Jammer vir die swak foto van die bok!!
My eerste jag in Australie
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2105
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
My eerste jag in Australie
Ek was gelukkig genoeg om te gaan jag in n klein dorpie in NSW met die naam Emmaville, die mense sluit nie hulle karre of niks nie die gunne sit sommer so op die quad bikes in die garage. party garages het nie eens deure nie. Ek was die oggend voor sonnop uit en die Oom het my presies gewys waar die bokke sou deurkom om berg toe te gaan vir die dag. Ek het n volle 15min gewag voor ek twee swart koppe bo die bosse sien uitsteek het en was gelukkig om n Fellow deer ooi te kon skiet. Australie is n mooi land en sal hier kan bly maar my hart sal nie sommer die Afrika grond kan verruil nie. Skkot was maks 100m ek het heuwel op geskiet maar kon n mooi kopskoot kry met die Oom se 22-250 Sako met n Swaro 4-12 scope op. Res van die naweek het ek baie wild en papegaaie gesien, hulle wou he ek moes n Cockatoo trofee
skiet maar ek kon dit nie oor my hart kry nie, dit is n pes by hulle.
Jammer vir die swak foto van die bok!!
Jammer vir die swak foto van die bok!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by vossie1 on Fri Jun 15, 2018 3:20 am, edited 4 times in total.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: My eerste jag in Australie
Baie geluk...sit 'n kiekie op asb.
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: My eerste jag in Australie
Ja sit op asb
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2105
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: My eerste jag in Australie
Ok het regekom meeste is maar kort videos maar die paar fotos behoort julle n idee te gee hoe mooi dit is.
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 611
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: My eerste jag in Australie
Lekker Vossie!
Roep bietjie 'n vos in en skiet hom op sy snoet vir my part!
Roep bietjie 'n vos in en skiet hom op sy snoet vir my part!
Goed, beter, 6millimeter!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: My eerste jag in Australie
'n Unieke ervaring, baie geluk met jou suksesvolle jag doer onder Vos! 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: My eerste jag in Australie
Lyk na baie mooi area! Lekker as mens in 'n ander land so ervaring kan hê
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: My eerste jag in Australie
Vossie is jy permanent hier, of net op vakansie.Ek gaan volgende naweek Stanthorpe toe, net bietjie noord van waar jy was, en dan twee naweke daarna, Guyra toe, net bietjie suid van waar jy was. Pasop maar vir daai trofee Roooos en Kokkies .Hulle kan jou 'n aardige bedraggie en 'n paar dae in die tronk kos.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: My eerste jag in Australie
Lekker man, nice om in ander lande te kan jag
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2105
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: My eerste jag in Australie
Gaan nog een jag probeer inwerk Geno, ja daai vosse is nogal mooi hier. Vlakvark ek is hier vir werk tydelik, ja ek weet van hulle reels hier sal nooit n kaans vat met Aus government nie.
