Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ek gaan nog 59gr en 60.5 skiet dan weet ek mos verseker. Dan los ek hom eers .
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Armand, ek sou al lankal daai geweer by n GS gehad het as ek jy was. Dink nie lading is jou probleem nie in alle eerlikheid!
"Failure is NOT an Option"
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Armand jy moet plan maak en daai roer by Izak kry met primers, doppe koele en dies. Hy het n 500m baan so hy sal daai probleemkind uitsorteer, met n lekker lading ook wat n koekhou skiet.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Nee man, moet hom nou nie moed inpraat nie. Ek is lus vir 'n kruibrander wat nie kan skiet nie
Kriek
Kriek
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ons kan uitgaan tot by 'n myl ook daar.joe rocket wrote:Armand jy moet plan maak en daai roer by Izak kry met primers, doppe koele en dies. Hy het n 500m baan so hy sal daai probleemkind uitsorteer, met n lekker lading ook wat n koekhou skiet.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
ArmandJulle moet nou maar se waar julle dink die vout le.... By my, by die roer, of by die basisse. Ek weet nie..
As ek jou moet eerlik antwoord, dink ek jou probleem le bo jou nek, maar onder die punt van jou kroontjie.
Groetnis
Wouter
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Dankie, voel nou beter.
Kom ons steek dan maar nog geldjies brand. Het iemand vir my Izak se kontak besonderhede?
Groetnis
Kom ons steek dan maar nog geldjies brand. Het iemand vir my Izak se kontak besonderhede?
Groetnis
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Yes boys! Nou is daar aksie! Ek PM hom nou vir jou. Jy sal nie spyt wees nie.
Kriek
Kriek
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Dankie Johan..
Groetnis
Groetnis
-
gho
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Armand.
Pak jou geweer stewig vas op sandsakke,dan "dri fire" jy op jou teiken. Kyk of jou kruishaar nie spring nadat slagpen geval het nie. Die lopie help oor met snellerbeheer.
gho
Pak jou geweer stewig vas op sandsakke,dan "dri fire" jy op jou teiken. Kyk of jou kruishaar nie spring nadat slagpen geval het nie. Die lopie help oor met snellerbeheer.
gho
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Vrinne, net gou bietjie terugvoering. Ek is besig om met S&O te gesels. Jaco Brink het my gebel en dit klink my hulle gaan my help!!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Mooi man, was die roer by Izak?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
More manne! Net nog n update! Inyathi Shooting Supplies het besluit dat hulle my geweet gaan vervang. Ek wil dan ook graag die manne bedank. Vir Jaco Brink van S&O ook. Ek het bitter goeie diens van hulle af gekry. Dit wys hulle glo in hulle produk. Ek hou julle op hoogte
Groetnis
Groetnis
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Vra dat hulle jou 'n Howa 6.5 creedmoor geeArmand Steenkamp wrote:More manne! Net nog n update! Inyathi Shooting Supplies het besluit dat hulle my geweet gaan vervang. Ek wil dan ook graag die manne bedank. Vir Jaco Brink van S&O ook. Ek het bitter goeie diens van hulle af gekry. Dit wys hulle glo in hulle produk. Ek hou julle op hoogte
Groetnis
And as thy days, so shall thy strength be
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Haha Swede, ek het sommer n Howa 6.5x55 gekoop toe ek rerig raadop was met die Savage.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
nou wat is nou alles fout gewees dat hulle hom vervang. ?
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Is daar update oor die roer? Weet jy al wat fout was Armand?
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Vrinde , net weer n Update. Ek het gister lekker met Jaques gesels en op die ou einde het hy my op backorder vir n Tikka Varmint 300WSM gesit.. Ek glo ek maak die regte besluit...
Wat die voud met my roer was weet ek nog nie.. Daar was n paar ander getoets wat ook nie heeltemal na wense geskiet het nie.
Groetnis
Wat die voud met my roer was weet ek nog nie.. Daar was n paar ander getoets wat ook nie heeltemal na wense geskiet het nie.
Groetnis
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Jy sal nie spyt wees oor daai tikka nie!!!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Baie goeie keuse, nou gaan jy 5 skote een gat skiet.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Maar hy het dan met sy vorige roer een gat geskiet elke skoot in sy eie gatjoe rocket wrote:Baie goeie keuse, nou gaan jy 5 skote een gat skiet.
DD