Pay it forward

Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
Post Reply
User avatar
Langeraat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm

Re: Pay it forward

Post by Langeraat »

Ek het 'n paar odds-n-ends wat iemand dalk nuttig kan gebruik. Dit is die drie holsters en die magasyn soos op die foto. Ek ken ongelukkig nie die details van enige van hierdie items nie. Die inskripsies op hulle is as volg:

Holsters van links na regs:
1) 7.65 Auto - Geneem Wildeboer
2) .32 Auto
3) Onbekend :-[

Die magasyn is wat lyk na ' n 15 rondte magasyn vir 'n .380 ACP. Hy is gemaak van metaal en "Made in Brazil" - Geneem Jurgen

Ek het nog ook hierdie klompie doppe oor van 'n vorige plasing. Smaak my mens kry nie eers .270 doppe weggee nie... >:+

* 100 x .308 doppe - Prvi
* 80 x .270 doppe - PMP

Alles 1 keer gevuur ex fabrieks ammunisie.

Posgeld (indien nodig) vir die ontvanger.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Pay it forward

Post by Viking »

Langeraat wrote:

Hi Langeraat,

Ek was nog nooit skaam om 'n .270 te besit nie....laat kom die doppe!

Ek het reeds 30-06 hierbo opgesit...maar kry hulle ook nie weggegee nie >:D
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Pay it forward

Post by Blitzzz »

Sal ek daai 308 prvi doppe kan herlaai? Is die primer gat in die middel? Of twee soos die army ammo?
Hoor graag van julle

Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Pay it forward

Post by Viking »

Blitzzz wrote:Sal ek daai 308 prvi doppe kan herlaai? Is die primer gat in die middel? Of twee soos die army ammo?
Hoor graag van julle

Sent from my iPhone using Tapatalk
Die .308 behoort boxer primers te vat...dan is die gat in die middel!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Langeraat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm

Re: Pay it forward

Post by Langeraat »

Viking wrote:Hi Langeraat,

Ek was nog nooit skaam om 'n .270 te besit nie....laat kom die doppe!

Ek het reeds 30-06 hierbo opgesit...maar kry hulle ook nie weggegee nie >:D
++>: ++>: Viking, stuur vir my jou adres details dan stuur ek hulle vir jou. Sterkte met daai 30-06 doppe... >:D >:D
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
User avatar
Langeraat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm

Re: Pay it forward

Post by Langeraat »

Blitzzz wrote:Sal ek daai 308 prvi doppe kan herlaai? Is die primer gat in die middel? Of twee soos die army ammo?
Hoor graag van julle
Blitzzz, dit is inderdaad soos Viking se wel boxer primer doppe (enkel vlamgat) en jy behoort dit sonder enige verdere moeite te kan herlaai. Laat weet maar of jy belangstel.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
Baas Piet
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Thu Jul 28, 2016 9:55 pm

Re: Pay it forward

Post by Baas Piet »

As Blitzzz hulle nie vat nie sal ek hulle neem

Sent from my ALE-L02 using Tapatalk

Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Pay it forward

Post by Supacow »

Ek kan n swart leer holster vir n 4'' rollie in die pot gooi
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Pay it forward

Post by Viking »

Langeraat

Daai 30-06 doppe het baas gekry, maar dis nie n forum lid nie!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Langeraat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm

Re: Pay it forward

Post by Langeraat »

Viking wrote:Langeraat

Daai 30-06 doppe het baas gekry, maar dis nie n forum lid nie!
++>: Mooi so, bly jy is darem ontslae van die goed... >:D As alles reg loop dan gooi ek jou pakkie more in die pos.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Pay it forward

Post by Blitzzz »

Baas Piet wrote:
Langeraat wrote:
Blitzzz wrote:Sal ek daai 308 prvi doppe kan herlaai? Is die primer gat in die middel? Of twee soos die army ammo?
Hoor graag van julle
Blitzzz, dit is inderdaad soos Viking se wel boxer primer doppe (enkel vlamgat) en jy behoort dit sonder enige verdere moeite te kan herlaai. Laat weet maar of jy belangstel.
As Blitzzz hulle nie vat nie sal ek hulle neem

Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
Dankie Langeraat! Ek sal die los vir Baas Piet.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
Langeraat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm

Re: Pay it forward

Post by Langeraat »

Blitzzz wrote:
Baas Piet wrote:
Langeraat wrote: Blitzzz, dit is inderdaad soos Viking se wel boxer primer doppe (enkel vlamgat) en jy behoort dit sonder enige verdere moeite te kan herlaai. Laat weet maar of jy belangstel.
As Blitzzz hulle nie vat nie sal ek hulle neem

Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
Dankie Langeraat! Ek sal die los vir Baas Piet.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Reg so Blitzzz.

