geweer belt knippe

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

geweer belt knippe

Post by Francois Briedenhann »

More ooms ek wil gou hoor of iemand dalk weet hoe om soo iets te maak wat oordenklik is en lyk ek het my knippe verloor wat onder my kolf in draai om die belt vas te maak en die geweer reek swaar!asb hoor graag van jul.

Groete FB
300Winmag

Re: geweer belt knippe

Post by 300Winmag »

Laat dit vir jou 'n les wees!! Dit kom daarvan as jy jag tewyl ons op kantoor moet sit - en dan nog met die fotos dit kom in vryf!!  ;D ;D ;D
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: geweer belt knippe

Post by Francois Briedenhann »

Hahaha nee oom hulle was in my bakie gewees en nadat ek in die ongelik was is hulle weg
Post Reply