Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
My Pa moes 10 van hierdie hammels vir 'n ou Oom slagpale toe ry, maar toe moes ons hulle maar eers skeer anders pas daar net 5 in 'n hok op die lorrie! Haha!
Ek wil net seker maak of Oom nie dalk gedog het eks die een met die blou-overall broek en rooi staalpunt skoene nie? haha!
Ja daai was die dae voordat Skelmbos se rooiwyn my beet gekry het...
ns. Dorperwol doen deesdae glad nie so sleg nie. Party manne los hulle dat dit aan die krie en grenaatbosse vassit, maar as jy al daai bietjies saamgooi het jy sommer nou-nou R10000 se tjekkie van CMW.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Ek sal my broek aftrek dan kan jy sien wat is 'n oom. Asb ek is maar net 32jaar oud, en die 10 jaar ding tel nie meer as jy oor 18 is nie, dan word dit 20 jaar gap.
S? nou weer vir my oom dan gaan jy wens jy was die een met die blou overall broek, dis mos kroonwild en mag nie meer lyfstraf kry nie
Jy is heeltemal reg oor die wol en die tjekkie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Nee dis darem nie ek of Tiny gewees wat geskeer het nie. Ek weet die skaap is baie raak geskeer, maar vir 'n dorper om daardie lengte wol te he moes hy vir baie jare die sker ontglip het. Dit was regtig waar onsettend moeilik om die sker onder die wol in te kry, dis maar al rede gewees. Ons het dit probeer verhoed sover ons kon.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield