Herstel van geringe skade aan enjinkap

Post Reply
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Herstel van geringe skade aan enjinkap

Post by Harambe »

Ek het Maandag agter in iemand vasgery en nou staan my enjinkap met so effense knop. Nie te erg nie, maar dit lyk nie mooi nie. Is daar enige boererate om die ding self meer reguit te buig? My bybetaling is R5100 en ek is vas oortuig die herstelwerk gaan minder kos, so ek sou dit self wou aanpak. Daar is geen ernstige knakke nie en geen verf is beskadig nie. En dan is dit natuurlik 'n aluminium kap want ek is fênsie.
Of so iets
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap

Post by tripodmvr »

Die naam aluminium maak jou geskatte bedrag van R5100 tot niet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap

Post by Gawie(13mm) »

Plaas 'n foto van voor en van die kant af.
Ek het raad, maar dan moet ek eers sien hoe die skade lyk.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap

Post by tripodmvr »

Gawie, bommie op die kap of gaan jy die Gloeiman nader trek?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 563
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap

Post by Dumbluck »

Ek het geen raad om self reg te maak nie, maar as wel dit wil laat herstel uit jou eie sak kan jy met Mike by PR Motors in Stikland gesels, dalk verras die prys jou. Ek was op 'n tyd 'n gereelde besoeker by hom vir klein werkies teen kontant pryse. My pa het nou 3 weke terug weer merkies op sy bakkie en my ma se kar laat mooi maak vir min geld.

082vier5nege nege253
Last edited by Dumbluck on Fri Aug 31, 2018 1:53 pm, edited 1 time in total.
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap

Post by tripodmvr »

Ek wou die privaat gebruik van 'n duikklopper ook voorstel, maar DL ken jou area en het 'n baie sinvolle voorstel gemaak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap

Post by Apie »

tripodmvr wrote:Gawie, bommie op die kap of gaan jy die Gloeiman nader trek?
Gawie is te lig, selfs vir aluminium....


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1847
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap

Post by LoopSoosStroop »

Koop my Forester, sy bonnet is nog reguit.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap

Post by Harambe »

Skuus vir die wag, hier's 'n foto. Sal definitief daai ou in Stikland probeer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Harambe on Fri Aug 31, 2018 8:38 pm, edited 1 time in total.
Of so iets
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap

Post by Harambe »

Dumbluck wrote:Ek het geen raad om self reg te maak nie, maar as wel dit wil laat herstel uit jou eie sak kan jy met Mike by PR Motors in Stikland gesels, dalk verras die prys jou. Ek was op 'n tyd 'n gereelde besoeker by hom vir klein werkies teen kontant pryse. My pa het nou 3 weke terug weer merkies op sy bakkie en my ma se kar laat mooi maak vir min geld.

082vier5nege nege253
Dankie.
Of so iets
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap

Post by Harambe »

LoopSoosStroop wrote:Koop my Forester, sy bonnet is nog reguit.
Miskien eendag. Hoeveel wil jy vir hom he?
Of so iets
User avatar
Smittie86
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Thu Jan 25, 2018 11:24 am

Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap

Post by Smittie86 »

Jammer. Ek di k die R5100 bybetaling is n goeie kopie as ek die engin kap so beloer. Daar is dieper skade. Is nie net die enginkap nie.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1847
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap

Post by LoopSoosStroop »

Harambe wrote:
LoopSoosStroop wrote:Koop my Forester, sy bonnet is nog reguit.
Miskien eendag. Hoeveel wil jy vir hom he?
R65k
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Post Reply