Herstel van geringe skade aan enjinkap
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Herstel van geringe skade aan enjinkap
Ek het Maandag agter in iemand vasgery en nou staan my enjinkap met so effense knop. Nie te erg nie, maar dit lyk nie mooi nie. Is daar enige boererate om die ding self meer reguit te buig? My bybetaling is R5100 en ek is vas oortuig die herstelwerk gaan minder kos, so ek sou dit self wou aanpak. Daar is geen ernstige knakke nie en geen verf is beskadig nie. En dan is dit natuurlik 'n aluminium kap want ek is fênsie.
Of so iets
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap
Die naam aluminium maak jou geskatte bedrag van R5100 tot niet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap
Plaas 'n foto van voor en van die kant af.
Ek het raad, maar dan moet ek eers sien hoe die skade lyk.
Ek het raad, maar dan moet ek eers sien hoe die skade lyk.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap
Gawie, bommie op die kap of gaan jy die Gloeiman nader trek?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap
Ek het geen raad om self reg te maak nie, maar as wel dit wil laat herstel uit jou eie sak kan jy met Mike by PR Motors in Stikland gesels, dalk verras die prys jou. Ek was op 'n tyd 'n gereelde besoeker by hom vir klein werkies teen kontant pryse. My pa het nou 3 weke terug weer merkies op sy bakkie en my ma se kar laat mooi maak vir min geld.
082vier5nege nege253
082vier5nege nege253
Last edited by Dumbluck on Fri Aug 31, 2018 1:53 pm, edited 1 time in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap
Ek wou die privaat gebruik van 'n duikklopper ook voorstel, maar DL ken jou area en het 'n baie sinvolle voorstel gemaak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap
Gawie is te lig, selfs vir aluminium....tripodmvr wrote:Gawie, bommie op die kap of gaan jy die Gloeiman nader trek?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap
Koop my Forester, sy bonnet is nog reguit.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap
Skuus vir die wag, hier's 'n foto. Sal definitief daai ou in Stikland probeer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Harambe on Fri Aug 31, 2018 8:38 pm, edited 1 time in total.
Of so iets
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap
Dankie.Dumbluck wrote:Ek het geen raad om self reg te maak nie, maar as wel dit wil laat herstel uit jou eie sak kan jy met Mike by PR Motors in Stikland gesels, dalk verras die prys jou. Ek was op 'n tyd 'n gereelde besoeker by hom vir klein werkies teen kontant pryse. My pa het nou 3 weke terug weer merkies op sy bakkie en my ma se kar laat mooi maak vir min geld.
082vier5nege nege253
Of so iets
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap
Miskien eendag. Hoeveel wil jy vir hom he?LoopSoosStroop wrote:Koop my Forester, sy bonnet is nog reguit.
Of so iets
- Smittie86
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Thu Jan 25, 2018 11:24 am
Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap
Jammer. Ek di k die R5100 bybetaling is n goeie kopie as ek die engin kap so beloer. Daar is dieper skade. Is nie net die enginkap nie.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Herstel van geringe skade aan enjinkap
R65kHarambe wrote:Miskien eendag. Hoeveel wil jy vir hom he?LoopSoosStroop wrote:Koop my Forester, sy bonnet is nog reguit.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering

