Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het 'n paar odds-n-ends wat iemand dalk nuttig kan gebruik. Dit is die drie holsters en die magasyn soos op die foto. Ek ken ongelukkig nie die details van enige van hierdie items nie. Die inskripsies op hulle is as volg:
Holsters van links na regs:
1) 7.65 Auto - Geneem Wildeboer
2) .32 Auto
3) Onbekend
Die magasyn is wat lyk na ' n 15 rondte magasyn vir 'n .380 ACP. Hy is gemaak van metaal en "Made in Brazil" - Geneem Jurgen
Ek het nog ook hierdie klompie doppe oor van 'n vorige plasing. Smaak my mens kry nie eers .270 doppe weggee nie...
Blitzzz wrote:Sal ek daai 308 prvi doppe kan herlaai? Is die primer gat in die middel? Of twee soos die army ammo?
Hoor graag van julle
Blitzzz, dit is inderdaad soos Viking se wel boxer primer doppe (enkel vlamgat) en jy behoort dit sonder enige verdere moeite te kan herlaai. Laat weet maar of jy belangstel.

As Blitzzz hulle nie vat nie sal ek hulle neem
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
Dankie Langeraat! Ek sal die los vir Baas Piet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Langeraat wrote:
Blitzzz, dit is inderdaad soos Viking se wel boxer primer doppe (enkel vlamgat) en jy behoort dit sonder enige verdere moeite te kan herlaai. Laat weet maar of jy belangstel.
As Blitzzz hulle nie vat nie sal ek hulle neem
Sent from my ALE-L02 using Tapatalk
Dankie Langeraat! Ek sal die los vir Baas Piet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Reg so Blitzzz.
Baas Piet, stel die baas nog belang in die doppe? Indien wel stuur asb adres dan pos ek hulle vir jou.
Langeraat wrote:Ek het 'n paar odds-n-ends wat iemand dalk nuttig kan gebruik. Dit is die drie holsters en die magasyn soos op die foto. Ek ken ongelukkig nie die details van enige van hierdie items nie. Die inskripsies op hulle is as volg:
Holsters van links na regs:
1) 7.65 Auto
2) .32 Auto
3) Onbekend
Die magasyn is wat lyk na ' n 15 rondte magasyn vir 'n .380 ACP. Hy is gemaak van metaal en "Made in Brazil"
Posgeld (indien nodig) vir die ontvanger.
As daai magasyn vir .380 Auto is , sal ek hom graag vat asb
Groete
Jurgen
Jis manne , het die magasyn gekry , Dankie Langeraat , hy gaan ongelukkig nie werk vir my nie , as iemand hom soek , ek sit hom weer op PIF
Groete
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE