Pistool vir Selfverdediging

Post Reply
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by savage(P Coetzer) »

Die PPQ is n ongelooflike lekker pistool. Vreeslike lekker sneller en vreeslike lekker als behalwe naverkoop diens en alles wat nodig is soos magasyne en holsters. Moes laas jaar amper R1000 n magasyn betaal by huntex maar nou het ek darm 4.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2133
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Ds J »

Figjam, ons kan graag gesels en ek sal raad gee sover ek kan. Maar ... daar is baie skuts wat heelwat meer weet en verstaan as ek. Luister fyn wat die groot manne sê en gebruik jou verstand. Daar is gewoonlik baie goeie waarom professionele / geborgde sportmanne in hulle privaatlewe sekere keuses maak as dit oor vuurwapens gaan: hulle sien by die werk wat realisties en haalbaar is.

As jy ooit naby Vryburg of Stella is sal daar n koppie goeie moerkoffie gereed wees.
DiscoBiscuit wrote:Net so klip in die bos, ek hoor nooit ies van die Walther PPQ M2 nie, is dit omdat niemand dit hier verkoop nie of wat is die probleem? Dit sal verseker my keuse wees.

Mooi dag,
Herman.

WALTHER in Duitsland het n tipe boikot / verbod op wapenverkope na SA.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Apie »

nols wrote:Koop vir jou en jou vrou dieselfde handwapens!As julle in 'n situasie
kom dan kan julle magesyne nie deurmekaar raak nie en jou vrou
sal weet hoe om jou wapen te gebruik!!
Net so...

Het nou die dag vir my vrou 'n Gen 3 G19 vasgemaak by Safari.

Baie naby dieselfde grootte as haar 38 Rollie.

Ekself dra en skiet 'n Gen 4 G19.

Persoonlik dink ek die Gen3 se sneller is beter

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Francoisv »

As ek oor moet koop uitsluitlik vir SD koop ek so klein moontlik en dra ‘n ekstra mag. Selfs die Glock 23 wat ek dra is by tye te groot. Nou nog jammer dat ons my oupa se PPK tot niet laat maak het.

Ruger LCP
Glock 43

Enige kaliber wapen is beter as geen wapen.

“The Only Easy Day Was Yesterday”
Francois Vogel
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Ranger »

Have a read here...

http://paratus.info/2016/05/31/choosing ... e-handgun/

Please just do yourself a favor and really listen to the guys that know... don't be one of those guys who asks for help but doesn't really want any and has already made up their mind on a crap carry gun like a Shadow 1 or 2...

Buy a easily concealable, well supported (locally), popular for the right reasons gun and in SA that means a CZ or Glock. There seems to be mixed feelings on Beretta as far as local support goes but their PX4 compact is another popular option.

If I was buying a EDC SD pistol today I would looks at the following ONLY:

Glock 19 (any generation)
CZ P-07
Beretta PX4 compact

Glock 43 should you want something really small and concealable.

If you want a sports pistol you can buy a Shadow 1 or 2.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
45acpglock
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Mon Mar 19, 2018 8:12 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by 45acpglock »

This is a farm right what is the story with conceal. So if I was living on a farm I would have bought a AK47 and carry it always 24/7 or a R4.
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Ranger »

45acpglock wrote:This is a farm right what is the story with conceal. So if I was living on a farm I would have bought a AK47 and carry it always 24/7 or a R4.
How are you supposed to get any work done with that thing around your neck?
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
figjam
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by figjam »

Daar is algemene verwarring tussen SD en EDC as ek die storie so kyk kerels. As ek n kompakte gun koop omdat ek Moet dra maar nie wil nie is hy net soveel werd soos n groot gun wat beter skiet... Maar ek dink ek sal na iets meer kompak kyk as ek net by die winkels van die goed kan sien wat ek wil. EDC is NIE n vereiste nie. Dis ook nie wat ek eintlik graag wil doen nie.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Pappabeer »

Figjam, die meeste verkoopsmanne praat maar nonsens rakende handwapens. Ek ken n man wat onlangs n Canik gekoop het vir SD/ sport etc etc en ten spyte van goeie raad dat die ding te groot is vir EDC aangegaan het. Lang storie kort, eerste keer wat hy hom dra na n restaurant toe print die ding so obvious soos enige iets en word hy met n moerse scene toegang geweier. Nou lê die ding in n kluis.

