Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2488
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit
My broer is besig met 'n Land = Rover vir die plaas, dis die V8 met die SU Carburator, hy wil dit convert want die ou een is uitgewerk en moeg. Weet iemand waar ons die conversion of parte kan kry. Manne praat van Weber en eedelbrock carb. maar nerens waar om die goed te kry nie. bietjie hulp sal nice wees dankie
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit
Ek weet nie van die ander nie maar as 'n SU reggestel is is daar geen pyne met hulle nie.Flip nel wrote:My broer is besig met 'n Land = Rover vir die plaas, dis die V8 met die SU Carburator, hy wil dit convert want die ou een is uitgewerk en moeg. Weet iemand waar ons die conversion of parte kan kry. Manne praat van Weber en eedelbrock carb. maar nerens waar om die goed te kry nie. bietjie hulp sal nice wees dankie
Dalk een soek.
Jack Gouws in JHB hulle is kenners en daar is n LR plek met hope party naby die Dome in Randburg iewers.
Kan net nie die besighede se name onthou nie!
Sal by my LR vriende hoor
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit
Google - su carbs for land rover v8
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit
Gaan vra rond op die 4x4community forum.
Daar sal verseker iemand wees wat kan help
Sent from my iPhone using Tapatalk
Daar sal verseker iemand wees wat kan help
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit
As jy Google gebruik soos bo dan kry jy hul skakel ook.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2488
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit
Baie dankie het op google inligting gekry
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit
op 4x4community maak kontak met 'n persoon met die forum naam van grips.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit
Dis asof party mense nie verstaan jy wil net 'n ding regmaak nie. Hulle dink altyd jy wil 1000kW maak en elke tweede naweek die enjin wil oorbou asof dit normaal is.
Of so iets
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit
Harambe
Om 1000kw te maak uit n Land Rover enjin is nog nie op die kaarte nie. Ek is seker daarvan dat evolusie eers ons pinkies sal vat voor dit gebeur. Tweedens om n Land Rover se enjin elke tweede naweek oor te bou is heel normaal.
Groetnis
Wouter
Om 1000kw te maak uit n Land Rover enjin is nog nie op die kaarte nie. Ek is seker daarvan dat evolusie eers ons pinkies sal vat voor dit gebeur. Tweedens om n Land Rover se enjin elke tweede naweek oor te bou is heel normaal.
Groetnis
Wouter
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Land - Rover V8 SU Carb. conversion Unit
Touche.Wouter Roets wrote:Harambe