My eerste jag in Australie

Post Reply
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

My eerste jag in Australie

Post by vossie1 »

Ek was gelukkig genoeg om te gaan jag in n klein dorpie in NSW met die naam Emmaville, die mense sluit nie hulle karre of niks nie die gunne sit sommer so op die quad bikes in die garage. party garages het nie eens deure nie. Ek was die oggend voor sonnop uit en die Oom het my presies gewys waar die bokke sou deurkom om berg toe te gaan vir die dag. Ek het n volle 15min gewag voor ek twee swart koppe bo die bosse sien uitsteek het en was gelukkig om n Fellow deer ooi te kon skiet. Australie is n mooi land en sal hier kan bly maar my hart sal nie sommer die Afrika grond kan verruil nie. Skkot was maks 100m ek het heuwel op geskiet maar kon n mooi kopskoot kry met die Oom se 22-250 Sako met n Swaro 4-12 scope op. Res van die naweek het ek baie wild en papegaaie gesien, hulle wou he ek moes n Cockatoo trofee ;D skiet maar ek kon dit nie oor my hart kry nie, dit is n pes by hulle.

Jammer vir die swak foto van die bok!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by vossie1 on Fri Jun 15, 2018 3:20 am, edited 4 times in total.
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: My eerste jag in Australie

Post by Ben Remington »

Baie geluk...sit 'n kiekie op asb.
ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm

Re: My eerste jag in Australie

Post by ChristoK »

Ja sit op asb
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: My eerste jag in Australie

Post by vossie1 »

Ok het regekom meeste is maar kort videos maar die paar fotos behoort julle n idee te gee hoe mooi dit is.
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 611
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: My eerste jag in Australie

Post by Klein Chris »

Dankie, lekker om te sien hoe lyk ander plekke
Skiet bly maar lekker
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: My eerste jag in Australie

Post by Geno »

Lekker Vossie!
Roep bietjie 'n vos in en skiet hom op sy snoet vir my part!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: My eerste jag in Australie

Post by FHM »

'n Unieke ervaring, baie geluk met jou suksesvolle jag doer onder Vos! ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: My eerste jag in Australie

Post by Gian_dP »

Lyk na baie mooi area! Lekker as mens in 'n ander land so ervaring kan hê

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: My eerste jag in Australie

Post by Vlakvark »

Vossie is jy permanent hier, of net op vakansie.Ek gaan volgende naweek Stanthorpe toe, net bietjie noord van waar jy was, en dan twee naweke daarna, Guyra toe, net bietjie suid van waar jy was. Pasop maar vir daai trofee Roooos en Kokkies .Hulle kan jou 'n aardige bedraggie en 'n paar dae in die tronk kos.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1182
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: My eerste jag in Australie

Post by heywillie »

Lekker man, nice om in ander lande te kan jag
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: My eerste jag in Australie

Post by vossie1 »

Gaan nog een jag probeer inwerk Geno, ja daai vosse is nogal mooi hier. Vlakvark ek is hier vir werk tydelik, ja ek weet van hulle reels hier sal nooit n kaans vat met Aus government nie.
Post Reply