BOSLUIS

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

BOSLUIS

Post by theedge »

BOSLUIS?As jy ?n bosluis in die oor het?moet jy pyprook in die oor
inblaas?dit sal dat hy loskom en uitkom. Jy kan ook tabak in water week en dan
van die water in die oor inspuit?dit sal ook dat hy gou uitkom.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: BOSLUIS

Post by CHRIS »

lus is ek nou vir ou pypie. :'(

daai olie as jy die pyp skoonmaak werk net so vinnig

, maar jy kan ook gewone kookolie ingooi, bosluis versmoor en klim uit vir asem :D
Hunter xxx

Re: BOSLUIS

Post by Hunter xxx »

Ek hoop dit is in n hond se oor ???
:)
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: BOSLUIS

Post by Stefan764 »

Kookolie??

Nee wat, Deadline....finish en klaar  ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: BOSLUIS

Post by Geno »

Stefaans, daai deadline is nie goed vir 'n mens nie.
Ek't destyds met die wildvangery dit eendag gebruik en redelik siek geword.
Bayticol is die een wat vir mense bedoel is.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: BOSLUIS

Post by BLOK »

Geno

Kan self getuig ek het lank terug amper die emmer geskop van deadline, n dag later toe kry die buurman my en vat my dokter toe. Blykbaar is dit soos n bysteek jy kom niks oor nie tot daai :angel: dag.

Stefan

Ek dink ek en jy het die post altwee mis verstaan dis nie vir diere nie maar by mense ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: BOSLUIS

Post by henslin »

Wie van die manne onthou nog 'liquid paraffin' Ma het dit op my gebruik en nou word ek doof van ouderdom  ;D
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
grumpy

Re: BOSLUIS

Post by grumpy »

Die manne het nie genoeg alkohol in die bloed nie, of is dit te veel bloed in die alkohol stroom? ;D
FJS

Re: BOSLUIS

Post by FJS »

smeer net druppel diesel an bosluis en los, sal self later afval ;)
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: BOSLUIS

Post by Monrique (SJ) »

Henslin

Daai liquid parrafien is n lelike ding vir n verstopte maag, hy maak hom los as hy gedrink word en dit was nie myne nie.

Groetnis
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: BOSLUIS

Post by tripodmvr »

Klein bosluisies het my lelik bygekom tydens verlede naweek se jag. Bayticol en Peaceful Sleep het net effens gehelp.

Wie het raad vir die jollie jeuk wat ek nou het?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: BOSLUIS

Post by Dawid »

Tripod

Deur te bad in Dettol water behoort te help
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: BOSLUIS

Post by tripodmvr »

Dawid wrote:
Tripod

Deur te bad in Dettol water behoort te help
Het 'n ander tipe ontsmettingsmiddel aangesmeer wat hulle aanbeveel vir insekbyte. Dit het darem al 'n bietjie verligting gegee. Ek gaan in die toekoms egter Dettol as afskrikmiddel aansmeer - weet dit help vir muskiete. Danki vir wenk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: BOSLUIS

Post by PITSMIT »

drink baie redheart rum en eet genoeg knoffel saam hulle o? sal gou traan ;D ;D ;D
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: BOSLUIS

Post by Beyers »

Bad met honde shampoo met boluis weerende middel in
grumpy

Re: BOSLUIS

Post by grumpy »

En as jy uit die bad klim dan blaf jy!!!!  :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
wannaby
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Fri Jul 30, 2010 9:45 pm

Re: BOSLUIS

Post by wannaby »

Naand manne

As voorkoming kan jy ook diesel of petrol aan jou bene en skoene smeer as jy bv in gebied beweeg waar bosluis poppelasie hoog is
Smeer dit net ordentlik aan en jy sal sien hoe hulle opklim en vinnig skarrel om af te kom.  Soos Grumpy ges? het kan jy dit ook opsit indien die bogger klaar vasgeby het en hy behoort dan te los en af  klim.  Die wat jou egter bosluiskoors gee (die wat die "kiem" dra) het die geneigdheid om nie te los nie.
Probeer dit maar ek het darem al 'n hele paar so getroef

Groete Wannaby
"winning starts with beginning"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: BOSLUIS

Post by tripodmvr »

Pyne met petrol en diesel is dat dit ook giftig is vir die mens. Baie reageer erg teenoor die twee distillate. Ekself vermy so ook paraffien. Die reuk en aanraking veroorsaak allergiese reaksies.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: BOSLUIS

Post by henslin »

Vir wat dit werd is.

Kom al oor die 30 jaar uit die bosveld uit !! Nie so bleddie oud nie - net versigtig !.

Wat ons wel doen is om  ' lampolie ' - die nou beter graad parraffin ( ?),  vroeg oggend op die kraag van jou kouse of onder op die soom van jou broek te smeer. Jy gaan in elk geval die broek vir die volgende paar dae dra. Het in my geval nog nooit koors gekry nie en die groot gekrap het ek nog elke jaar vrygespring.  Behalwe as dit 'n manne naweek is en daar nie tyd is on huiswerk te doen nie.

Jy kan ook in die 'fancy' goed bad as jy wil. Het nog nooit regtig resultate gehad as die klein rooietjies honger is nie. Die klein rooietjies is mos daai mannetjies wat jou 'n week later lastig val !!!

As jy nie jou huiswerk doen nie gaan jy beslis 'n redelike krapperige week kry !!!!. Die veld in Limpopo is die jaar redelik weelderig en ek glo die bontpote gaan ons besig hou !!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
Post Reply