Ek het gister "heat shrink" oor my skietstok se punte ( by die "V") gesit.
Help so bietjie vir kolf beskerming en dat geweer nie rond gly in die mik nie.
Skietstok; ander manne se planne ge-modify.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Skietstok; ander manne se planne ge-modify.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Skietstok; ander manne se planne ge-modify.
Hel Dolf, jy het omtrent daai loop warm geskiet vir die HS om so te krimp! 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Skietstok; ander manne se planne ge-modify.
Naand Vriende.
Vergewe my dat ek die "ou koei uit die sloot grawe", MAAR;
Ek sien nou sopas op sosiale media dat Rudolph Optics n soortgelyke "Sniper Stick" adverteer.
Ironies; my volle naam is ook Rudolph.
Groetnis.