Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ja manne ek skiet met n .270win en ry n ford
Ek het n 2016 Dubbelkajuit Ford, daar is nou iets wat my vreeslik irriteer, is al die klokkies, as jy sleutel in die aanskakelaar los en deur oopmaak gaan daar n klokkie af, weet julle van n mod wat gedoen kan word om daai klokkie dood te maak. Niks so iriterend in die veld stoep deur oop te maak met die klokkie wat afgaan.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Ja manne ek skiet met n .270win en ry n ford
Ek het n 2016 Dubbelkajuit Ford, daar is nou iets wat my vreeslik irriteer, is al die klokkies, as jy sleutel in die aanskakelaar los en deur oopmaak gaan daar n klokkie af, weet julle van n mod wat gedoen kan word om daai klokkie dood te maak. Niks so iriterend in die veld stoep deur oop te maak met die klokkie wat afgaan.
Groete
Morne
Morne ek het daai 'buzzer' of gonser soos Oom PW sal sê gesoek in my vrou se kar en hom ontkoppel, einde van die storie
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."