More ooms ek wil gou hoor of iemand dalk weet hoe om soo iets te maak wat oordenklik is en lyk ek het my knippe verloor wat onder my kolf in draai om die belt vas te maak en die geweer reek swaar!asb hoor graag van jul.
Groete FB
geweer belt knippe
-
300Winmag
Re: geweer belt knippe
Laat dit vir jou 'n les wees!! Dit kom daarvan as jy jag tewyl ons op kantoor moet sit - en dan nog met die fotos dit kom in vryf!!

-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: geweer belt knippe
Hahaha nee oom hulle was in my bakie gewees en nadat ek in die ongelik was is hulle weg