Subsonic lading
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Subsonic lading
Dagse almal.
Ek spook met die gedagte om vir my .308 win subsonic rondtes te laai. Ek het by n vriend van my n lading gekry van 9 gr mp200 op n 180gr punt. Dan laai hy dit met n papier pluisie om die kruit teen die primer te hou.
Wel hier kom die kinkel. Die trajek is BAIE om van te wens. Dus het ek gedink om dalk impale punte te gebruik. Dalk hulle 90 gr punte om die trajek te verbeter.
Enige raad of idees?
Groete
Sent from my SM-A320F using Tapatalk

Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Subsonic lading
JacoJ ek kan nie sien dat jou trajek sal verbeter nie. Jy gaan altwee koeels subsonies laai. Die impala gaan jy sukkel om subsonies te laai en ek befeel dit nie aan nie...
Gebruik ook maar eerder dacron vir n vuller..
Groetnis
Gebruik ook maar eerder dacron vir n vuller..
Groetnis
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Subsonic lading
Subsoniese ladings is vir afstande nader as 50m. Hierdie ladings kan met 0,22 ammunisie vergelyk word en ons weet dat dit baie erg val na 50m. Die beste is 'n swaar koeël met pistool dryfmiddel wat vinnig ontbrand. Gewoonlik word dit gebruik om bosvarke of soortgelyk in die nag te skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Subsonic lading
Hi baie dankie vir die raad sover. Ek beplan om dit om en by op 50m te gebruik. Maar het gedink dit sou dalk effe verder gebruik kon word met n ligter punt wat nie so vinnig grond toe kom nie.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Subsonic lading
Trajek is gekoppel aan spoed. As jy subsonies skiet dan moet jy sorg dat jy die loop in sy oor druk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Subsonic lading
Beteken dit dan dat n 100gr punt teen 1000fps en n 200gr punt teen 1000fps (wat die selfde bc het vir arguments onthalwe) die selfde trajek gaan volg? Volgens my behoort die penitrasie van die swaarder punt beter te wees (gegewe dat albe die selfde vorm is of glad nie mushroom nie) agv beter kinetiese energie. Is die stelling korek?tripodmvr wrote:Trajek is gekoppel aan spoed. As jy subsonies skiet dan moet jy sorg dat jy die loop in sy oor druk.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Subsonic lading
'n Beter BC op die koëel sal sorg dat hy beter sy spoed behou, dus minder val. Jy sal nou moet begin rondsoek, want jy sal moet kyk na die BC as die koëel subsonies is en nie supersonies nie. Daar is ander tipes kragte wat op die koëel inwerk as hy stadig beweeg. As jy alles bymekaar bring gaan 'n swaarder koëel beter werk vir 'n beter trajek.
Praat met Neef hier op die forum, hy het al subsons gelaai.
Kriek
Praat met Neef hier op die forum, hy het al subsons gelaai.
Kriek
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Subsonic lading
Kom ons draai die vraag vraery om. Hoekom wil jy subsonies skiet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Subsonic lading
Dankie ek sal so maakAceofspads wrote:'n Beter BC op die koëel sal sorg dat hy beter sy spoed behou, dus minder val. Jy sal nou moet begin rondsoek, want jy sal moet kyk na die BC as die koëel subsonies is en nie supersonies nie. Daar is ander tipes kragte wat op die koëel inwerk as hy stadig beweeg. As jy alles bymekaar bring gaan 'n swaarder koëel beter werk vir 'n beter trajek.
Praat met Neef hier op die forum, hy het al subsons gelaai.
Kriek
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Subsonic lading
Min as moontlik geraas maak. Varke hoofsaaklik beheer.tripodmvr wrote:Kom ns draai die vraag vraery om. Hoekom wil jy subsonies skiet?
Ek weet ek vra seker dalk on nodige vrae volgens party mense. Maar wil net die hele ding mooi verstaan. Eks maar van natuure n nuuskierige mens....
