Beste bande
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Beste bande
Wat het jy toe gekoop Geno? Ek kyk vanoggend en sien dat ek ook iets sal moet koop voor hulle my aftrek 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Beste bande
Jis Arnold,
Nee ek het nognie gekoop nie. Die bande het nog seker so 20k km oor dan sal ek koop, maar ek is 90% oortuig dat dit General Grabber sal wees.
Nee ek het nognie gekoop nie. Die bande het nog seker so 20k km oor dan sal ek koop, maar ek is 90% oortuig dat dit General Grabber sal wees.
Goed, beter, 6millimeter!
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Beste bande
Ek gebruik MAXXIS AT980 op my koeliecruiser https://www.errolstyres.co.za/tyre/maxxis/at980/10016/. Gee goeie myle en werk lekker on/offroad
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Beste bande
Ek het Firestone Destinations opgesit en so far so good!
Nou maar 4000km gedoen.
Nou maar 4000km gedoen.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Beste bande
Moet self nou al 4 bulle vervang op my hilux. Wonder waar ou beste prys vir hulle in kaap gaan kry.Geno wrote:Jis Arnold,
Nee ek het nognie gekoop nie. Die bande het nog seker so 20k km oor dan sal ek koop, maar ek is 90% oortuig dat dit General Grabber sal wees.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Beste bande
Eikestad Fitment Centre, Stellenbosch
R1795 op die General Grabber AW en AT
265/70R16
R1795 op die General Grabber AW en AT
265/70R16
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Beste bande
Thx A, sal maar trippie moet maakArnold wrote:Eikestad Fitment Centre, Stellenbosch
R1795 op die General Grabber AW en AT
265/70R16
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Beste bande
Het julle die nuwe cooper stt pro gesien.
Dis darm n windgat band.
Dis darm n windgat band.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Beste bande
Supacow
Jy het nou al die ouens se kommentare gelees.
Het jy toe besluit op 'n spesifiek band? Sal graag wil weet.
Jy het nou al die ouens se kommentare gelees.
Het jy toe besluit op 'n spesifiek band? Sal graag wil weet.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1995
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Beste bande
Two-seventy A/Ts oom!PWV wrote:Supacow
Jy het nou al die ouens se kommentare gelees.
Het jy toe besluit op 'n spesifiek band? Sal graag wil weet.
Met n vleisie...
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Beste bande
Hiers my antwoord Oom.Supacow wrote:My Contiworldcontacts is op hul einde dan gaan ek die Destinations vat vir n spin. Juis oor daai waarborg. Die klip is maar rof op n sidewall.
M. Man f@k nie rond met n wenkombinasie.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Beste bande
Die goed waarvan julle hier praat het ek nog nie eers gehoor van nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Beste bande
Manne,
Net so bietjie terugvoering.
Court (Kudu375) het my gehelp om bande te kry vir Lila se bakkie nadat ek een afgeskryf het op 'n trip Karoo toe.
Hy het ook op Huntex die Cooper rep aan my voorgestel en serious afslag gereel op 'n stel vir my Cruiser.
Die ou se pryse is great en sy diens nog beter.
Tyremart Centurion CBD en Court sien my verseker weer. Ek kan hom met 'n geruste hart aanbeveel.

- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Beste bande
Ek het op my vorige stel 18" BF's All terrain T/A 126 000km gedoen. Daar was nog thread oor vir hele paar duisend km. Ek het wel met elke diens dat hulle die wiele rotate.
Hulle was effens glad op nat teerpad. Ek het nou die nuwe BF's op en het amper 70 000km op hulle gesit. En ek sal maklik nog 60k of 70k bysit op hulle. Grip op nat pad is effens beter as die vorige reeks maar dis nie fantasties nie moet ek se.
Roadnoise is min. Grip op grondpaaie en modder is baie goed. En hulle puncture nie sommer nie.
Petrol verbruik met hulle op my 3L Isuzu in die dorp met die 18" wiele is op average 10.9 tot 11.2 km per liter.
Is hulle R3900 per tyre werd? Verseker

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...