BOSLUIS
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
BOSLUIS
BOSLUIS?As jy ?n bosluis in die oor het?moet jy pyprook in die oor
inblaas?dit sal dat hy loskom en uitkom. Jy kan ook tabak in water week en dan
van die water in die oor inspuit?dit sal ook dat hy gou uitkom.

When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: BOSLUIS
lus is ek nou vir ou pypie. 
daai olie as jy die pyp skoonmaak werk net so vinnig
, maar jy kan ook gewone kookolie ingooi, bosluis versmoor en klim uit vir asem

-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: BOSLUIS
Kookolie??
Nee wat, Deadline....finish en klaar
Nee wat, Deadline....finish en klaar
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: BOSLUIS
Stefaans, daai deadline is nie goed vir 'n mens nie.
Ek't destyds met die wildvangery dit eendag gebruik en redelik siek geword.
Bayticol is die een wat vir mense bedoel is.

Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: BOSLUIS
Geno
Kan self getuig ek het lank terug amper die emmer geskop van deadline, n dag later toe kry die buurman my en vat my dokter toe. Blykbaar is dit soos n bysteek jy kom niks oor nie tot daai
dag.
Stefan
Ek dink ek en jy het die post altwee mis verstaan dis nie vir diere nie maar by mense

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: BOSLUIS
Wie van die manne onthou nog 'liquid paraffin' Ma het dit op my gebruik en nou word ek doof van ouderdom 
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
-
grumpy
Re: BOSLUIS
Die manne het nie genoeg alkohol in die bloed nie, of is dit te veel bloed in die alkohol stroom? 
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: BOSLUIS
Henslin
Daai liquid parrafien is n lelike ding vir n verstopte maag, hy maak hom los as hy gedrink word en dit was nie myne nie.
Groetnis

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: BOSLUIS
Klein bosluisies het my lelik bygekom tydens verlede naweek se jag. Bayticol en Peaceful Sleep het net effens gehelp.
Wie het raad vir die jollie jeuk wat ek nou het?

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: BOSLUIS
Tripod
Deur te bad in Dettol water behoort te help

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: BOSLUIS
Het 'n ander tipe ontsmettingsmiddel aangesmeer wat hulle aanbeveel vir insekbyte. Dit het darem al 'n bietjie verligting gegee. Ek gaan in die toekoms egter Dettol as afskrikmiddel aansmeer - weet dit help vir muskiete. Danki vir wenk.Dawid wrote:
Tripod
Deur te bad in Dettol water behoort te help
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: BOSLUIS
drink baie redheart rum en eet genoeg knoffel saam hulle o? sal gou traan

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: BOSLUIS
Bad met honde shampoo met boluis weerende middel in
-
wannaby
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Fri Jul 30, 2010 9:45 pm
Re: BOSLUIS
Naand manne
As voorkoming kan jy ook diesel of petrol aan jou bene en skoene smeer as jy bv in gebied beweeg waar bosluis poppelasie hoog is
Smeer dit net ordentlik aan en jy sal sien hoe hulle opklim en vinnig skarrel om af te kom. Soos Grumpy ges? het kan jy dit ook opsit indien die bogger klaar vasgeby het en hy behoort dan te los en af klim. Die wat jou egter bosluiskoors gee (die wat die "kiem" dra) het die geneigdheid om nie te los nie.
Probeer dit maar ek het darem al 'n hele paar so getroef
Groete Wannaby

"winning starts with beginning"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: BOSLUIS
Pyne met petrol en diesel is dat dit ook giftig is vir die mens. Baie reageer erg teenoor die twee distillate. Ekself vermy so ook paraffien. Die reuk en aanraking veroorsaak allergiese reaksies.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: BOSLUIS
Vir wat dit werd is.
Kom al oor die 30 jaar uit die bosveld uit !! Nie so bleddie oud nie - net versigtig !.
Wat ons wel doen is om ' lampolie ' - die nou beter graad parraffin ( ?), vroeg oggend op die kraag van jou kouse of onder op die soom van jou broek te smeer. Jy gaan in elk geval die broek vir die volgende paar dae dra. Het in my geval nog nooit koors gekry nie en die groot gekrap het ek nog elke jaar vrygespring. Behalwe as dit 'n manne naweek is en daar nie tyd is on huiswerk te doen nie.
Jy kan ook in die 'fancy' goed bad as jy wil. Het nog nooit regtig resultate gehad as die klein rooietjies honger is nie. Die klein rooietjies is mos daai mannetjies wat jou 'n week later lastig val !!!
As jy nie jou huiswerk doen nie gaan jy beslis 'n redelike krapperige week kry !!!!. Die veld in Limpopo is die jaar redelik weelderig en ek glo die bontpote gaan ons besig hou !!