2018 Jag Suid Vrystaat
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
2018 Jag Suid Vrystaat
Ons was die afgelope naweek op ons gebruiklike jaarlikse jag Vrystaat toe.
Woensdag middag daar aangekom en Donderdag begin jag.
Tussen die 6 manne wat daar was, het ons 30 stukke wild geskiet. In ons oë was dit 'n baie suksesvolle naweek.
Dit was vir my ook 'n goeie geleentheid om die 6.5x55 behoorlik in te lyf.
Hiermee 'n paar fotos van die wild wat ek geskiet het:

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: 2018 Jag Suid Vrystaat

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 2018 Jag Suid Vrystaat
lekker man!
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: 2018 Jag Suid Vrystaat
Lekker!
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: 2018 Jag Suid Vrystaat
Baie mooi man lyk lekker
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: 2018 Jag Suid Vrystaat
Suksesvol, beslis
Mooi gemaak manne
Mooi gemaak manne
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jag Suid Vrystaat
Waar in die Suid Vrystaat skiet jy varke..
kom hul stadig in of ingekoop... wat sê die boer oor die koue op hulle???
wel gedaan dit lyk mooi...
hoe maak die geweer op n volstruis??
ek vra ondat daai kaliber my tickel
wel gedaan dit lyk mooi...
hoe maak die geweer op n volstruis??
ek vra ondat daai kaliber my tickel
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: 2018 Jag Suid Vrystaat
Ons was in die Suid Vrystaat, Het omtrent 15 varke oor 3 dae gesien, kon net 3 skiet.
Die een wat ek geskiet het, het 36kg uitgeslag en die ander twee so 26kg.
Die boere verpes hulle, hulle neuk die weiding op. Ons het op talle skrop plekke afgekom.
Oor die volstruis - ek skiet monolities, so die skade is nie so erg nie.
Die een wat ek geskiet het, het 36kg uitgeslag en die ander twee so 26kg.
Die boere verpes hulle, hulle neuk die weiding op. Ons het op talle skrop plekke afgekom.
Oor die volstruis - ek skiet monolities, so die skade is nie so erg nie.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 865
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: 2018 Jag Suid Vrystaat
Naas
As ek sommer op hierdie draad kan antwoord.
Die Suid Vrystaat is eintlik vol varke en soos Willie se die boere verpes hulle.
Hulle kom maar van reservate af en dan ook boere wat hulle op wildsplase ingebring het. Ek praat onder korreksie , maar Tussen die Riviere reservaat naby Bethulie wou laasjaar oor 1000 varke afhaal.
As ek sommer op hierdie draad kan antwoord.
Die Suid Vrystaat is eintlik vol varke en soos Willie se die boere verpes hulle.
Hulle kom maar van reservate af en dan ook boere wat hulle op wildsplase ingebring het. Ek praat onder korreksie , maar Tussen die Riviere reservaat naby Bethulie wou laasjaar oor 1000 varke afhaal.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jag Suid Vrystaat
heygend hert... gedog die koue sal hul roer... weet daars bosvark in Platberg op Harrismith... maar daars bos en klowe.. lyk my hul pas aan... wonder of daai vlakvarke meer hare op lyf het.. en of hy n winter "pels " kry...Wielie Waps wrote:Naas
As ek sommer op hierdie draad kan antwoord.
Die Suid Vrystaat is eintlik vol varke en soos Willie se die boere verpes hulle.
Hulle kom maar van reservate af en dan ook boere wat hulle op wildsplase ingebring het. Ek praat onder korreksie , maar Tussen die Riviere reservaat naby Bethulie wou laasjaar oor 1000 varke afhaal.
ons skaak nou die draad sorry
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: 2018 Jag Suid Vrystaat
Nou dat jy dit noem, het ek nogals agter gekom dat die vark meer hare het as normaalweg.naas222 wrote:heygend hert... gedog die koue sal hul roer... weet daars bosvark in Platberg op Harrismith... maar daars bos en klowe.. lyk my hul pas aan... wonder of daai vlakvarke meer hare op lyf het.. en of hy n winter "pels " kry...Wielie Waps wrote:Naas
As ek sommer op hierdie draad kan antwoord.
Die Suid Vrystaat is eintlik vol varke en soos Willie se die boere verpes hulle.
Hulle kom maar van reservate af en dan ook boere wat hulle op wildsplase ingebring het. Ek praat onder korreksie , maar Tussen die Riviere reservaat naby Bethulie wou laasjaar oor 1000 varke afhaal.
ons skaak nou die draad sorry
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sien die wit hare so op sy sykant
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jag Suid Vrystaat
n nuwe sub spesie... heywillie n vark weesheywillie wrote:Nou dat jy dit noem, het ek nogals agter gekom dat die vark meer hare het as normaalweg.naas222 wrote:heygend hert... gedog die koue sal hul roer... weet daars bosvark in Platberg op Harrismith... maar daars bos en klowe.. lyk my hul pas aan... wonder of daai vlakvarke meer hare op lyf het.. en of hy n winter "pels " kry...Wielie Waps wrote:Naas