Baas Piet, stel die baas nog belang in die doppe? Image Indien wel stuur asb adres dan pos ek hulle vir jou.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
Baas Piet
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Thu Jul 28, 2016 9:55 pm

Re: Pay it forward

Post by Baas Piet »

Posbus 105 calvinia
8190

Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2332
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Pay it forward

Post by JAGTERSREG-JRM »

Ek het n Howa Sintetiese kolf as iemand opsoek is na een. Was op 204 Ruger, gratis vir enigeen wat hom soek
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Pay it forward

Post by Jurgen Visser »

Jurgen Visser wrote:
Langeraat wrote:Ek het 'n paar odds-n-ends wat iemand dalk nuttig kan gebruik. Dit is die drie holsters en die magasyn soos op die foto. Ek ken ongelukkig nie die details van enige van hierdie items nie. Die inskripsies op hulle is as volg:

Holsters van links na regs:
1) 7.65 Auto
2) .32 Auto
3) Onbekend :-[

Die magasyn is wat lyk na ' n 15 rondte magasyn vir 'n .380 ACP. Hy is gemaak van metaal en "Made in Brazil"

Posgeld (indien nodig) vir die ontvanger.
As daai magasyn vir .380 Auto is , sal ek hom graag vat asb

Groete
Jurgen
Jis manne , het die magasyn gekry , Dankie Langeraat , hy gaan ongelukkig nie werk vir my nie , as iemand hom soek , ek sit hom weer op PIF
Groete
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
Wildeboer
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm

Re: Pay it forward

Post by Wildeboer »

Ek het 'n regte Tasco 4x40 vir n .22 geweertjie indien iemand sou belang stel. Ek het egter net Poskantoor in Colesberg...
Will101
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Sat Apr 01, 2017 8:53 am

Re: Pay it forward

Post by Will101 »

JAGTERSREG-JRM wrote:Ek het n Howa Sintetiese kolf as iemand opsoek is na een. Was op 204 Ruger, gratis vir enigeen wat hom soek
Ek sal hom vat asb. As dit is vir dikloop?

Ek het 'n Lee balkie skaal wat iemand kan kry. Nog net een keer gebruik om te vergelyk met elektroniese skaal.
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Pay it forward

Post by Beer (Christo) »

Ek het die volgende:

- Winchester .22 magesyn
- Magesyn - lyk soon 9mm single stack
- cz 550 recoil pad wat van een van my gewere afkom
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
JacoJ
Full Member
Full Member
Posts: 117
Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm

Re: Pay it forward

Post by JacoJ »

Beer (Christo) wrote:Ek het die volgende:

- Winchester .22 magesyn
- Magesyn - lyk soon 9mm single stack
- cz 550 recoil pad wat van een van my gewere afkom
Hi is jy seker daardie .22 magesein is nie dalk n brno nie? Lyk baie soos my brno sin. As dit wel n brno is sal ek beslis belang stel!

Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde

.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Pay it forward

Post by Beer (Christo) »

JacoJ wrote:

Doodseker. Die Winchester logo is op die bottom metal
User avatar
JacoJ
Full Member
Full Member
Posts: 117
Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm

Re: Pay it forward

Post by JacoJ »

Beer (Christo) wrote:
JacoJ wrote:
Beer (Christo) wrote:Ek het die volgende:

- Winchester .22 magesyn
- Magesyn - lyk soon 9mm single stack
- cz 550 recoil pad wat van een van my gewere afkom
Hi is jy seker daardie .22 magesein is nie dalk n brno nie? Lyk baie soos my brno sin. As dit wel n brno is sal ek beslis belang stel!

Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Doodseker. Die Winchester logo is op die bottom metal
Damm! Jy weet nie dalk of dit in die brno sal pas nie?

Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde

.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Pay it forward

Post by Beer (Christo) »

Het nie idee nie. Het dit lank terug saam met ‘n klomp 22 ammo by iemand gekry. Jammer
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Pay it forward

Post by Jurgen Visser »

Daai 9mm magasyn lyk vir my na Star DK short .380 auto
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: Pay it forward

Post by HennieC »

As JacoJ hom nie vat nie asb.

Ek sal die .22 magasyn deps ek het 'n Winchester.
Post Reply