Dis hierdie tipe ding wat my 375 fonds sal bedonder. Baie netjies Geno, great om so iets vir jou pa te kan doen.
Groete
Howa Supreme Varmint kolf - Oorgedoen
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Howa Supreme Varmint kolf - Oorgedoen
Ek en my pa was vandag gou baan toe om sy trajek en zero the bevestig met sy fireform rondtes. 87gr VMax teen 3230fps.
Daar was 'n fris dwarswind so ons kon sommer kyk hoe die roer in die wind ook skiet.
My pa het vir die lyf gemik en ek het die groep op die kop geskiet.
Die afstand is 300m gewees.
Oupa skiet my nogsteeds nou en dan in my kanon in

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Howa Supreme Varmint kolf - Oorgedoen
My hart bloei nou nog oor hierdie kolf. Bly jou pa geniet hom. Die toppies verstaan nog. My pa het nou die dag my swaro afgedraai na 5 vergroting om 'n bobbekaan op 600m te skiet. Man het hy my naam nou lekker gat gemaak.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Howa Supreme Varmint kolf - Oorgedoen
Dis regtig een van die lekkerste jag kolwe wat ek nog mee geskiet het. Sy dimensies en gewig is omtrent perfek vir n vlakte/jakkalsgeweer.Malan123 wrote:My hart bloei nou nog oor hierdie kolf.
Goed, beter, 6millimeter!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Howa Supreme Varmint kolf - Oorgedoen
Netjies gedoen.
Mnr. Malan lyk my jy hou van mooi kolwe verkoop...
Mnr. Malan lyk my jy hou van mooi kolwe verkoop...
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Howa Supreme Varmint kolf - Oorgedoen
Dankie Geno, vryf nou maar sout in die wonde
quote="tau"]Netjies gedoen.
Mnr. Malan lyk my jy hou van mooi kolwe verkoop...
[/quote]
Tau, jong partymaal jik mens se gat mos maar al weet jy nie hoekom nie. Change is as good as a holiday se hulle
quote="tau"]Netjies gedoen.
Mnr. Malan lyk my jy hou van mooi kolwe verkoop...
Tau, jong partymaal jik mens se gat mos maar al weet jy nie hoekom nie. Change is as good as a holiday se hulle