Ford Ranger klokkies

Post Reply
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Ford Ranger klokkies

Post by Morne Van Der Merwe »

Môre Manne,

Ja manne ek skiet met n .270win en ry n ford ;D
Ek het n 2016 Dubbelkajuit Ford, daar is nou iets wat my vreeslik irriteer, is al die klokkies, as jy sleutel in die aanskakelaar los en deur oopmaak gaan daar n klokkie af, weet julle van n mod wat gedoen kan word om daai klokkie dood te maak. Niks so iriterend in die veld stoep deur oop te maak met die klokkie wat afgaan.

Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Ford Ranger klokkies

Post by Philip_R »

Kan jy nie net n fuse uithaal om dit dalk af te sit nie?


Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Ford Ranger klokkies

Post by andre007 »

Morne Van Der Merwe wrote:Môre Manne,

Ja manne ek skiet met n .270win en ry n ford ;D
Ek het n 2016 Dubbelkajuit Ford, daar is nou iets wat my vreeslik irriteer, is al die klokkies, as jy sleutel in die aanskakelaar los en deur oopmaak gaan daar n klokkie af, weet julle van n mod wat gedoen kan word om daai klokkie dood te maak. Niks so iriterend in die veld stoep deur oop te maak met die klokkie wat afgaan.

Groete
Morne
Morne ek het daai 'buzzer' of gonser soos Oom PW sal sê gesoek in my vrou se kar en hom ontkoppel, einde van die storie
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Ford Ranger klokkies

Post by Malan123 »

As jy gaan google sal jy sien daar is paar maniere om die goed af te sit. Ek het my safety belt warnings afgesit.
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Ford Ranger klokkies

Post by Morne Van Der Merwe »

Ek het gegoogle maar al wat ek kry is om veiligheidsgordel af te sit. Ek ook na fuse gekyk maar sien niks op diagram nie.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Post Reply