Boomlusern vir die skaap, bees en wildboer

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 450
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Boomlusern vir die skaap, bees en wildboer

Post by Basjan123 »

As ek reg kan onthou het Grootfontein proewe gedoen met oumans soutbos. Ek het toe later gehoor dat hy as indringer plant beskou was. Hoeveel waarheid hier in steek weet ek egter nie.....
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Boomlusern vir die skaap, bees en wildboer

Post by Plaashaas »

Basjan123 wrote:As ek reg kan onthou het Grootfontein proewe gedoen met oumans soutbos. Ek het toe later gehoor dat hy as indringer plant beskou was. Hoeveel waarheid hier in steek weet ek egter nie.....
Dit lyk wel of hy n indringer plant is wat van Australie af kom. Ek het n artikel gelees waar die man waarsku dat soutbos op swak grond gevestig moet word want in sy geval waar hy dit op goeie grond aangeplant het, het dit die kamp toe gegroei. Hy praat van so hoog soos die bakkie se dak.
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 450
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Boomlusern vir die skaap, bees en wildboer

Post by Basjan123 »

Plaashaas wrote:
Basjan123 wrote:As ek reg kan onthou het Grootfontein proewe gedoen met oumans soutbos. Ek het toe later gehoor dat hy as indringer plant beskou was. Hoeveel waarheid hier in steek weet ek egter nie.....
Dit lyk wel of hy n indringer plant is wat van Australie af kom. Ek het n artikel gelees waar die man waarsku dat soutbos op swak grond gevestig moet word want in sy geval waar hy dit op goeie grond aangeplant het, het dit die kamp toe gegroei. Hy praat van so hoog soos die bakkie se dak.
So dan klink die storie wat ek gehoor het nie te ver gesog nie. My skoonpa wou ook met dit eksperimenteer op druppers maar het nooit so ver gekom nie. Die plan was om die plante kort te hou met n bossie kapper.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Boomlusern vir die skaap, bees en wildboer

Post by Johan Nel »

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Boomlusern vir die skaap, bees en wildboer

Post by Plaashaas »

Basjan123 wrote:As ek reg kan onthou het Grootfontein proewe gedoen met oumans soutbos. Ek het toe later gehoor dat hy as indringer plant beskou was. Hoeveel waarheid hier in steek weet ek egter nie.....
Boere moet in gedagte hou dat soutbos ingevolge die Wet op die Bewaring van Landbouhulpbronne (Wet 43 van 1983) ’n verklaarde kategorie 2-onkruid is. Dit beteken dat dit net geplant mag word mits ’n permit daarvoor verkry is en dit in beheerde toestande gevestig word.

http://m24lbarg01.naspers.com/argief/be ... 30/01.html
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3950
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Boomlusern vir die skaap, bees en wildboer

Post by tau »

Diesel Dog wrote:
Plaashaas wrote:
Johan308 wrote:Plaashaas, wat van soutbos? Ek het nie te veel ingegan op dit nie, ekt n paar boompies geplant en hulle groei sterk. Die enigste probleem is dat hulle permanent kaal gevreet is, alles eet van hulle
Dankie Johan
Ek het nog nooit eers van dit gehoor nie. Sal bietjie moet google. Het jy skaap wat loop op soutbos? Blousuur? Ryp?
Oumansoutbos maak lekker windbreke want niks eet hom hier by ons nie ,jy kan wel 2 skilpaaie per hek aanhou sonder om moeilikheid by grondbewaring te kry.

DD
Ek het ook og net die ongeeete Soutbos in die Tankwa gesien, miskien verkeerde model wat hier geplant is. Hulle het vir ons die ornamentele model gegee.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply