Skaapskeer!!

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Skaapskeer!!

Post by Ponkie »

Manne

My Pa moes 10 van hierdie hammels vir 'n ou Oom slagpale toe ry, maar toe moes ons hulle maar eers skeer anders pas daar net 5 in 'n hok op die lorrie! Haha! ;D

Before:
[img width=560 height=420]http://i974.photobucket.com/albums/ae22 ... C02725.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i974.photobucket.com/albums/ae22 ... C02729.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i974.photobucket.com/albums/ae22 ... C02726.jpg[/img]

After:
[img width=560 height=420]http://i974.photobucket.com/albums/ae22 ... C02742.jpg[/img]

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Skaapskeer!!

Post by Jagtersdok »

Ponkie

Daai hammel se prys het nou met die helfte geval hehehe

Bly ons kan darem ook nou sien hoe jy lyk.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Skaapskeer!!

Post by Ponkie »

Dok

Ek wil net seker maak of Oom nie dalk gedog het eks die een met die blou-overall broek en rooi staalpunt skoene nie? haha!
Ja daai was die dae voordat Skelmbos se rooiwyn my beet gekry het...  ;D

ns. Dorperwol doen deesdae glad nie so sleg nie. Party manne los hulle dat dit aan die krie en grenaatbosse vassit, maar as jy al daai bietjies saamgooi het jy sommer nou-nou R10000 se tjekkie van CMW.

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Skaapskeer!!

Post by Jagtersdok »

Ponkie

Ek sal my broek aftrek dan kan jy sien wat is 'n oom. Asb ek is maar net 32jaar oud, en die 10 jaar ding tel nie meer as jy oor 18 is nie, dan word dit 20 jaar gap.
S? nou weer vir my oom dan gaan jy wens jy was die een met die blou overall broek, dis mos kroonwild en mag nie meer lyfstraf kry nie ;D ;D

Jy is heeltemal reg oor die wol en die tjekkie
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Skaapskeer!!

Post by Dawid »

Ponkie.....wies was die drywer van die skaapsker?.....Dit lyk amper of die skaap met n 12boor geskeer is so vol wonde is die arme dier.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Skaapskeer!!

Post by Geno »

Watch, hy gaan nou weer vir arme Tiny die skuld gee, hehehe
Goed, beter, 6millimeter!
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Skaapskeer!!

Post by Ponkie »

Dawid

Nee dis darem nie ek of Tiny gewees wat geskeer het nie. Ek weet die skaap is baie raak geskeer, maar vir 'n dorper om daardie lengte wol te he moes hy vir baie jare die sker ontglip het. Dit was regtig waar onsettend moeilik om die sker onder die wol in te kry, dis maar al rede gewees. Ons het dit probeer verhoed sover ons kon.

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Post Reply