Wolffe
http://www.safalconry.org.za/index.html
If in the Eastern Cape Contact Allan Harvey 0823751386
Beyers
Roovoels en Valkenierskap
- Kleinpiet
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Thu Jun 30, 2011 5:40 pm
Re: Roovoels en Valkenierskap
Ek sien julle het lanklaas oor die topic gepraat maar ek is nuut en probeer maar opvang. Hier by my kom nou so sporadies weer aasvoels voor. Die laastes wat ek van weet het in die vroee tagtigs hier verdwyn. Seker 'n positiewe teken dat gif nie meer gebruik word nie. As ek weer kry sal ek probeer 'n foto neem. Ek's nie juis 'n kenner om te se watter soort dit is nie.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Roovoels en Valkenierskap
Piet Neem fotos en gps koordinate stuur dit aan Gerhard Verdoorn. Hy sal baie bly wees om sulke nuus te hoor