Maak jou eie mes

Enige iets tov messe.
Post Reply
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Maak jou eie mes

Post by GooseMan »

Baie dankie @joe Rocket
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Dries101 »

Jagmes wat ek klaar gemaak het vir n klient gister. 5160 Staal Differensieel hitte behandel(Harde snykant , veer rugkant en sagter hef) Olienhout handvatsel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Netjiese stukkie werk Dries. Ek hou baie van die profiel van die lem.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Dries101 »

Johan Nel wrote:Netjiese stukkie werk Dries. Ek hou baie van die profiel van die lem.
Dankie Johan. Ek hou self van die mes. Mag dalk myself ook een maak eendag.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Maak jou eie mes

Post by DWB »

Dries101 wrote:
Johan Nel wrote:Netjiese stukkie werk Dries. Ek hou baie van die profiel van die lem.
Dankie Johan. Ek hou self van die mes. Mag dalk myself ook een maak eendag.

Ek het tog die eerste een :P
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Bonesjara
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Tue Jun 07, 2016 8:10 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Bonesjara »

As andries hulle nou vervolmaak het kry ek miskien die derde een...
Pragstuk, soos altyd, Andries!

Sent from my F8331 using Tapatalk
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Dries101 »

Bonesjara wrote:As andries hulle nou vervolmaak het kry ek miskien die derde een...
Pragstuk, soos altyd, Andries!

Sent from my F8331 using Tapatalk
Dankie ek geniet die meer old school look op die oomblik. Ek sien uit daarna om met die jagmes en kampmes stel te begin.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Maak jou eie mes

Post by DWB »

Bonesjara wrote:As andries hulle nou vervolmaak het kry ek miskien die derde een...
Pragstuk, soos altyd, Andries!

Sent from my F8331 using Tapatalk
Mooi man!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Maak jou eie mes

Post by GooseMan »

Baie netjiese werk Dries.
Pieter_Brink
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am

Re: Maak jou eie mes

Post by Pieter_Brink »

Mooi mes Dries
Hoe doen jy jou "flatgrind"? Op n platen?

Pieter
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Dries101 »

dogmatix wrote:Mooi mes Dries
Hoe doen jy jou "flatgrind"? Op n platen?

Pieter
Hi [align=][/align]

Korrek. En dankie Pieter
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Maak jou eie mes

Post by GooseMan »

Gisteraand my mes verhard, wonder of die proffesionele ounes ook so aangstig en gespanne is tydens die verhitting en die afkoel in die olie. ;)
Mes is darem goed verhard, vyl gly van die snyvlak af soos seep. Temper is ook gedoen.
So nou net weer lekker skuur werk, dan handvatsels.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Dries101 »

Nuutste een vir n klient. 5160 met Olien hout.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Maak jou eie mes

Post by GooseMan »

Baie Mooi Dries.
Tot watter gritt skuur jy die lem af?
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Dries101 »

GooseMan wrote:Baie Mooi Dries.
Tot watter gritt skuur jy die lem af?
800 grit
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Maak jou eie mes

Post by GooseMan »

lyk baie netjies
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

GooseMan wrote:Gisteraand my mes verhard, wonder of die proffesionele ounes ook so aangstig en gespanne is tydens die verhitting en die afkoel in die olie. ;)
Mes is darem goed verhard, vyl gly van die snyvlak af soos seep. Temper is ook gedoen.
So nou net weer lekker skuur werk, dan handvatsels.
Lyk netjies Gooseman. Wat se staal het jy gebruik?
Wat gaan jy gebruik vir handvatselmateriaal?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Ek het hierdie mes begin einde November en net voor Kersdag klaargemaak.
Dis ontwerp as 'n "Bird & Trout" mes, maar my vrou het die potensiaal gesien vir 'n lekker kombuismes vir algemene groente skil en sny en ander takies, dus het sy 'n kersgeskenk gekry... ++>:
Die lem is van 'n saaglem gemaak (koolstofstaal met redelik allooi in, wat dit nie so geredelik laat roes nie), die hef is van rooi ivoor met grys liner materiaal wat ek self geprakseer het. Die lem het nie 'n sigbare "plunge line" nie, maar "taper" mooi ongemerk soos wat mens by kombuismesse, veral die japanese tipe messe sien. As iemand belangstel kan ek fotos plaas van hoe ek dit gedoen het.
So lyk die mes:
20171230_094253.jpg
20171230_094205.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

Johan dis great!!!

Die satisfaksie is veel groter as jy self aanpassings maak en eksperimenteer....en dan n werksmes het!

Gaan groot!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Maak jou eie mes

Post by GooseMan »

knive 1.JPG
More @Johan Nel.

Ek het 5160 staal gebruik.
Die handvatsel is G10.
Mes is afgehandel. ai maar dis 'n lekker hobby.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by GooseMan on Tue Jan 02, 2018 8:06 am, edited 1 time in total.
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Maak jou eie mes

Post by GooseMan »

En toe maak en sommer nog een die vakansie.
ook 5160 staal. Handvatsel is Carbon Fibre.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

[IMG_20180201_125058_resized_20180202_105757910.jpg]

[IMG_20180201_125123_resized_20180202_105757263.jpg]

Ek het lanklaas ietsie op gesit, en die ander manne maak sulke mooi messe.
Ek het bietjie probeer om n coffin handle Bowie te maak, met n brass guard en n hardekool handvatsel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

Jis Manne,

Die "rookie mesmakers" se pogings begin al hoe BETER lyk.

julle manne is vir seker op 'n "roll"...hou so aan en leer soveel jy kan van die stokperdjie!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Maak jou eie mes

Post by GooseMan »

Volgende twee in die werking.
Besig om die eerste afskuur werk te doen op die messe voor verharding.
Hoog "flat grind" op albei messe.
Voltooi hulle hopelik die naweek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Maak jou eie mes

Post by GooseMan »

Die naweek die eeste een van die twee voltooi.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply