2018 Jag fotos
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 2018 Jag fotos
Baie Mooi manne!!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: 2018 Jag fotos
Mis ek weer uit op hierdie jaar se kerkjag...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: 2018 Jag fotos
Waar koop die man daardie bruin dungeree?
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: 2018 Jag fotos
Heng dis mooi bokke daai!!!Stefan Fourie wrote:Mis ek weer uit op hierdie jaar se kerkjag...
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: 2018 Jag fotos
Nee ek weet nie, sal uitvind. Ek dra hulle ook, maar my vrou sê dis lelik, lyk soos 'n kraampakkie of babygrow.Steyr270 wrote:Waar koop die man daardie bruin dungeree?
Basjan, die bokke is mooi hierdie jaar, hulle loop op yl veld wat swaar gegroei het.
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: 2018 Jag fotos
Ek wil ook so n Dungaree he!!
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: 2018 Jag fotos
Nee ek weet nie, sal uitvind. Ek dra hulle ook, maar my vrou sê dis lelik, lyk soos 'n kraampakkie of babygrow.Stefan Fourie wrote:Steyr270 wrote:Waar koop die man daardie bruin dungeree?
Die winkel was langs Checkers in Benoni se Lakeside Mall, maar die betrokke winkel is nie meer daar nie en is ook nie seker wat die naam was nie.
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: 2018 Jag fotos
Halo manne
Ons het bietjie gaan jag saam met die werk in die Kalahari naby Upington toe. Ons was 16 manne waarvan 13 manne iets wou skiet.
Op lys was springbokke, gemsbok bulle jong kudu, eland en blouwildebees bulle.
Ons kon toe in die 2dae 20 springbokke, 2 Gemsbokke, 3 kudus en n blouwildebees skiet .
Die skote was tussen 200m en 390m, groot bokke nader aan 200m en die springbokke 280m +. Alle bokke is met 7x64’s (170gr Proamm en 162gr SST) en 6.5 Creedmoor (143gr ELD-X) geskiet.
Paar van die manne het nog nooit geskiet en die ander skiet nie gereeld nie. Die springbokke is maar moeilik gee mens net 3 sekondes kans as die bakkie gaan staan. Almal wat iets wou skiet het darm iets gekry, ook die manne wat hulle 1ste bokke geskiet het.
Sent from my iPhone using Tapatalk

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201807 ... 5d2d7.heic[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201807 ... f58a1d.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201807 ... 56deff.jpg[/IMG]
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: 2018 Jag fotos
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: 2018 Jag fotos
Ek was darem self 1 of 2 keer die jaar in die veld. Het mooi bokke geskiet en tyd in die veld spandeur. Baie belangriker goeie tyd saam vriende en famielie deurgebring.
Het my bul vir sy 1ste jag gevat//uploads.tapatalk-cdn.com/20180730/bbff775aa532991a9602a84834a2fec4.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180730/dc8908685a746f837c4cf14c2bcb111a.jpg
Het my bul vir sy 1ste jag gevat//uploads.tapatalk-cdn.com/20180730/bbff775aa532991a9602a84834a2fec4.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180730/dc8908685a746f837c4cf14c2bcb111a.jpg
Last edited by 6mmMusgrave on Mon Jul 30, 2018 4:55 pm, edited 6 times in total.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Original Harry
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Fri May 18, 2018 9:23 am
Re: 2018 Jag fotos
Reeds in 2017 geskiet (Safari Club International - 270 SCI cm-punte) maar kry more sy trofee - vol skouer montering - ......kannie wag
[ (My vrou nie so angstig dat trofee kom...vat baie spasie
)
Het ook NAPHA se Game Field Medal verdien
http://i100.photobucket.com/albums/m23/Carel_01/001_1600x1068.jpg
Het ook NAPHA se Game Field Medal verdien
http://i100.photobucket.com/albums/m23/Carel_01/001_1600x1068.jpg
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: 2018 Jag fotos
Sjoe, baie mooi Eland.Original Harry wrote:Reeds in 2017 geskiet (Safari Club International - 270 SCI cm-punte) maar kry more sy trofee - vol skouer montering - ......kannie wag[ (My vrou nie so angstig dat trofee kom...vat baie spasie
)
Het ook NAPHA se Game Field Medal verdien![]()
http://i100.photobucket.com/albums/m23/Carel_01/001_1600x1068.jpg
Wat het hy geweeg?
- Original Harry
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Fri May 18, 2018 9:23 am
Re: 2018 Jag fotos
Geen idee Sako .30-06 ......toffee deal en plaaseienaar hou vleis!
Ek weet net dit was 'n onbeplande geleentheids opsie gedurende 'n biltong jag en ek moes vinnig besluit
Het net 'n .25-06 Remington by my gehad wat NIE my keuse is vir Eland.
Hy het twee skote op die blad absorbeer (terwille van die trofee) en alhoewel altwee goed was het dit nie gelyk of hy hom daaraan steur nie
Ek het hom doodgeskiet met 'n derde skoot in die brein wat natuurlik hom dadelik laat val het. Afstand was so 80m en later so 120 meter vir die doodskiet.
Ek weet net dit was 'n onbeplande geleentheids opsie gedurende 'n biltong jag en ek moes vinnig besluit
Het net 'n .25-06 Remington by my gehad wat NIE my keuse is vir Eland.
Hy het twee skote op die blad absorbeer (terwille van die trofee) en alhoewel altwee goed was het dit nie gelyk of hy hom daaraan steur nie
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 2018 Jag fotos
Was gister geseen gewees en kon eers die rooibok met die boog plat maak...
Bel toe die eienaar en vra dat hy maar ons kan kom haal, hy stel toe voor dat ek in so en so rigting moet stap want hy het toevallig naby n kop so paar koedoe bulle sien rond staan.
Wel ek het die man se raad gevolg... . Nou die man was een van van 4 bulle gewees. ..Ander drie bulle was almal rerig mooi trofee diere gewees en omdat ek net gesoek het na huis vleis en horing nie so lekker eet nie het die boer my n baie goeie prys gegee op die pragtige vleis bul.
Ek het die vorige dag darm n blouwildebees ook nog laat bakkie ry.
Ek is baie dankbaar aan ons almagtige GOD YAHWEH vir die geleentheid om saam my vrou en kinders weer in die bos te kon wees en dat ons n vleisie kon kry.
Manne wat n voorreg
Wel ek het die man se raad gevolg... . Nou die man was een van van 4 bulle gewees. ..Ander drie bulle was almal rerig mooi trofee diere gewees en omdat ek net gesoek het na huis vleis en horing nie so lekker eet nie het die boer my n baie goeie prys gegee op die pragtige vleis bul.
Ek het die vorige dag darm n blouwildebees ook nog laat bakkie ry.
Ek is baie dankbaar aan ons almagtige GOD YAHWEH vir die geleentheid om saam my vrou en kinders weer in die bos te kon wees en dat ons n vleisie kon kry.
Manne wat n voorreg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys 
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 2018 Jag fotos
aitsa geluk Nella mooi vleis bul daai.
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: 2018 Jag fotos
Baie dankie .ruaanb wrote:aitsa geluk Nella mooi vleis bul daai.
Just smile and wave boys 
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: 2018 Jag fotos
Kon ook die naweek bietjie tyd in die bos spandeer op my ouma se plaas. Sy wou graag vleis vir die huis hê en ek het onbaatsugtig aangebied om vir haar 'n bokkie te gaan soek. Verskoon die minder goeie foto.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
2018 Jag fotos
Die jaar was n bietjie besig, en tussen kliënte se jag, vriende met Isuzus, en werk het ek nie veel by jag uitgekom nie. Elkgeval nie so veel soos ek wou nie.
Februarie/ Maart kon ek twee Nyala bulle afhaal met die .450-.400 3&1/4” en boog n week uitmekaar uit. Nr 1 vir vleis en 2 vir die plaas se krokodille.

Maart vroeg is die blesbokke op hulle vetste en het die ou met n helmethou uit die 6,5 geval vir tafelvleis

Tommy Pettersen uit Noorwië se wild: Hy wou graag n steenbok skiet, maar met Natal se gras sukkel dit maar in Maart. Uitstekende skut met sy Tikka M595 op n GRS, alhoewel uiters onprakties om te dra.

Mike Gump uit die VSA het weer kom draai en sy broer en die se seun saamgebring.
Nick (en ook my Tikka .308 CTR) se eerste Afrika wild- groot zebrahings met n 165gr Scirocco.

Mike met n laaste lig blouwildebees

Nick se vlakvark

n Ander jagter se kwes zebra wat my vir n middag die berg gewys het. Soos met meeste kweswild kom alle eer die spoorsnyer toe om hulle te kry. Ek kon wel op 284m n enginkamer skoot met die .416 Ruger inkry met sy 1-6x Z6 op, my vêrste skoot nog met die geweer.

Mark, die booking agent kon die mooi 24&1/2” hartbees skiet

David se blesbok, saam met Remi die pointer wat geweier het om tuis te bly.

David se seun Nick met n mooi rooibok wat hy op 240m geskiet het.

Mike se Waterbok. Hy was te haastig om n vlakvark te soek om mooi fotos te neem. Hierdie is n 28” bok. Wys maar het hoe n slegte foto n trofee nie tot sy reg kan laat kom

En toe kry hy darem n mooi vark

Kolonel J Wood het weer kom kuier en op 80 jag hy nog hard. Hy het vir n dag n cull nyala kom skiet voor hy terug is na die res van sy jag toe.

En nog n suksevolle Scirocco

Vriend Lourens het kom kuier en n walk & stalk nyala met die boog geroer, voor ons op die Umfolozi n rooi ribbok vir hom gekry het met die .250 Savage. Mooi ou ram met dik pads en net onder 7” horings

Ek kon daarna self slaag om weer vir myself n mooi rooibok ram te soek in Hluhluwe. 1/4” kort van RW, maar mooi vorm en n lekker jag. Hy het geval voor n 160gr Nosler Partition uit die FN 7x57

n Week of wat later kon ek self n mooi rooi ribbok met die FN .250 Savage jag op die selfde plaas teen die Wit Umfolozi

Vroeg Augustus het ons n biltongjag by Nico Harris gedoen. Ek kon n vet blouwildebees koei, twee varke, twee rooibokke en n verkleurmannetjie kry.

Tussen Eugene, Jan Kraay, DJ en Morne het nog n paar Nyalas, rooibokke en wildebeeste geval.
Eugene se 587m Blouwildebees

Morné se Nyala wat in die reën teen n berg uitgedra is.

Laaste week Augustus was ons blommekyk trippie en kuier by Cassie om n Vaalie te jag. Ek was gelukkig om die ou met die FN .250 Savage onder skoot te kry. Hy het 9&1/4” gemeet. Begin van die jaar het ek ten doel gestel om n mooi rooi ribbok, vaal ribbok en rietbok met die geweer te jag. Sovêr was ek bevoorreg met twee besonderse trofeë, gepaard met lekker kuier by vriende. Ek het nou nog net onder 4 maande om die Rietbok te kry.

Last edited by Pappabeer on Sun Sep 09, 2018 10:01 am, edited 6 times in total.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jag fotos
Daai wit kopbeen en horing is mooi.. het jy laat doen of self afgekook?
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 2018 Jag fotos
Ek doen my skedel monterings self Naas. Ek het tevore te veel skedels terug gekry waarmee ek ontevrede was oor hulle stukkend gekook is, geverf is, of helfte weg gesny is. n Ander probleem is taxidermie studios olie soms die horings wat hulle natuurlike kleur wegvat en dit swart maak. Kyk maar hoeveel koedoe skouer monterings het swart horings, en as jy na die jagfoto kyk is die horings n bruin/grys kleur, veral by die basisse.naas222 wrote:Daai wit kopbeen en horing is mooi.. het jy laat doen of self afgekook?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 2018 Jag fotos
Ja nee fooitog vreeslike swak jaar wat jy beleef het in die jagveld. Ek stuur vir jou 'n Vrugtekoek vir kersfees dat jy beter kan voel oor jou ellende...... Onthou sodra die asemrowend normaal raak is die lewe te lekkerPappabeer wrote:Die jaar was n bietjie besig, en tussen kliënte se jag, vriende met Isuzus, en werk het ek nie veel by jag uitgekom nie. Elkgeval nie so veel soos ek wou nie.
Baie mooi bokke en plekke waar jy al gejag het vanjaar!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 2018 Jag fotos
tau wrote:Ja nee fooitog vreeslike swak jaar wat jy beleef het in die jagveld. Ek stuur vir jou 'n Vrugtekoek vir kersfees dat jy beter kan voel oor jou ellende...... Onthou sodra die asemrowend normaal raak is die lewe te lekkerPappabeer wrote:Die jaar was n bietjie besig, en tussen kliënte se jag, vriende met Isuzus, en werk het ek nie veel by jag uitgekom nie. Elkgeval nie so veel soos ek wou nie.![]()
Mooi gejag daar Beer!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD