2018 Jag Suid Vrystaat

Post Reply
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1182
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

2018 Jag Suid Vrystaat

Post by heywillie »

Ons was die afgelope naweek op ons gebruiklike jaarlikse jag Vrystaat toe.
Woensdag middag daar aangekom en Donderdag begin jag.
Tussen die 6 manne wat daar was, het ons 30 stukke wild geskiet. In ons oë was dit 'n baie suksesvolle naweek.
Dit was vir my ook 'n goeie geleentheid om die 6.5x55 behoorlik in te lyf.
Hiermee 'n paar fotos van die wild wat ek geskiet het:
IMG_8954.jpg
IMG_8958.jpg
IMG_8970.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1182
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: 2018 Jag Suid Vrystaat

Post by heywillie »

IMG_9026.jpg
IMG_9033.jpg
IMG_9049.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: 2018 Jag Suid Vrystaat

Post by ruaanb »

lekker man!
ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm

Re: 2018 Jag Suid Vrystaat

Post by ChristoK »

Lekker!
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: 2018 Jag Suid Vrystaat

Post by .270 Man »

Baie mooi man lyk lekker
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
User avatar
Albertdwk
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm

Re: 2018 Jag Suid Vrystaat

Post by Albertdwk »

Suksesvol, beslis
Mooi gemaak manne
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jag Suid Vrystaat

Post by naas222 »

Waar in die Suid Vrystaat skiet jy varke..??? kom hul stadig in of ingekoop... wat sê die boer oor die koue op hulle???
wel gedaan dit lyk mooi...
hoe maak die geweer op n volstruis??
ek vra ondat daai kaliber my tickel ;)
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1182
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: 2018 Jag Suid Vrystaat

Post by heywillie »

Ons was in die Suid Vrystaat, Het omtrent 15 varke oor 3 dae gesien, kon net 3 skiet.
Die een wat ek geskiet het, het 36kg uitgeslag en die ander twee so 26kg.
Die boere verpes hulle, hulle neuk die weiding op. Ons het op talle skrop plekke afgekom.
Oor die volstruis - ek skiet monolities, so die skade is nie so erg nie.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 865
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: 2018 Jag Suid Vrystaat

Post by Wielie Waps »

Naas
As ek sommer op hierdie draad kan antwoord.
Die Suid Vrystaat is eintlik vol varke en soos Willie se die boere verpes hulle.
Hulle kom maar van reservate af en dan ook boere wat hulle op wildsplase ingebring het. Ek praat onder korreksie , maar Tussen die Riviere reservaat naby Bethulie wou laasjaar oor 1000 varke afhaal.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jag Suid Vrystaat

Post by naas222 »

Wielie Waps wrote:Naas

heygend hert... gedog die koue sal hul roer... weet daars bosvark in Platberg op Harrismith... maar daars bos en klowe.. lyk my hul pas aan... wonder of daai vlakvarke meer hare op lyf het.. en of hy n winter "pels " kry...
ons skaak nou die draad sorry

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1182
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: 2018 Jag Suid Vrystaat

Post by heywillie »

naas222 wrote:
Wielie Waps wrote:Naas
As ek sommer op hierdie draad kan antwoord.
Die Suid Vrystaat is eintlik vol varke en soos Willie se die boere verpes hulle.
Hulle kom maar van reservate af en dan ook boere wat hulle op wildsplase ingebring het. Ek praat onder korreksie , maar Tussen die Riviere reservaat naby Bethulie wou laasjaar oor 1000 varke afhaal.
heygend hert... gedog die koue sal hul roer... weet daars bosvark in Platberg op Harrismith... maar daars bos en klowe.. lyk my hul pas aan... wonder of daai vlakvarke meer hare op lyf het.. en of hy n winter "pels " kry...
ons skaak nou die draad sorry

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Nou dat jy dit noem, het ek nogals agter gekom dat die vark meer hare het as normaalweg.
Sien die wit hare so op sy sykant
IMG_9036 - Copy.JPG
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: 2018 Jag Suid Vrystaat

Post by naas222 »

heywillie wrote:
naas222 wrote:
Wielie Waps wrote:Naas
As ek sommer op hierdie draad kan antwoord.
Die Suid Vrystaat is eintlik vol varke en soos Willie se die boere verpes hulle.
Hulle kom maar van reservate af en dan ook boere wat hulle op wildsplase ingebring het. Ek praat onder korreksie , maar Tussen die Riviere reservaat naby Bethulie wou laasjaar oor 1000 varke afhaal.
heygend hert... gedog die koue sal hul roer... weet daars bosvark in Platberg op Harrismith... maar daars bos en klowe.. lyk my hul pas aan... wonder of daai vlakvarke meer hare op lyf het.. en of hy n winter "pels " kry...
ons skaak nou die draad sorry

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Nou dat jy dit noem, het ek nogals agter gekom dat die vark meer hare het as normaalweg.
Sien die wit hare so op sy sykant
IMG_9036 - Copy.JPG
n nuwe sub spesie... heywillie n vark wees :) :) :)

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Post Reply