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Subsonic lading
Ek het gereeld subsonies met my 303 geskiet. Vetpret om letterlik die slagpen op die slagdop te hoor.
Ek het 180gr lood gelaai met tussen 9 en 10gr S221.
Het 1 dag gesit en speel toe ek nog geglo het aan fireform vir my 303. Ek het 30 rontes gehad. Dit het my seun 5 skote gevat om mooi te sien hoe hy moes opmik sodat hy op 100m zero. Daarna het hy die ander 25 skote met gemak in 'n 50x50mm blokkie geskiet.
Ek het 180gr lood gelaai met tussen 9 en 10gr S221.
Het 1 dag gesit en speel toe ek nog geglo het aan fireform vir my 303. Ek het 30 rontes gehad. Dit het my seun 5 skote gevat om mooi te sien hoe hy moes opmik sodat hy op 100m zero. Daarna het hy die ander 25 skote met gemak in 'n 50x50mm blokkie geskiet.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Subsonic lading
As jy subsonies wil jag moet jy die swaarste koeël kies wat die geweer gaan stabuliseer sodat jy meer energie kan kry. Kyk na die opsie om lood te skiet aangesien dit moontlik beter mag omklink as koper mantel koeëls.
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Subsonic lading
Dankie vir die raad. Ek het n 303 ook wat ek kan gebruik vir dit. Enige voorstelle vir watse matryse om lood punte te cast?
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Subsonic lading
Vir lood moet jy tenminste .001" oversize selfs .002" cast dus 'n mould wat 313of 314" gooi en jy kan dan size na 312 of 313". Beide Lyman en Lee maak nice moulds vir 303.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Subsonic lading
Varke skiet in die dag of nag? By water of voerplek?
As jy by water of 'n voerplek sit kan jy sorg dat jy 20-30m weg is. Die beste is dan om swaar koele in veral 30 of 303 te skiet wat goed sal penetreer om hulle gou dood te maak. Jy moet dus die voordeligste jagposisie soek asook die beste skietgoed wat goed sal werk.
As jy by water of 'n voerplek sit kan jy sorg dat jy 20-30m weg is. Die beste is dan om swaar koele in veral 30 of 303 te skiet wat goed sal penetreer om hulle gou dood te maak. Jy moet dus die voordeligste jagposisie soek asook die beste skietgoed wat goed sal werk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Subsonic lading
Om op te som sover.
Swaar koel
Vinnig brand kruit
Indien lood - oversize en dan trim
Naby skiet 30-50m
Wat die cast en trim aan betref. Hoe trim jy die punte? Watse toerusting is nodig?
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Swaar koel
Vinnig brand kruit
Indien lood - oversize en dan trim
Naby skiet 30-50m
Wat die cast en trim aan betref. Hoe trim jy die punte? Watse toerusting is nodig?
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Subsonic lading
Varke maar in dag en nag. Sal by voerplekke ook wees van tyd tot tyd. Soos dit vir my nou lyk dink ek dat ek die 303 subsonic gaan laai vir as ek by voerplek of water skiet en die 308 maar normaalweg laai vir verder afstande.tripodmvr wrote:Varke skiet in die dag of nag? By water of voerplek?
As jy by water of 'n voerplek sit kan jy sorg dat jy 20-30m weg is. Die beste is dan om swaar koele in veral 30 of 303 te skiet wat goed sal penetreer om hulle gou dood te maak. Jy moet dus die voordeligste jagposisie soek asook die beste skietgoed wat goed sal werk.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Subsonic lading
RCBS lub o matic of Lee se sizing stel. Ek gebruik RCBS.
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Subsonic lading
Ek het ook n paar jaar n gejeuk gehad wat gekrap moes word. Na ek alles gelees het wat ek op die net kon kry het ek 10gr mp200 agter n 143gr FMJ gelaai wat ek agterstevoor in die dop geseat het. Ek het nooit die spoed gemeet nie maar glo ek was sub-sonies of baie na daaraan.
