Suzuki Dr 500 S

Post Reply
Wit Johannes
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Wed Feb 20, 2019 9:55 pm

Suzuki Dr 500 S

Post by Wit Johannes »

Hello almal hoop dit gaan goed.
Ek het bietjie raad om te vra oor 'n motorfiets wat ek al 'n paar jaar het, soos die titel sê, Suzuki Dr 500 S, 1983 model, ek wou net hoor hoeveel manne ken hom en dink dis dieselfde moeite werd om hom tot volle glorie te restoureer, of net padwaardig te kry en te ry of net dit verkoop as parte.

Die sendament wat ek in die maneer het is meer werd, maar buiten dit is daar 'n paar dinge wat gedoen moet word, hy ry nog en als, goed wat vervang moet word.

Tenk het gat in (R2 grote)
Skok brekers
Ketting en ratte
Kabels
Dalk die elektriese
Die modder skerms

Enige raad sal wardeer word asb

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Matewis28
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am

Re: Suzuki Dr 500 S

Post by Matewis28 »

As dit ek was het ek my tyd gevat en hom reggemaak. Jy kan op die Wilddog forum gaan loer. Daar is baie manne wat baie geld en ure insit en hulle ou skoeters weer restoureer.
Willem Grobler
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm

Re: Suzuki Dr 500 S

Post by Willem Grobler »

Ek het baie goeie herhinderinge aan so fiets. My neef het een gehad en ek n Yamaha IT250. Dus ons2 teen die res van die boeregemeenskap se XR500’s. Daar was baie van daai DR gevra en hy het nooit ooit gekla nie. Ek sou regmaak
Wit Johannes
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Wed Feb 20, 2019 9:55 pm

Re: Suzuki Dr 500 S

Post by Wit Johannes »

Matewis28 wrote:As dit ek was het ek my tyd gevat en hom reggemaak. Jy kan op die Wilddog forum gaan loer. Daar is baie manne wat baie geld en ure insit en hulle ou skoeters weer restoureer.
Baie dankie dankie sal bietjie loer en raad vra


Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Wit Johannes
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Wed Feb 20, 2019 9:55 pm

Re: Suzuki Dr 500 S

Post by Wit Johannes »

Willem Grobler wrote:Ek het baie goeie herhinderinge aan so fiets. My neef het een gehad en ek n Yamaha IT250. Dus ons2 teen die res van die boeregemeenskap se XR500’s. Daar was baie van daai DR gevra en hy het nooit ooit gekla nie. Ek sou regmaak
Ja nee 'n ware kannie dood net moeilik om al daai parte in di hande te kry

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Suzuki Dr 500 S

Post by Kolhasie »

My pa het een gekoop toe ons nog jonk was. toe ons hier in die tiener jare ingaan was dit rof op daai ding.

Ons het Motocross op die tv gekyk op "espn"..... manne daar na was dit rof die laaste wat daai motorfiets kon gee het hy. later verkoop en toe begin met KX ens van daar af net probleme en geld.

XT 500
DR 500
XR 500
KLX 650

KAN NIE DOOD!
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Re: Suzuki Dr 500 S

Post by Jakkie07 »

As dit myne was sou ek hom oordoen.
Ek stem met Matewis28, gaan draai op wilddog's glo daar is manne wat sal help oop met parte.
Maar as jy hom oordoen hoop ek jy begin n draad waar ons op kan volg.
Wit Johannes
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Wed Feb 20, 2019 9:55 pm

Re: Suzuki Dr 500 S

Post by Wit Johannes »

Jakkie07 wrote:As dit myne was sou ek hom oordoen.
Ek stem met Matewis28, gaan draai op wilddog's glo daar is manne wat sal help oop met parte.
Maar as jy hom oordoen hoop ek jy begin n draad waar ons op kan volg.
Ek sal so maak baie dankie

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Post Reply