Saterdag het ek my vrou so vêr gekry om haar 1ste skote te skiet met die Glock. Ek verstaan dit nie maar sy het nou nie die passie vir skiet wat ek het nie - girls is nou maar anders.
Ek weet nie so mooi van die skoene nie.

Die heel eerste skoot op 10 m - middel "centre mass".

Sy het toe een regs getrek, toe weer in die middel. Die laaste 2 links was agter eenvolgend geskiet.

Na 5 sê sy dit is genoeg. Kla nie oor seerhandjies nie, net genoeg.


