Namibie
Vleisie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am

Re: LED light bar

Post by Vleisie »

Andries hulle het begin in sekere provinsies dit klaar doen.
Ek weet van 2 ouens wat op persoonlike voertuie en 1 werks voertuig wat ligh bars op het, wat die verkeers beampte die voertuie laat deregistreer het. Rede wat gegee is, die voertuie is nie padwaardig nie. Met nie te veel baklei het hulle dit darm reg gekry om registrasies te behou, maar is jy rerig lus vir dit? Net iets om in gedagte te hou.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Jjjbay
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Wed May 03, 2017 7:24 am

Re: LED light bar

Post by Jjjbay »

Ek verkoop hulle en het self op altwee my voertuie. Sal nie sommer sonder hulle ry nie..
User avatar
Glock17JLS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am

Re: LED light bar

Post by Glock17JLS »

Jjjbay wrote:Ek verkoop hulle en het self op altwee my voertuie. Sal nie sommer sonder hulle ry nie..
Stuur asb bietjie jou LED ligte se details en pryse asb...


Punishingsteel@gmail.com
Post Reply