Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit

Post Reply
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2488
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit

Post by Flip Nel »

My broer is besig met 'n Land = Rover vir die plaas, dis die V8 met die SU Carburator, hy wil dit convert want die ou een is uitgewerk en moeg. Weet iemand waar ons die conversion of parte kan kry. Manne praat van Weber en eedelbrock carb. maar nerens waar om die goed te kry nie. bietjie hulp sal nice wees dankie
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit

Post by Apie »

Flip nel wrote:My broer is besig met 'n Land = Rover vir die plaas, dis die V8 met die SU Carburator, hy wil dit convert want die ou een is uitgewerk en moeg. Weet iemand waar ons die conversion of parte kan kry. Manne praat van Weber en eedelbrock carb. maar nerens waar om die goed te kry nie. bietjie hulp sal nice wees dankie
Ek weet nie van die ander nie maar as 'n SU reggestel is is daar geen pyne met hulle nie.
Dalk een soek.
Jack Gouws in JHB hulle is kenners en daar is n LR plek met hope party naby die Dome in Randburg iewers.

Kan net nie die besighede se name onthou nie!

Sal by my LR vriende hoor

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit

Post by tripodmvr »

Google - su carbs for land rover v8
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
BandK
Full Member
Full Member
Posts: 136
Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm

Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit

Post by BandK »

Gaan vra rond op die 4x4community forum.
Daar sal verseker iemand wees wat kan help

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit

Post by tripodmvr »

As jy Google gebruik soos bo dan kry jy hul skakel ook.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2488
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit

Post by Flip Nel »

Baie dankie het op google inligting gekry
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit

Post by ruaanb »

op 4x4community maak kontak met 'n persoon met die forum naam van grips.
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit

Post by Harambe »

Dis asof party mense nie verstaan jy wil net 'n ding regmaak nie. Hulle dink altyd jy wil 1000kW maak en elke tweede naweek die enjin wil oorbou asof dit normaal is.
Of so iets
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit

Post by Wouter Roets »

Harambe

Om 1000kw te maak uit n Land Rover enjin is nog nie op die kaarte nie. Ek is seker daarvan dat evolusie eers ons pinkies sal vat voor dit gebeur. Tweedens om n Land Rover se enjin elke tweede naweek oor te bou is heel normaal.

Groetnis
Wouter
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit

Post by Harambe »

Wouter Roets wrote:Harambe

Touche.
Of so iets
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit

Post by Wouter Roets »

;D
Post Reply