Boomlusern vir die skaap, bees en wildboer
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Boomlusern vir die skaap, bees en wildboer
As ek reg kan onthou het Grootfontein proewe gedoen met oumans soutbos. Ek het toe later gehoor dat hy as indringer plant beskou was. Hoeveel waarheid hier in steek weet ek egter nie.....
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Boomlusern vir die skaap, bees en wildboer
Dit lyk wel of hy n indringer plant is wat van Australie af kom. Ek het n artikel gelees waar die man waarsku dat soutbos op swak grond gevestig moet word want in sy geval waar hy dit op goeie grond aangeplant het, het dit die kamp toe gegroei. Hy praat van so hoog soos die bakkie se dak.Basjan123 wrote:As ek reg kan onthou het Grootfontein proewe gedoen met oumans soutbos. Ek het toe later gehoor dat hy as indringer plant beskou was. Hoeveel waarheid hier in steek weet ek egter nie.....
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Boomlusern vir die skaap, bees en wildboer
So dan klink die storie wat ek gehoor het nie te ver gesog nie. My skoonpa wou ook met dit eksperimenteer op druppers maar het nooit so ver gekom nie. Die plan was om die plante kort te hou met n bossie kapper.Plaashaas wrote:Dit lyk wel of hy n indringer plant is wat van Australie af kom. Ek het n artikel gelees waar die man waarsku dat soutbos op swak grond gevestig moet word want in sy geval waar hy dit op goeie grond aangeplant het, het dit die kamp toe gegroei. Hy praat van so hoog soos die bakkie se dak.Basjan123 wrote:As ek reg kan onthou het Grootfontein proewe gedoen met oumans soutbos. Ek het toe later gehoor dat hy as indringer plant beskou was. Hoeveel waarheid hier in steek weet ek egter nie.....
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Boomlusern vir die skaap, bees en wildboer
Drie artikels oor soutbos.
http://gadi.agric.za/articles/Agric/ouman.php
http://gadi.agric.za/articles/Agric/nuwe.php
http://www.landbou.com/kundiges/vra-vir ... plantings/
http://gadi.agric.za/articles/Agric/ouman.php
http://gadi.agric.za/articles/Agric/nuwe.php
http://www.landbou.com/kundiges/vra-vir ... plantings/
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Boomlusern vir die skaap, bees en wildboer
Boere moet in gedagte hou dat soutbos ingevolge die Wet op die Bewaring van Landbouhulpbronne (Wet 43 van 1983) ’n verklaarde kategorie 2-onkruid is. Dit beteken dat dit net geplant mag word mits ’n permit daarvoor verkry is en dit in beheerde toestande gevestig word.Basjan123 wrote:As ek reg kan onthou het Grootfontein proewe gedoen met oumans soutbos. Ek het toe later gehoor dat hy as indringer plant beskou was. Hoeveel waarheid hier in steek weet ek egter nie.....
http://m24lbarg01.naspers.com/argief/be ... 30/01.html
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Boomlusern vir die skaap, bees en wildboer
Ek het ook og net die ongeeete Soutbos in die Tankwa gesien, miskien verkeerde model wat hier geplant is. Hulle het vir ons die ornamentele model gegee.Diesel Dog wrote:Oumansoutbos maak lekker windbreke want niks eet hom hier by ons nie ,jy kan wel 2 skilpaaie per hek aanhou sonder om moeilikheid by grondbewaring te kry.Plaashaas wrote:Dankie JohanJohan308 wrote:Plaashaas, wat van soutbos? Ek het nie te veel ingegan op dit nie, ekt n paar boompies geplant en hulle groei sterk. Die enigste probleem is dat hulle permanent kaal gevreet is, alles eet van hulle
Ek het nog nooit eers van dit gehoor nie. Sal bietjie moet google. Het jy skaap wat loop op soutbos? Blousuur? Ryp?
DD
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