As jy kan, gaan doen n kursus by iemand soos Arno Barlow nog voor jy koop. Net soos met gewere moet mens maar besef daars nie een wat al die boksies tick nie. Jou ingesteldheid moet reg wees dat hierdie n stuk gereedskap is wat letterlik lewe en dood bepaal.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2133
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Ds J »

Enkele gedagtes:

Aanvalle vind nie net plaas wanneer n mens saans in die bed agter n veiligheidshek is nie. Daarom karring ons so aan jou oor EDC.

'n Skietding wat nie binne armlengte os nie, is nutteloos.

As jy dalk verklap waar julle leef is daar sekerlik een of twee manne wat julle met graagte met hulle handwapens sal laat skiet.
figjam
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by figjam »

Sandveld - Clanwilliam, Lambertsbaai, Graafwater area
Ds J ja ek verstaan dit, en ek besef dit kan enige oomblik gebeur. Hier in ons geweste weet ek nie van 'n enkele geval in die dag.... of eintlik in die nag behalwe vir die geval op Vredendal en Klawer nie. En ek is heeltemal bewus dat dit baie gou kan verander, want te danke aan daardie twee aanvalle gesels ons nou en dis hekke en en en..... Watookal ek kry, ek wil nie iets he wat nie lekker skiet en dan lê hy ook maar in die kluis nie. Die beginsel daar is maar dieselfde, maar julle het my oortuig dat 'n shadow dalk nie nou my eerste keuse moet wees nie. Duur speletjie die!
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Harambe »

EK sal vir jou so se: as jy dalk moet besluit tussen Glock en CZ, gaan vir die CZ. Vir baie redes, maar die belangrikstes is soos volg: die CZ het 'n beter sneller en die sights is myle beter. Dis beide dinge wat ouens na 'n ruk vervang op die Glock. So jy spaar amper R1000 wanneer jy hom koop, en dan nog omtrent R2000 tot R3000 omdat jy nie die sneller of visiere hoef te vervang nie.

FYI: ek besit 'n Glock 19. Hy's heel voldoende, maar ek is spyt ek het nie die CZ gevat nie.
Of so iets
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Supacow »

Glock is baie sagter op die vetjies as n CZ
Hy lyk so vaal ontwerp met n doel
Koop n Glock en bedank ons later
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
afrikanerbloed
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by afrikanerbloed »

Ek is nie n expert nie en sal ook nooit een wees nie.
Gaan kyk maar gerus na Clint Smith van Thunder ranch op you tube.
Hy se n ding soos dit is.Hy klink soos Dmx{rapper}en hy is in jou gesig ,n regte Amerikaner,maar hy was al in die meul en hy leef dit elke dag.
Hy spreuk n paar wyshede en weereens almal sal nie saam stem nie maar vat wat vir jou werk en vergeet van die ander goed wat hy se.
Sy raw en uncut clips waar hy praat oor vuurwapen keuses ens kan dalk van waarde wees
Vriendelike groete
Johan
User avatar
Finder20
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Finder20 »

Hey Manne,

Die Nuwe Glock 19X nou beskikbaar by S&O lyk glad nie sleg nie hoor!

My 2c...
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
figjam
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by figjam »

Finder20 wrote:Hey Manne,

Die Nuwe Glock 19X nou beskikbaar by S&O lyk glad nie sleg nie hoor!

My 2c...
Ekt hom gesien.. Maar in die effek is hy 'n volgrootte pistool met 'n dunner slide. Beslis nie kompak nie, moes dalk eerder 'n Glock 17x wees of 'n 18?
figjam
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by figjam »

afrikanerbloed wrote:Ek is nie n expert nie en sal ook nooit een wees nie.
Gaan kyk maar gerus na Clint Smith van Thunder ranch op you tube.
Hy se n ding soos dit is.Hy klink soos Dmx{rapper}en hy is in jou gesig ,n regte Amerikaner,maar hy was al in die meul en hy leef dit elke dag.
Hy spreuk n paar wyshede en weereens almal sal nie saam stem nie maar vat wat vir jou werk en vergeet van die ander goed wat hy se.
Sy raw en uncut clips waar hy praat oor vuurwapen keuses ens kan dalk van waarde wees
Vriendelike groete
Johan
Dankie Johan, ek sal beslis gaan kyk wat die ou op die hart het!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Carl »

figjam wrote: EDC is NIE n vereiste nie. Dis ook nie wat ek eintlik graag wil doen nie.
Ek tree redelik laat toe tot die wedstryd, soos 'n ster hakker wat in die laaste 5 minute moet ophardloop! ;D Maar jy het 'n belangriker ding om uit te storteer voor jy aanbeweeg na vuurwapen koop! Jy klink of jy darem al jou vrou oorreed het om te dra wat fantasties is.

