Handwapen Teikens

Post Reply
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Handwapen Teikens

Post by Carl »

Sal die mods hierdie 'n gommie (stickey) maak asselief? Ek dink handwapens verdien hulle eie groeperings - dit is nie regtig deel van Trofee papier bokke nie ;)

Saterdag het ek my vrou so vêr gekry om haar 1ste skote te skiet met die Glock. Ek verstaan dit nie maar sy het nou nie die passie vir skiet wat ek het nie - girls is nou maar anders.
Ek weet nie so mooi van die skoene nie. :confused:
Image
Die heel eerste skoot op 10 m - middel "centre mass". 8)
Image
Sy het toe een regs getrek, toe weer in die middel. Die laaste 2 links was agter eenvolgend geskiet.
Image
Na 5 sê sy dit is genoeg. Kla nie oor seerhandjies nie, net genoeg.
Last edited by Carl on Tue Mar 17, 2020 8:17 am, edited 1 time in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Handwapen Teikens

Post by Carl »

Ek het ook geskiet en spesifiek opgelet na aanleiding van die vorige teiken wat links was. Al die skote was middel en ek kon die "kop" deel van die teiken konstant tref.

Het nie die fotos nie :(
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Handwapen Teikens

Post by Geno »

Topic geplak.
Goed, beter, 6millimeter!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Handwapen Teikens

Post by FCLoretz »

Carl wrote:Ek het ook geskiet en spesifiek opgelet na aanleiding van die vorige teiken wat links was. Al die skote was middel en ek kon die "kop" deel van die teiken konstant tref.

Het nie die fotos nie :(
Mooi gedoen Carl.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Handwapen Teikens

Post by Hein M. »

Ek en vroulief oefen ook gereeld op die plaas. Sy geniet dit terdieë...

http://i936.photobucket.com/albums/ad205/hmostert1/sKIET.jpg
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Handwapen Teikens

Post by Raakgeskiet »

Jy moet pasop, een van die dae skop sy jou gat. ++>:
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Handwapen Teikens

Post by Plaashaas »

Mooi groep vir 25m Carl. :)
zipp
Full Member
Full Member
Posts: 117
Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm

Re: Handwapen Teikens

Post by zipp »

Carl
Doen jouself en jou Huwelik n guns en kry iemand anders om jou vrou op te lei om te skiet. Vertrou my as ek vir jou se die resultaate is beter.
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Handwapen Teikens

Post by Plaashaas »

zipp wrote:Carl
Doen jouself en jou Huwelik n guns en kry iemand anders om jou vrou op te lei om te skiet. Vertrou my as ek vir jou se die resultaate is beter.
Hierdie is die WAARHEID. Vat haar vir n ladies day by Adrian. Na daardie kurses was my vrou skiet mal gewees.
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Handwapen Teikens

Post by THOMAST »

Ek het in die tagtigerjare handwapen opleiding aangebied by 'n wapenwinkel in die Kaap.(Voor dit verpligtend was en gestrek oor 3 Saterdae)
Baie huweliks paarties gekry. Die vrouens het geluister na wat ek gesê het en dit toegepas. Die mans het gemaak asof hulle luister, hulle het mos altans almal vir Dirty Harry gesien.
Aan die einde van die kursus het almal 'n klein praktiese skietoefening gehad ("point shooting" op 7m)
Meeste van die vroumense het hulle wederhelftes uitgestof - daar was 'n hele paar lang gesigte onder die mans.
So ek stem saam, moenie jou vrou probeer self oplei nie, jy is gewaarborg om 'n koue front in die slaapkamer te ervaar ++>:
Post Reply