Akuraatheid was vrot, so 4 duim op 50m met flyers wat die groep nog rek.
Ek en my swaer het elkeen n tarentaal mooi "op die knoppe geskiet en albei het nog n ent gehardloop. Ek sal definitief nie n vark met hulle skiet nie.
Dit is wel groot pret met geen terugskop en min geraas.
Ek sal die varke liewer met gewone 308 ladings skiet .
Akuraatheid was vrot, so 4 duim op 50m met flyers wat die groep nog rek.
Ek en my swaer het elkeen n tarentaal mooi "op die knoppe geskiet en albei het nog n ent gehardloop. Ek sal definitief nie n vark met hulle skiet nie.
Dit is wel groot pret met geen terugskop en min geraas.
Ek sal die varke liewer met gewone 308 ladings skiet .
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Subsonic lading
Hoekom agterste voor in die dop geseat?? Eerste wat ek dit van hoor...Krobb wrote:Ek het ook n paar jaar n gejeuk gehad wat gekrap moes word. Na ek alles gelees het wat ek op die net kon kry het ek 10gr mp200 agter n 143gr FMJ gelaai wat ek agterstevoor in die dop geseat het. Ek het nooit die spoed gemeet nie maar glo ek was sub-sonies of baie na daaraan.
Akuraatheid was vrot, so 4 duim op 50m met flyers wat die groep nog rek.
Ek en my swaer het elkeen n tarentaal mooi "op die knoppe geskiet en albei het nog n ent gehardloop. Ek sal definitief nie n vark met hulle skiet nie.
Dit is wel groot pret met geen terugskop en min geraas.
Ek sal die varke liewer met gewone 308 ladings skiet .
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Subsonic lading
Jy is ook op die grens tussen sub-sonies en koeel in die loop laat vassit.
Begin liewer met 12gr en laai dan af as jy n chrony het.
Wees ook baie versigtig vir dubbel ladings.
Begin liewer met 12gr en laai dan af as jy n chrony het.
Wees ook baie versigtig vir dubbel ladings.
-
GVC86
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm
Re: Subsonic lading
Jaco,
Gaan speel n bietjie met n app soos applied ballistics. As jy twee punte (een ligter en een swaarder) skiet teen die selfde spoed, in dié geval subsonies, gaan die swaarder punt sy spoed langer behou weens sy hoër momentum. Dus gaan sy trajek beter wees as die ligter punt.
Soos die manne reeds genoem het gaan so swaar as moontlik vir die beter penetrasie. Ons het al ver met .22 60gr subs geskiet, gaan kyk ook op youtube. Trajek kan bepaal word deur oefening.
Sent from my SM-G610F using Tapatalk

As jy n FMJ omdraai het jy n sagtepunt koeel wat kan omklink.
Het al baie daarvan gelees maar was nog nooit heeltemal gemaklik daarmee nie.
Voel net nie vir my reg nie.
Het al baie daarvan gelees maar was nog nooit heeltemal gemaklik daarmee nie.
Voel net nie vir my reg nie.
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Subsonic lading
Dankie. Ek wil net seker maak van die app. Is dit applied ballistics?GVC86 wrote:Jaco,
Gaan speel n bietjie met n app soos applied ballistics. As jy twee punte (een ligter en een swaarder) skiet teen die selfde spoed, in dié geval subsonies, gaan die swaarder punt sy spoed langer behou weens sy hoër momentum. Dus gaan sy trajek beter wees as die ligter punt.
Soos die manne reeds genoem het gaan so swaar as moontlik vir die beter penetrasie. Ons het al ver met .22 60gr subs geskiet, gaan kyk ook op youtube. Trajek kan bepaal word deur oefening.
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Subsonic lading
Mmm interesant maar voel ook nie vir my reg nie! Dink dalk ook dis hoekom akuraatheid by die agterdeur uit is!Krobb wrote:As jy n FMJ omdraai het jy n sagtepunt koeel wat kan omklink.