Alle aanvalle sal geskied met die maksimum verassings element. Dit gaan 'n wilde woeste en baie stresvolle tyd wees. As die persone naby genoeg aan jou kom gaan die fisiese aanranding erger wees as wat jy as mens jou kan indink.

In elke liewe aanval wat ek van gelees het hierdie jaar, is vuurwapens gesteel sonder dat 'n skoot in verweer gevuur is. M.a.w die wapen was in die kluis. Nou ja dit is meestal ou mense gewees, baie in hulle 80s en vuurwapen dra is nou maar vir hul 'n probleem. Daar was oor die afgelope 2-3 jaar geringe gevalle waar mense by die kluis kon uitkom.

Maar jy moet verstaan vir elke wapen wat afgeneem word, word iemand anders se lewe bedreig. Jou beskouing oor beveiliging is verkeerd en strook nie met die 95% instrukteurs wêreld wyd nie ( ek glo dit is 100% in SA). Enige persoon op 'n plaas/kleinhoewe is 24 uur per dag 'n teiken en moet daar volgens lewe. Ek leef nie in konstante paniek nie, maar ek is konstant voorbereid. Ongelukkig is my familie ook van daardie mense wat glo net die nag is vol gevaar.

Ek dink jy moet eers die EDD ding in jou kop reg kry.

O ja en koop 'n G19 jy sal dit maklik kan dra sonder dat dit jou pla ;) (Sien Supacow hierbo se goeie advies)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
figjam
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by figjam »

Carl wrote:

Jis Carl dankie vir jou goeie 5min, maar die wedstryd is reeds gewen lol. Ek gaan nie die shadow vat nie, wel nie nou nie.

Ok, my vrou..... sy gaan nie dra nie, nie 'n manier nie. Ek sal haar nog moet oortuig om 'n holster te kry ook. Maar sy wil ten minste 'n pistool he en is nou bereid om die hele competency proses deur te gaan. Dogters is 10 maande en 3 jaar oud onderskeidelik. Ons is baie besige mense, baie in en uit die huis en heen en weer. Dit maak ons maklike teikens ek weet. Op ons weerlooste tussen die garage en die huis.

Ek het nie die praktiese ondervinding op die gebied nie, maar is selfs 'n G19 nie al te groot vir "conceal" nie? In daardie kompakte klas is die keuses massief, maar sub-kompak raak dit 'n ander storie. Ek glo dat as jy hom regtig wil versteek is 'n p07/g19/p01/m&p al eintlik almal relatief groot.. Dis meer 'n vraag as 'n mening terloops.

Ek dink nogsteeds in die kompak klas is die Cz P01 my eerste keuse. Hy is min of meer dieselfde grootte, is wel 'n bietjie swaarder omdat hy alloy is. Sou nog graag die M&P 2.0 en Cz p10c wou toets, maar dis baie moeilik hier in die kaap.
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Ranger »

figjam wrote:

i haven't read through all the posts again so apologies if you've already answered it, what is is about the P-01 that makes it your first choice?

Oh and a G19 is pretty easy to conceal so don't worry about that.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
figjam
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by figjam »

Ek dink nogsteeds in die kompak klas is die Cz P01 my eerste keuse. Hy is min of meer dieselfde grootte, is wel 'n bietjie swaarder omdat hy alloy is. Sou nog graag die M&P 2.0 en Cz p10c wou toets, maar dis baie moeilik hier in die kaap.[/quote]

i haven't read through all the posts again so apologies if you've already answered it, what is is about the P-01 that makes it your first choice?

Oh and a G19 is pretty easy to conceal so don't worry about that.[/quote]

Hi Ranger, my first choice was the CZ sp-01 Shadow. The P-01 is the baby shadow. It's almost exactly the same size as a g19. It's just heavier because it's not polymer. It's in the same class. Compact Pistols...

I don't want this thread turning into a striker fired vs hammer fired pistols. I like hammer fired more. And I think CZ is excellent value for money with better trigger and sights than the competition already installed. Both have their merits and I know of many many people that carry hammer fired pistols that have been equally reliable for 1000's of round. But I still wanted personal feedback from people who actually own some of the weapons I'm interested in.

Nothing against the G19. Nothing wrong with it. I'm just not wow'd by it and I personally don't think it is better than anything else. That doesn't make it a bad weapon nevertheless. I shot one as well as a G23. But with my own hard earned money I think I can buy something equally as good or better equipped stock that would be a joy to shoot as well. If my wife prefers the G19, I'll buy it for her. It's the only pistol she's shot so far, so nothing to compare with yet for her. She did like the P07 in the gun shops when she handled a few weapons. She has absolutely no brand preference or knowledge of what the different models' cost, nor does she know the difference between striker fired and hammer fired. A gun is a gun is a gun according to her... haha
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Carl »

figjam wrote:Ek het nie die praktiese ondervinding op die gebied nie, maar is selfs 'n G19 nie al te groot vir "conceal" nie? In daardie kompakte klas is die keuses massief, maar sub-kompak raak dit 'n ander storie. Ek glo dat as jy hom regtig wil versteek is 'n p07/g19/p01/m&p al eintlik almal relatief groot.. Dis meer 'n vraag as 'n mening terloops.
Regso vrouens is moeilik... nou ja ek werk ook elke nou en dan aan myne.

Jy sal verbaas wees ek dra die G19 dat ek soms moet voel of hy daar is. Regte holster, regte belt en geen stywe yuppie boer broeke nie! :o :laugh:
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Ranger »

You still haven't answered the question, logically, why is the SP-01 your first choice. Is it purely because it's related to the Shadow? What makes the Shadow (a sports pistol) your first choice as a SD pistol then? Be honest, does it just look cool to you? And no I never said you need to buy the G19, in an earlier post I recommended Glock, CZ and Beretta. I believe you're making this a complicated decision and it shouldn't be. Buy your SD pistol with your head and anything after that with your heart.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Carl »

Read what Arno Barlow has to say. Unlike the rest he is not a fanboy, but he has to live and work by his choices. He has some of the best advice and skills of all the trainers in SA.
"Right, I'm not posting this to create a debate at all, neither to bash any products or up sell another, as I have no dog in the fight as to what pistol you purchase. But I see frequent questions about certain pistols.
The following is only my opinion, and I base my opinion on the background of training many people over many years, and also base my findings on the results I see on the range.
Also my outlook is always on worst case scenarios.
The CZ P07 is by all accounts a solid reliable accurate pistol, and if you have one you did not make the wrong choice.
Would I buy one, or suggest someone to make it their first choice, probably not, and here is why.
And before you post your protest, understand this is based on the average that I see on the range.
Double action first shot, never got it and never will, it takes the average student so much longer to master this, and some never do. You tend to spend so much time on getting use to it that you lose valuable training time that you could train something else.
On the double action, I have lost count on how many people keep on pulling the trigger after they run empty, or certain stoppages, same goes for revolver shooters and other similar platforms, I have seen people pulling that trigger up to three times before addressing the real problem, these are seconds lost in a fight, believe me add some stress and you see funny stuff.
Bloody decocking levers, people fiddle with them when they should not.
Slide stop lever situated where many can't reach it, so they either use support hand or flip the pistol, both bad ideas, so basically you end up with different solutions for same problem, which means more training.
Slide height above the frame is an issue especially when working double feeds, it's difficult to get enough meat on it.
Lastly and this is purely a training issue, steel magazines, I still don't understand why you would build a polymer frame with steel mags, you stand on a dusty range and run the gun hard, you will find yourself spending time cleaning magazines, yes not really a real fight issue, but polymer mags can take a beating with very little maintanance.
Okay before you unfriend me, it's a great shooter awesome actually, but if you give me a group of people with limited training time that has to go in harms way, I will chose a simpler platform.
In combatives we look for the simplest most effective platform that you can be effeicient with, with the least amount of training time, hence we don't like folders etc.
Nah I'm not bashing your CZ only giving you info, it's better to know and prepare for than not to know, and it's my job to tell you.
If you want to turn this post in one brand versus another then I will delete your comment.
I will later give you opinions on other pistols as well, and yes glocks as well, they also have issues."
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Pistool vir Selfverdediging

Post by Swede »

Sal graag van die Glock issues wil lees

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
Post Reply